DEUR: Elle Yarns
Vertaal deur: Christa Swanepoel
Ekstra inligting
Die kombers bestaan uit 35 blokkies. Van blokkies 1 – 8 moet jy 4 elk brei en van blokkie 9 moet jy 3 brei.
Indien jy jou kombers presies in die kleure wil brei soos in die foto, hier is die wol kleure en hoveelhede uiteen gesit.
Onthou, 2 balle wol is genoeg vir 4 blokkies.
ELLE PURE GOLD DK (100 g)
[Blok 1-8: Brei 4 blokkies van elk]
Blokkie 1: Mist 203 (2 balle)
Blokkie 2: Mist 203 (2 balle)
Blokkie 3: Moon Stone 042 (2 balle)
Blokkie 4: Silver 056 (2 balle)
Blokkie 5: Hazelnut 198 (2 balle)
Blokkie 6: Parakeet 076 (2 balle)
Blokkie 7: Vanilla 105 (2 balle)
Blokkie 8: 1 x Vanilla 105, 1 x Moonstone 042, Hazelnut 198, Silver 056 (4 balle altesaam)
[Blok 9: Brei 3 blokkies]
Blokkie 9: Parakeet 076 (2 balle)
Totale balle wol:
Mist 203: 4 balle
Moon stone 042: 3 balle
Silver 056: 3 balle
Hazelnut 198: 3 balle
Parakeet 076: 4 balle
Vanilla 105: 3 balle
DWS jy moet 20 balle wol in total hê
—————————————————————————
BLOKKIE #9
Belangrike inligting:
Tensy jy die genoemde wol gebruik, kan SAPROTEX nie vir die voltooide projek verantwoordelik gehou word nie.
Die drukproses beïnvloed die kleurweergawe, maar die kleur van die wol word so ná as moontlik aan die oorspronklike gehou.
Die aanwysings is vir net een grootte.
Klik hier om ‘n PDF-van die Engelse patroon af te laai
Benodighede
ELLE PURE GOLD DK (100 g)
2 balle in kleur van jou keuse: Ons het Parakeet 076 gebruik
Een paar 4 mm-breinaalde
´n Kabelnadel
Afmetings
± 25 cm x 25 cm per blokkie
Spanning
Dis nie belangrik nie. Solank al die blokkies volgens dieselfde spanning gebrei word, behoort hulle dieselfde grootte te wees.
Afkortings
aw = aweregs
dnv = draad na voor
don = draad oor naald
drn = draad rondom naald
gl = glip1 st regsgewys
herh = herhaal
m1 = maak een steek: tel lus tussen laaste en vlg st op en brei in die agterkant vd lus
pat = patroon
r = regs
RKV = regte kant voor
st(e) = steek/steke
tes = tesame
r2tes = regs 2 steke tesame
tgso = trek glipsteek oor
vmeer = vermeerder
vmin = verminder
Spesiale afkortings
k2a = regs agter in 2de steek, dan voor in 1ste steek, glip albei ste saam af
k2v = regs voor in 2de steek, dan regs 1ste steek, glip albei ste saam af
k3a = glip vlg steek op kabelnaald en hou agter werk, r2, dan r1 van kabelnaald
k3v = glip vlg 2 ste op kabelnaald en hou voor werk, r1, dan r2 van kabelnaald
k4a(v) = glip vlg 2 ste op kabelnaald en hou agter (voor) werk, r2 van linkernaald, dan 2 ste van kabelnaald
k5a = glip vlg 3 ste op kabelnaald en hou voor werk, r2 op linkernaald, glip die aw-st (3de op kabelnaald) terug op linkernaald en aw dié st, dan r2 van kabelnaald
kr3a= glip vlg st op kabelnaald en hou agter werk, r2 op linkernaald, aw dan 1 st van kabelnaald
kr3v = glip vlg 2 ste op kabelnaald en hou voor werk, aw1 van linkernaald, dan r 2 ste van kabelnaald
kr4ates = glip vlg 2 ste op kabelnaald en hou agter werk, r2 van linkernaald, dan aw2tes van kabelnaald
kr4vtes = glip vlg 2 ste op kabelnaald en hou voor werk, aw2tes van linkernaald, r 2 van kabelnaald
kr4ltes = glip vlg st op regternaald, glip vlg 2 ste op kabelnaald en hou voor werk, glip die steek op regternaald terug na linkernaald en aw2tes, dan r2 van kabelnaald
kr4rtes = glip vlg st op regternaald, glip vlg 2 ste op kabelnaald en hou voor werk, glip die st op regternaald terug na linkernaald, r2 van kabelnaald, aw2tes van linkernaald
Spesiale steek
ster = aw3tes, laat ste op naald, draad rondom naald, aw selfde 3 ste weer
Verklaring van steke
Draad na voor (dnv), draad oor naald (don), en draad rondom naald (drn) dien almal dieselfde doel – om ´n steek te maak om die steek/steke wat verlore gaan as jy r2tes of ´n tgso werk, te vervang. Hulle word net effens verskillend gebrei, afhangend van waar hulle in die patroon voorkom en watter steek daarop volg:
Draad na voor (dnv) = word voor of na enige regssteke gebruik deur die draad na die voorkant van die breiwerk te bring.
