’n Maklike truitjie wat jy vir ’n pasgeborene tot ’n sewejarige kan brei
Deur CHRISTA SWANEPOEL
Moeilikheidsgraad: *
Benodigdhede
- 2(2;3;4;4;5) BALLE SIRDAR SNUGGLY DK of enige ELLE DK (50 g-balle)
- 1 paar elk 3,25 mm- en 4 mm-naalde
- 4(4;4;5;5;5) knope
Tensy aanbevole breidraad gebruik word, kan Saprotex nie vir die voltooide produk verantwoordelikheid aanvaar nie.
Grootte
Om ouderdom te pas van: 0-6(6-12 mde; 1-2;2-3;4-5;6-7 j) Ware grootte: Bors: 45(51;55;60;65;71)cm Volle lengte: 24(28;32;38;42;48)cm Moulengte: 15(17;20;24;29;33)cm Aanwysings word vir die kleinste grootte gegee, met groter groottes tussen hakies. Spanning 22 ste x 28 rye = 10 cm oor koussteek met 4 mm-naalde Vir beste resultate is dit belangrik om regte spanning te hê. As daar te min steke op die toetslappie is, gebruik dunner naalde; as daar te veel is, gebruik dikker naalde.
Afkortings
alt – alternatiewe; aw – aweregs; beg – begin; herh – herhaal; ks – koussteek; omslag 1 – glip volgende steek op regterhandse naald, neem draad na teenoorgestelde kant van werk tussen naalde, glip dieselfde steek terug op linkerhandse naald; pat – patroon; r – regs; R(V)K – regte(verkeerde) kant; R(V) KV – regte(verkeerde) kant voor; st(e) – steek(steke); vermin – verminder; vermeer – vermeerder; vlg – volgende
Agterpant
Met 3,25 mm-naalde en duimmetode stel 62(70;74;82;86;94)ste op.
1ste ry: *r2, aw2, herh van * tot laaste 2 ste, r2.
2de ry: aw2, *r2, aw2, herh van * tot einde. Hierdie 2 rye sal nou na verwys word as 2×2-rif. Werk nog 5(5;5;7;7;7)rye in 2×2-rif.
Vlg ry: aw6(3;5;4;7;6), aw2tes, (aw5[5;7;6;8;7], aw2tes)7(9;7;9;7;9)keer, aw5(2;4;4;7;5). 54(60;66;72;78;84)ste. Met 4 mm-naalde gaan soos volg voort:
1ste ry: aw.
2de ry: r.
3de ry: aw.
4de ry: *r1, aw1, r1, herh van * tot einde.
5de ry: *aw1, r1, aw1, herh van * tot einde.
6de ry: *r1, aw1, r1, herh van * tot einde. Hierdie 6 rye stel pat vas. Gaan voort in pat vir nog 12(12;18;18;24;24)rye. Met 3,25 mm-naalde gaan soos volg voort:
Vlg ry: r. Hierdie ry sal nou na verwys word as rs (reksteek). Werk nog 2 rye in rs.
Vlg ry: r7(7;5;5;6;6), r2tes, (r11[13;9;10;11;12], r2tes)3(3;5;5;5;5)keer, r6(6;4;5;5;6). 50(56;60;66;72;78)ste. Met 4 mm-naalde gaan soos volg voort:
1ste ry: r.
2de ry: aw. Hierdie 2 rye sal nou na verwys word as ks (koussteek). Werk in ks tot agterpant 12(15;18;23;26;31) cm lank is, eindig met VK-ry.
Raglanvorming Heg 4(4;4;5;5;5)ste aan begin van vlg 2 rye. 42(48;52;56;62;68)ste. Vir slegs 4de, 5de en 6de groottes Werk (2;2;4)rye, vermin 1 st aan weersk van elke ry. (52;58;60)ste.
Vir al 6 groottes Werk 24(28;30;30;32;34)rye, vermin 1 st aan weersk van vlg en elke vlg alt ry. 18(20;22;22;26;26)ste. Heg oorbl 18(20;22;22;26;26)ste af.
Linkervoorpant
Met 3,25-naalde en duimmetode stel 31(35;39;43;47;47)ste op.
1ste ry: *r2, aw2, herh van * tot laaste 3 ste, r2, aw1.
2de ry: r1, aw2, *r2, aw2, herh van * tot einde. 1ste en 2de rye stel rif vas. Werk nog 5(5;5;7;7;7)rye in rif.
Vlg ry: aw4(3;4;3;5;5), aw2tes, (aw5[5;4;4;3;7], aw2tes)3(4;5;6;7;4)keer, aw4(2;3;2;5;4). 27(30;33;36;39;42)ste. Met 4 mm-naalde gaan soos volg voort: **
1ste ry: aw.
