Hierdie trui is nie net mooi nie, dis ook vleiend vir enige figuur
CHRISTA SWANEPOEL
Benodigdhede
- 11(12;14;15;18;19)balle SIRDAR FLIRT DK of enige ELLE DK (50 gballe) in kleur van jou keuse
- een paar elk 3,25 mm- en 4 mmbreinaalde en 4 mm-sirkelnaald indien nodig
- steekhouers
- knoop
Tensy aanbevole breidraad gebruik word, kan Saprotex nie vir die voltooide produk verantwoordelikheid aanvaar nie.
Mate
Om borsmaat te pas van: 81/86(91/97; 102/107;112/117;122/127;132/137)cm Ware grootte: Bors: 93(104;113;124;133;144)cm Volle lengte: 68(70;74;78;82;83)cm Moulengte: 19(19;19;20;20;20)cm Aanwysings word vir die kleinste grootte gegee, met die groter groottes tussen hakies. Waar net een syfer gegee word,
Spanning
Spaar tyd, doen ’n spanningstoets. 22 ste en 28 rye = 10 cm oor koussteek en 23 ste en 31 rye = 10 cm oor kantpatroon meat 4 mm-naalde Vir die beste resultate is dit belangrik om die regte spanning te hê. As daar te min steke op die toetslappie is, gebruik dunner naalde; as daar te veel steke op is, gebruik dikker naalde.
Afkortings
alt – alternatiewe aw – aweregs beg – begin dnv – draad na voor gl1 – glip een steek regsgewys herh – herhaal ks – koussteek oorbl – oorblywende pat – patroon r – regs R(V)K – regte(verkeerde) kant R(V)KV – regte(verkeerde) kant voor st(e) – steek(steke) tes – tesame tgso – trek glipsteek oor vermin – verminder vermeer – vermeerder vlg – volgende
Lyfgedeelte (in een deel gebrei tot by mousgate)
Met 4 mm-naalde of 4 mm-sirkelnaald indien nodig en duimmetode stel 223(243;263;283;303;323)ste op.
1ste ry: r.
2de ry: r.
3de ry: r1, *r1, dnv, r8, gl1, r2tes, tgso, r8, dnv, herh van * tot laaste 2 ste, r2.
4de en elke vlg alt ry: aw.
5de ry: r1, *r2, dnv, r7, gl1, r2tes, tgso, r7, dnv, r1, herh van * tot laaste 2 ste, r2.
7de ry: r1, r2tes, *dnv, r1, dnv, r6, gl1, r2tes, tgso, r6, dnv, r1, dnv, gl1, r2tes, tgso, herh van * tot laaste 20 ste, dnv, r1, dnv, r6, gl1, r2tes, tgso, r6, dnv, r1, dnv, gl1, r1, tgso, r1.
9de ry: r1, *r4, dnv, r5, gl1, r2tes, tgso, r5, dnv, r3, herh van * tot laaste 2 ste, r2.
11de ry: r1, *r1, dnv, gl1, r2tes, tgso, dnv, r1, dnv, r4, gl1, r2tes, tgso, r4, dnv, r1, dnv, gl1, r2tes, tgso, dnv, herh van * tot laaste 2 ste, r2.
13de ry: r1, *r6, dnv, r3, gl1, r2tes, tgso, r3, dnv, r5, herh van * tot laaste 2 ste, r2.
15de ry: r1, r2tes, *dnv, r1, dnv, gl1, r2tes, tgso, dnv, r1, dnv, r2, gl1, r2tes, tgso, r2, (dnv, r1, dnv, gl1, r2tes, tgso)twee keer, herh van * tot laaste 20 ste, dnv, r1, dnv, gl1, r2tes, tgso, dnv, r1, dnv, r2, gl1, r2tes, tgso, r2, dnv, r1, dnv, gl1, r2tes, tgso, dnv, r1, dnv, gl1, r1, tgso, r1.
17de ry: r1, *r8, dnv, r1, gl1, r2tes, tgso, r1, dnv, r7, herh van * tot laaste 2 ste, r2.
18de ry: aw.
19de ry: r1, *(r1, dnv, gl1, r2tes, tgso, dnv)5 keer, herh van * tot laaste 2 ste, r2.
20ste ry: r. Van 1ste tot 20ste ry stel pat vas. Werk nog 40 rye in pat.
61ste ry: r10(8;10;14;18;28), r2tes, *r8(12;13;19;20;31), r2tes, herh van * tot laaste 11(9;11;15;19;29) ste, r11(9;11;15;19;29). 202(226;246;270;290;314)ste.
62ste ry: r.