Draad oor naald (dnv) = word na ´n aweregssteek voor die volgende regssteek gebruik. Aangesien die draad reeds voor die breiwerk is, neem jy die draad na die agterkant van die werk, dan draai jy dit weer oor die naald. Jy het dus nou ´n lus oor die naald en die draad is agter die werk.
*Nota*: In die volgende rye moet jy dan in die agterste lus van die don werk om die gaatjie te maak.
Draad rondom naald (drn) = word voor ´n aweregssteek gebruik. Aangesien die draad aan die agterkant van die breiwerk is oor jy ´n regssteek gewerk het, draai jy die draad weer om die naald. Dus het jy ´n lus om die naald en die draad is weer aan die voorkant van die breiwerk.
Metode
Brei 3 van dié blokkies
Met 4 mm-naalde stel 53 ste op.
1ste ry: RKV, r1, (aw1, r1) tot einde.
2de ry: soos 1ste ry.
3de ry: r1, aw1, r tot laaste 2 ste, aw1, r1.
4de ry: r1, aw tot laaste st, r1.
5de ry: soos 3de ry.
6de ry: r1, aw6, (ster, aw1) 9 keer, ster, aw6, r1.
7de ry: soos 3de ry.
8ste ry: r1, aw2, ster, aw tot laaste 6 ste, ster, aw2, r1.
9de ry: soos 3de ry.
10de ry: soos 6de ry.
11de ry: soos 3de ry.
12de ry, vmeer-ry: r1, aw2, ster, aw2, m1, aw8, (m1, aw7) 3 keer, m1, aw8, m1, aw2, ster, aw2, r1. 59 ste.
13de ry: r1, aw1, r5, aw1, k4v, aw5, r4, aw4, r4, aw1, r4, aw4, r4, aw5, k4v, aw1, r5, aw1, r1.
14de ry: r1, aw6, r1, aw4, r5, aw4, r4, aw4, r1, aw4, r4, aw4, r5, aw4, r1, aw6, r1.
15de ry: r1, aw1, r5, aw1, r4, aw5, k4a, aw4, k4a, aw1, k4v, aw4, k4a, aw5, r4, aw1, r5, aw1, r1.
16de ry: r1, aw2, ster, aw1, r1, aw4, r5, aw4, r4, aw4, r1, aw4, r4, aw4, r5, aw4, r1, aw1, ster, aw2, r1.
17de ry: r1, aw1, r5, aw1, k4v, aw4, kr3a, k3v, aw1, r1, dnv, gl1, r1, tgso, r7, r2tes, dnv, r1, aw1, kr3a, k3v, aw4, k4v, aw1, r5, aw1, r1.
18de ry: r1, aw6, r1, aw4, r4, aw2, r1, aw3, r1, aw13, r1, aw2, r1, aw3, r4, aw4, r1, aw6, r1.
19de ry: r1, aw1, r5, aw1, r4, aw3, k3a, aw1, r1, kr3v, aw1, r1, dnv, gl1, r1, tgso, r5, r2tes, dnv, r1, aw1, k3a, aw1, r1, kr3v, aw3, r4, aw1, r5, aw1, r1.
20ste ry: r1, aw2, ster, aw1, r1, aw4, r3, aw3, r1, aw1, r1, aw2, r1, aw11, r1, aw3, r1, aw1, r1, aw2, r3, aw4, r1, aw1, ster, aw2, r1.
21ste ry: r1, aw1, r5, aw1, k4v, aw2, kr3a, (r1, aw1) 2 keer, k3v, aw1, r1, dnv, gl1, r1, tgso, r3, r2tes, dnv, r1, aw1, kr3a, (r1, aw1) 2 keer, k3v, aw2, k4v, aw1, r5, aw1, r1.
22ste ry: r1, aw6, r1, aw4, r2, aw2, (r1, aw1) 2 keer, r1, aw3, r1, aw9, r1, aw2, (r1, aw1) 2 keer, r1, aw3, r2, aw4, r1, aw6, r1.