2de ry: r.
3de ry: aw.
4de ry: *r1, aw1, r1, herh van * tot einde.
5de ry: *aw1, r1, aw1, herh van * tot einde.
6de ry: *r1, aw1, r1, herh van * tot einde. Hierdie 6 rye stel pat vas. Gaan voort in pat soos vasgestel, werk 12(12;18;18;24;24)rye in pat. Met 3,25 mm-naalde werk 3 rye in rs. **
Vlg ry: r4(4;4;3;5;4), r2tes, (r4[5;4;5;5;6], r2tes)3(3;4;4;4;4), keer, r3(3;3;3;4;4). 23(26;28;31;34;37)ste. Met 4 mm-naalde en ks (deurgaans) gaan voort tot linkervoorpant 12(15;18;23;26;31) cm lank is, eindig met VK-ry.
Raglan- en halsvorming Vlg ry: heg 4(4;4;5;5;5)ste af, r tot einde. 19(22;24;26;29;32)ste.
Vlg ry: aw.
Vir slegs 4de, 5de en 6de groottes Werk (2;2;4)rye, vermin 1 st aan raglanrand in elke ry. (24;27;28)ste.
Vir al 6 groottes Werk 4(4;4;2;2;0)rye, vermin 1 st aan raglanrand in vlg en elke vlg 2(2;2;0;0;0)rye. 17(20;22;23;26;28)ste. Werk 2(2;4;2;8;4)rye, vermin 1 st aan weersk van vlg en elke vlg 0(0;2;0;2;0)de ry. 15(18;18;21;18;24)ste. Werk 13(17;17;21;17;25)rye, vermin 1 st aan raglanrand in vlg en elke vlg alt ry, TERSELFDERTYD, vermin 1 st aan halsrand in vlg en elke vlg 4de ry. 4 ste. Werk 4 rye, vermin 1 st aan raglanrand in 2de en vlg 2de ry. 2 ste.
Vlg ry: aw2tes. Heg af.
Regtervoorpant
Met 3,25 mm-naalde en duimmetode, stel 31(35;39;43;47;47)ste op.
1ste ry: aw1, r2, *aw2, r2, herh van * tot einde.
2de ry: *aw2, r2, herh van * tot laaste 3 ste, aw2, r1. 1ste en 2de rye stel rif vas. Werk nog 5(5;5;7;7;7)rye in rif.
Vlg ry: aw4(2;3;2;5;4), aw2tes, (aw5[5;4;4;3;7], aw2tes)3(4;5;6;7;4)keer, aw4(3;4;3;5;5). 27(30;33;36;39;42)ste. Met 4 mm-naalde gaan soos volg voort: Werk soos linkervoorpant van ** tot **.
Vlg ry: r3(3;3;3;4;4), r2tes, (r4[5;4;5;5;6], r2tes)3(3;4;4;4;4)keer, r4(4;4;3;5;4). 23(26;28;31;34;37)ste. Met 4 mm-naalde en ks (deurgaans) gaan voort tot regtervoorpant 12(15;18;23;26;31) cm lank is, eindig met RK-ry.
Raglan- en halsvorming Vlg ry: heg 4(4;4;5;5;5)ste af, aw tot einde. 19(22;24;26;29;32)ste.
Vir slegs 4de, 5de en 6de groottes Werk (2;2;4)rye, vermin 1 st aan raglanrand in elke ry. (24;27;28)ste.
Vir al 6 groottes Werk 4(4;4;2;2;0)rye, vermin 1 st aan raglanrand in vlg en elke vlg 2(2;2;0;0;0)de rye. 17(20;22;23;26;28)ste. Werk 2(2;4;2;8;4)rye, vermin 1 st aan weersk van vlg en elke vlg 0(0;2;0;2;0)de ry. 15(18;18;21;18;24)ste. Werk 13(17;17;21;17;25)rye, vermin 1 st aan halsrand in vlg en elke vlg 4de ry, TERSELFDERTYD, vermin 1 st aan raglanrand in vlg en elke vlg alt ry. 4 ste. Werk 4 rye, vermin 1 st slegs aan raglanrand in 2de en vlg 2de ry. 2 ste.
Vlg ry: aw2tes. Heg af.
Moue (dieselfde)
Met 3,25 mm-naalde en duimmetode stel 42(42;42;46;54;54)ste op. Werk 7(7;7;9;9;9)rye in 2×2-rif.
Vlg ry: aw3(3;5;5;4;5), aw2tes, (aw5[5;8;5;3;4], aw2tes)5(5;3;5;9;7)keer, aw2(2;5;4;3;5). 36(36;38;40;44;46)ste. Met 4 mm-naalde en ks (deurgaans), gaan soos volg voort. Vermeer 1 st aan weersk van 7(5;5;7;5;5) de en elke vlg 18(8;8;8;8;8)ste ry tot 40(44;48;52;50;52)ste.