Gaan soos volg voort: 1ste ry: r. 2de ry: aw. Hierdie twee rye sal nou na verwys word as ks (koussteek). Werk in ks (deurgaans) tot werk 28(30;32;36;38;39)cm lank is, as dit van naald afhang, eindig met VK-ry. Werk 4 rye. Halsvorming Werk 40(42;42;36;40;36)rye, vermin 1 st aan weersk van vlg en elke vlg 4de ry. 182(204;224;252;270;296)ste. Vir slegs 1ste grootte Werk 8 rye, vermin 1 st aan weersk van vlg en elke vlg 6de ry. 178 ste. Vir al 6 groottes Verdeel vir mousgate Vlg ry: (r2tes)0(0;0;1;1;1)keer, r38(45;50;56;60;67) en glip hierdie 38(45;50;57;61;68)ste op steekhouer vir regtervoorpant, r102(114;124;136;146;158) en glip hierdie ste op steekhouer vir agterpant, r38(45;50;56;60;67), (r2tes)0(0;0;1;1;1)keer.
Linkervoorpant
Werk slegs oor hierdie 38(45;50;57;61;68) ste, gaan soos volg voort: Vlg ry: aw. Mousgatvorming 1ste ry: r2tes (mousgatrand), r tot laaste 0(2;2;0;0;0)ste, (r2tes)0(1;1;0;0;0)keer, (nekrand). 37(43;48;56;60;67)ste. 2de ry: aw tot laaste 2 ste, aw2tes. 36(42;47;55;59;66)ste. Werk 6(8;10;10;12;12)rye, vermin 1 st aan mousgatrand in elke ry, TERSELFDERTYD, vermin 1 st aan nekrand in 1(3;5;1;1;1)ste en elke vlg 0(4;0;4;4;4)de ry. 29(32;36;42;44;51)ste. Werk 25(29;31;19;5;21)rye, vermin 1 st slegs aan nekrand in 1(5;1;3;1;1)ste en elke vlg 6(6;6;4;4;4)de ry. 24(27;30;37;42;45)ste. Vir slegs 4de, 5de, en 6de groottes Werk (18;30;18)rye, vermin 1 st aan nekrand in elke vlg 6de ry. (34;37;42)ste. Vir al 6 groottes Gaan voort sonder om te vorm tot mousgat 21(23;25;27;28;29)cm lank is, eindig met VK-ry. Skouervorming Vlg ry: heg 12(13;15;17;18;21)ste af, r tot einde. 12(14;15;17;19;21)ste. Vlg ry: aw. Heg oorbl 12(14;15;17;19;21)ste af.
Agterpant
Met VKV, heg draad aan 102(114;124;136;146;158)ste oor op steekhouer vir agterpant en gaan soos volg voort: Vlg ry: aw. Mousgatvorming Werk 8(10;12;12;14;14)rye, vermin 1 st aan weersk van elke ry. 86(94;100;112;118;130) ste. Gaan voort sonder om te vorm tot mousgate 21(23;25;27;28;29)cm lank is, eindig met VK-ry. Skouervorming Heg 12(13;15;17;18;21)ste aan begin van vlg 2 rye af. 62(68;70;78;82;88)ste. Heg 12(14;15;17;19;21)ste aan begin van vlg 2 rye af. 38(40;40;44;44;46)ste, Heg oorbl 38(40;40;44;44;46)ste af.
Regtervoorpant
Met VKV heg draad aan 38(45;50;57;61;68) ste oor op steekhouer vir regtervoorpant en gaan soos volg voort: Vlg ry: aw. Mousgatvorming 1ste ry: (r2tes)0(1;1;0;0;0)keer (nekrand), r tot laaste 2 ste, r2tes (mousgatrand). 37(43;48;56;60;67)ste. 2de ry: aw2tes, aw tot einde. 36(42;47;55;59;66)ste. Werk 6(8;10;10;12;12)rye, vermin 1 st aan nekrand in 1(3;5;1;1;1)ste en elke vlg 0(4;0;4;4;4)de ry, TERSELFDERTYD, vermin 1 st aan mousgatrand in elke ry. 29(32;36;42;44;51)ste. Werk 25(29;31;19;5;21)rye, vermin 1 st slegs aan nekrand in 1(5;1;3;1;1)ste en elke vlg 6(6;6;4;4;4)de ry. 24(27;30;37;42;45)ste. Vir slegs 4de, 5de en 6de groottes Werk (18;30;18)rye, vermin 1 st aan nekrand in elke vlg 6de ry. (34;37;42)ste. Vir al 6 groottes Gaan voort sonder om te vorm tot mousgat 21(23;25;27;28;29)cm lank is, eindig met RK-ry. Skouervorming Vlg ry: heg 12(13;15;17;18;21)ste af, aw tot einde. 12(14;15;17;19;21)ste. Vlg ry: r. Heg oorbl 12(14;15;17;19;21)ste af.