23ste ry: r1, aw1, r5, aw1, r4, aw2, r2, (aw1, r1) 3 keer, kr3v, aw1, r1, dnv, gl 1, r1, tgso, r1, r2tes, dnv, r1, aw1, k3a, (aw1, r1) 2 keer, aw1, r3, aw2, r4, aw1, r5, aw1, r1.
24ste ry: r1, aw2, ster, aw1, r1, aw4, r2, aw2, (r1, aw1) 3 keer, r1, aw2, r1, aw7, r1, aw3, (r1, aw1) 2 keer, r1, aw3, r2, aw4, r1, aw1, ster, aw2, r1.
25ste ry: r1, aw1, r5, aw1, k4v, aw2, r2, (aw1, r1) 3 keer, aw1, k4v, aw1, don, gl1, r1, tgso, drn, aw1, k4a, (r1, aw1) 3 keer, r3, aw2, k4v, aw1, r5, aw1, r1.
26ste ry: r1, aw6, r1, aw4, r2, aw2, (r1, aw1) 3 keer, r1, aw4, r1, aw3, r1, aw5, (r1, aw1) 2 keer, r1, aw3, r2, aw4, r1, aw6, r1.
27ste ry: r1, aw1, r5, aw1, r4, aw2, r2, (aw1, r1) 3 keer, k3a, kr3v, aw1, dnv, aw2tes, kr3a, kr3v, (aw1, r1) 2 keer, aw1, r3, aw2, r4, aw1, r5, aw1, r1.
28ste ry: r1, aw2, ster, aw1, r1, aw4, r2, aw2, (r1, aw1) 2 keer, r1, aw3, r2, aw2, r1, aw1, r1, aw2, r2, aw2, (r1, aw1) 2 keer, r1, aw3, r2, aw4, r1, aw1, ster, aw2, r1.
29ste ry: r1, aw1, r5, aw1, k4v, aw2, kr3v, (r1, aw1) 2 keer, kr3a, aw2, kr3v, aw1, kr3a, aw2, kr3v, (r1, aw1) 2 keer, kr3a, aw2, k4v, aw1, r5, aw1, r1.
30ste ry: r1, aw6, r1, aw4, r3, aw3, r1, aw1, r1, aw2, r4, aw2, r1, aw2, r4, aw3, r1, aw1, r1, aw2, r3, aw4, r1, aw6, r1.
31ste ry: r1, aw1, r5, aw1, r4, aw3, kr3v, aw1, r1, kr3a, aw4, k5a, aw4, kr3v, aw1, r1, kr3a, aw3, r4, aw1, r5, aw1, r1.
32ste ry: r1, aw2, ster, aw1, r1, aw4, r4, aw2, r1, aw3, r5, aw2, r1, aw2, r5, aw2, r1, aw3, r4, aw4, r1, aw1, ster, aw2, r1.
33ste ry: r1, aw1, r5, aw1, k4v, aw4, kr3v, kr3a, aw5, r2, aw1, r2, aw5, kr3v, kr3a, aw4, k4v, aw1, r5, aw1, r1.
34ste ry: r1, aw6, r1, aw4, r5, aw4, r6, aw2, r1, aw2, r6, aw4, r5, aw4, r1, aw6, r1.
35ste ry: r1, aw1, r5, aw1, r4, aw5, k4a, aw6, r2, aw1, r2, aw6, k4a, aw5, r4, aw1, r5, aw1, r1.
36ste ry: r1, aw2, ster, aw1, r1, aw4, r5, aw4, r6, aw2, r1, aw2, r6, aw4, r5, aw4, r1, aw1, ster, aw2, r1.
37ste ry: r1, aw1, r5, aw1, k4v, aw4, kr3a, k3v, aw5, r2, aw1, r2, aw5, kr3a, k3v, aw4, k4v, aw1, r5, aw1, r1.
38ste ry: r1, aw6, r1, aw4, r4, aw2, r1, aw3, r5, aw2, r1, aw2, r5, aw2, r1, aw3, r4, aw4, r1, aw6, r1.
39ste ry: r1, aw1, r5, aw1, r4, aw3, k3a, aw1, r1, kr3v, aw4, k5v, aw4, k3a, aw1, r1, kr3v, aw3, r4, aw1, r5, aw1, r1.
40ste ry: r1, aw2, ster, aw1, r1, aw4, r3, aw3, r1, aw1, r1, aw2, r4, aw2, r1, aw2, r4, aw3, r1, aw1, r1, aw2, r3, aw4, r1, aw1, ster, aw2, r1.
41ste ry: r1, aw1, r5, aw1, k4v, 2, kr3a, (r1, aw1) 2 keer, k3v, aw2, kr3a, aw1, kr3v, aw2, kr3a, (r1, aw1) 2 keer, k3v, aw2, k4v, aw1, r5, aw1, r1.