Vir slegs 5de en 6de groottes Vermeer 1 st aan weersk van elke vlg (10) de ry tot (58;62)ste.
Vir al 6 groottes Gaan voort sonder om te vorm tot mou 15(17;20;24;29;33)cm lank is, of lengte verlang, eindig met VK-ry.
Raglanvorming Heg 4(4;4;5;5;5)ste aan begin van vlg 2 rye af. 32(36;40;42;48;52)ste.
Vir slegs 1ste 2de, 3de en 4de groottes Werk 8 rye, vermin 1 st aan weersk van vlg en elke vlg 4de ry. 28(32;36;38)ste.
Vir al 6 groottes Werk 16(20;22;24;34;38)rye vermin 1 st aan weersk van vlg en elke vlg alt ry. 12(12;14;14;14;14)ste. Heg oorbl 12(12;14;14;14;14)ste af.
Regtervoorrand
Werk raglanrande toe. Met RKV en 3,25 mm-naalde tel op en r7(7;7;7;9;9;9)ste eweredig langs rif, 34(40;44;60;66;78) ste eweredig langs reguit rand, 20(24;26;28;30;34)ste eweredig langs gevormde rand, tel op en r10(10;12;12;12;12) ste eweredig van 12(12;14;14;14;14) afhegste aan bokant van regtermou en 9(11;11;11;15;15)ste tot in middel van nek agter. 80(92;100;120;132;148)ste.
Vlg ry: *r2, aw2, herh van * tot einde. Hierdie ry stel rif vas. Werk nog 1 ry in rif.
Vlg ry: rif 19(21;23;23;27;27), omslag 1, draai.
Vlg ry: rif.
Vlg ry: rif 22(24;26;26;30;30), omslag 1, draai.
Vlg ry: rif.
Vlg ry: rif 25(27;29;29;33;33), omslag 1, draai.
Vlg ry: rif. Werk 6(8;10;10;12;14)rye, werk 2 ste meer in elke omslag-ry.
Vlg ry: rif oor al die ste. Werk nog 3 rye in rif.
Vlg ry: r2, vermeer in vlg st aweregsgewys, aw1, (r2, vermeer in vlg st aweregsgewys, aw1)4(5;5;5;6;6)keer, rif tot einde. 85(98;106;126;139;155)ste. Heg in rif af.
Linkervoorrand
Met RKV en 3,25 mm-naalde tel op en r9(11;11;11;15;15)ste eweredig van middel van nek agter, 10(10;12;12;12;12)ste eweredig van 12(12;14;14;14;14)afhegste aan bokant van linkermou, 20(24;26;28;30;34) ste eweredig langs gevormde rand, 34(40;44;60;66;78)ste eweredig langs reguit rand en 7(7;7;9;9;9)ste eweredig langs rif. 80(92;100;120;132;148)ste.
Vlg ry: *aw2, r2, herh van * tot einde.
Vlg ry: rif 19(21;23;23;27;27), omslag 1, draai.
Vlg ry: rif.
Vlg ry: rif 22;24;26;26;30;30), omslag 1, draai.
Vlg ry: rif.
Vlg ry: rif 25(27;29;29;33;33), omslag 1, draai.
Vlg ry: rif. Werk 6(8;10;10;12;14)rye, werk 2 ste meer in elke omslag-ry.
Vlg ry: rif oor al die ste.
Vlg ry: rif3(3;3;4;3;3), heg 1 st af, (rif10[11;11;14;15;18], heg 1 st af)3(3;3;4;4;4) keer, rif tot einde.
Vlg ry: rif tot laaste 36(39;39;64;67;79)ste, stel 1 st op, (rif 11[12;12;15;16;19], stel 1 st op)3(3;3;4;4;4)keer, rif 3(3;3;4;3;3). Werk 2 rye in rif.
Vlg ry: rif tot laaste 20(24;24;24;28;28) ste, vermeer in vlg st aweregsgewys, aw1, (r2, vermeer in vlg st aweregsgewys, aw1)4(5;5;5;6;6)keer, r2. 85(98;106;126;139;155)ste. Heg in rif af.
Om te voltooi
Werk sy- en mounate toe. Werk naat in middel van nek agter toe. Werk knope aan. Sien verpakkingsmateriaal vir versorgingsinstruksies.
Christa is sedert Oktober 1999 deel van die Vrouekeur-span en geniet steeds elke dag haar werk as taalversorger. Sy is mal oor haar kinders, kleinkinders, brei en lees en sommer die lewe in die algemeen. Sy moet net keer …