Moue (dieselfde)
Met 4 mm-naalde en duimmetode stel 83(83;103;103;123;123)ste op.
1ste ry: r.
2de ry: r.
3de ry: r1, *r1, dnv, r8, gl1, r2tes, tgso, r8, dnv, herh van * tot laaste 2 ste, r2.
4de en elke vlg alt ry: aw.
5de ry: r1, *r2, dnv, r7, gl1, r2tes, tgso, r7, dnv, r1, herh van * tot laaste 2 ste, r2.
7de ry: r1, r2tes, *dnv, r1, dnv, r6, gl1, r2tes, tgso, r6, dnv, r1, dnv, gl1, r2tes, tgso, herh van * tot laaste 20 ste, dnv, r1, dnv, r6, gl1, r2tes, tgso, r6, dnv, r1, dnv, gl1, r1, tgso, r1.
9de ry: r1, *r4, dnv, r5, gl1, r2tes, tgso, r5, dnv, r3, herh van * tot laaste 2 ste, r2.
11de ry: r1, *r1, dnv, gl1, r2tes, tgso, dnv, r1, dnv, r4, gl1, r2tes, tgso, r4, dnv, r1, dnv, gl1, r2tes, tgso, dnv, herh van * tot laaste 2 ste, r2.
13de ry: r1, *r6, dnv, r3, gl1, r2tes, tgso, r3, dnv, r5, herh van * tot laaste 2 ste, r2.
15de ry: r1, r2tes, *dnv, r1, dnv, gl1, r2tes, tgso, dnv, r1, dnv, r2, gl1, r2tes, tgso, r2, (dnv, r1, dnv, gl1, r2tes, tgso)twee keer, herh van * tot laaste 20 ste, dnv, r1, dnv, gl1, r2tes, tgso, dnv, r1, dnv, r2, gl1, r2tes, tgso, r2, dnv, r1, dnv, gl1, r2tes, tgso, dnv, r1, dnv, gl1, r1, tgso, r1.
17de ry: r1, *r8, dnv, r1, gl1, r2tes, tgso, r1, dnv, r7, herh van * tot laaste 2 ste, r2.
18de ry: aw.
19de ry: r1, *(r1, dnv, gl1, r2es, tgso, dnv)5 keer, herh van * tot laaste 2 ste, r2.
20ste ry: r.
21ste ry: r15(15;19;19;12;12), r2tes, r15(15;19;19;22;22), r2tes, herh van * tot laaste 15(15;19;19;13;13)ste, r15(15;19;19;13;13). 79(79;99;99;118;118) ste.
22ste ry: r. Werk in ks (deurgaans) tot mou 19(19;19;20;20;20)cm lank is, as dit van naald afhang, eindig met VK-ry.
Moutopvorming Werk 8(10;12;12;14;14)rye, vermin 1 st aan weersk van elke ry. 63(59;75;75;90;90)ste. Heg 4(3;5;4;5;5)ste aan begin van vlg 12(2;8;10;12;12)rye af. 15(53;35;35;30;30) ste. Heg 5(4;5;5;6;6)ste aan begin van vlg 2(12;6;6;4;4)rye af. 5(5;5;5;6;6)ste. Heg oorbl 5(5;5;5;6;6)ste af.
Regtervoorrand
Werk skouernate toe. Met RKV en 3,25 mm-naalde begin regs voor onder, tel op en r 44 ste eweredig langs pat, 21(25;29;38;43;45)ste eweredig langs reguit rand, 88(88;92;92;97;97) ste eweredig langs gevormde rand en 19(20;20;22;22;23)ste tot middel van nek agter. 172(177;185;196;206;209)ste. Werk 6 rye in rs. Heg regsgewys af.
Linkervoorrand
Met RKV en 3,25 mm-naalde begin by middel van nek agter tel op en r19(20;20;22;22;23)ste oor agterkant van nek, 88(88;92;92;97;97)ste eweredig oor gevormde rand, 21(25;29;38;43;45)ste eweredig langs reguit rand en 44 ste langs pat. 172(177;185;196;206;209)ste. Werk 6 rye in rs. Heg regsgewys af.
Om te voltooi
Vou moue lengtegewys in helfte, plaas vou op skouernaat en werk in posisie. Werk sy-, mou- en randnate vas. Werk knoop aan en maak lus soos op skets. Lê plat neer, bedek met klam lap en laat om droog te word. Sien verpakkingsmateriaal vir versorgingsinstruksies.
Christa is sedert Oktober 1999 deel van die Vrouekeur-span en geniet steeds elke dag haar werk as taalversorger. Sy is mal oor haar kinders, kleinkinders, brei en lees en sommer die lewe in die algemeen. Sy moet net keer …