42ste ry: r1, aw6, r1, aw4, r2, aw2, (r1, aw1) 2 keer, r1, aw3, r2, aw2, r1, aw1, r1, aw2, r2, aw2, (r1, aw1) 2 keer, r1, aw3, r2, aw4, r1, aw6, r1.
43ste ry: r1, aw1, r5, aw1, r4, aw2, r2, (aw1, r1) 3 keer, kr3v, kr3a, r1, dnv, r2tes, kr3v, k3a, (aw1, r1) 2 keer, aw1, r3, aw2, r4, aw1, r5, aw1, r1.
44ste ry: r1, aw2, ster, aw1, r1, aw4, r2, aw2, (r1, aw1) 3 keer, r1, aw4, r1, aw3, r1, aw5, (r1, aw1) 2 keer, r1, aw3, r2, aw4, r1, aw1, ster, aw2, r1.
45ste ry: r1, aw1, r5, aw1, k4v, aw2, r2, (aw1, r1) 3 keer, aw1, kr4ates, don, k2v, r1, k2a, drn, kr4vtes, (r1, aw1) 3 keer, r3, aw2, k4v, aw1, r5, aw1, r1.
46ste ry: r1, aw6, r1, aw4, r2, aw2, (r1, aw1) 3 keer, r1, aw2, r1, aw7, r1, aw3, (r1, aw1) 2 keer, r1, aw3, r2, aw4, r1, aw6, r1.
47ste ry: r1, aw1, r5, aw1, r4, aw2, r2, (aw1, r1) 3 keer, kr4rtes, don, k2v, r3, k2a, drn, kr4ltes, (aw1, r1) 2 keer, aw1, r3, aw2, r4, aw1, r5, aw1, r1.
48ste ry: r1, aw2, ster, aw1, r1, aw4, r2, aw2, (r1, aw1) 2 keer, r1, aw3, r1, aw9, r1, aw2, (r1, aw1) 2 keer, r1, aw3, r2, aw4, r1, aw1, ster, aw2, r1.
49ste ry: r1, aw1, r5, aw1, k4v, aw2, kr3v, (r1, aw1) 2 keer, kr4rtes, don, k2v, r5, k2a, drn, kr4ltes, (r1, aw1) 2 keer, kr3a, aw2, k4v, aw1, r5, aw1, r1.
50ste ry: r1, aw6, r1, aw4, r3, aw3, r1, aw1, r1, aw2, r1, aw11, r1, aw3, r1, aw1, r1, aw2, r3, aw4, r1, aw6, r1.
51ste ry: r1, aw1, r5, aw1, r4, aw3, kr3v, aw1, r1, kr4rtes, don, k2v, r7, k2a, drn, kr4ltes, aw1, r1, kr3a, aw3, r4, aw1, r5, aw1, r1.
52ste ry: r1, aw2, ster, aw1, r1, aw4, r4, aw2, r1, aw3, r1, aw13, r1, aw2, r1, aw3, r4, aw4, r1, aw1, ster, aw2, r1.
53ste ry: r1, aw1, r5, aw1, k4v, aw4, kr3v, kr4rtes, don, k2v, r9, k2a, drn, kr4ltes, kr3a, aw4, k4v, aw1, r5, aw1, r1.
54ste ry: soos 14de ry.
55ste ry: r1, aw1, r5, aw1, r4, aw5, k4a, aw4, k4v, aw1, k4a, aw4, k4a, aw5, r4, aw1, r5, aw1, r1.
56ste ry: r1, aw2, ster, aw1, r1, aw4, r5, aw4, r4, aw4, r1, aw4, r4, aw4, r5, aw4, r1, aw1, ster, aw2, r1.
57ste ry: soos 13de ry.
58ste ry, vmin-ry: r1, (aw7, aw2tes) 2 keer, (aw6, aw2tes) 3 keer, aw7, aw2tes, aw6, r1. 53 ste.
59ste ry: soos 3de ry.
60ste ry: r1, aw2, (ster, aw1) tot laaste 2 ste, aw1, r1.
61ste ry: soos 3de ry.
62ste ry: soos 4de ry.
63ste ry: soos 3de ry.
64ste tot 67ste ry: herh 60ste tot 63ste ry.
68ste ry: soos 1ste ry.
Heg alle ste in pat af soos vir laaste ry.
Blok gebreide blokkie tot regte grootte, bedek met ‘n klam lap en laat droog word.
Sit dit aanmekaar.
Christa is sedert Oktober 1999 deel van die Vrouekeur-span en geniet steeds elke dag haar werk as taalversorger. Sy is mal oor haar kinders, kleinkinders, brei en lees en sommer die lewe in die algemeen. Sy moet net keer …