Dis tyd om die breipenne en wol uit te haal en dié mooi blokkieskombers te brei. Vir die volgende nege weke kan jy elke Woensdag ‘n nuwe blokkiepatroon aflaai!
Vertaal deur: Margot Schultz
——————————————————————————-
Ekstra inligting
Die kombers bestaan uit 35 blokkies. Van blokkies 1 – 8 moet jy 4 elk brei en van blokkie 9 moet jy 3 brei.
Indien jy jou kombers presies in die kleure wil brei soos in die foto, hier is die wol kleure en hoveelhede uiteen gesit.
Onthou, 2 balle wol is genoeg vir 4 blokkies.
ELLE PURE GOLD DK (100 g)
[Blok 1-8: Brei 4 blokkies van elk]
Blokkie 1: Mist 203 (2 balle)
Blokkie 2: Mist 203 (2 balle)
Blokkie 3: Moon Stone 042 (2 balle)
Blokkie 4: Silver 056 (2 balle)
Blokkie 5: Hazelnut 198 (2 balle)
Blokkie 6: Parakeet 076 (2 balle)
Blokkie 7: Vanilla 105 (2 balle)
Blokkie 8: 1 x Vanilla 105, 1 x Moonstone 042, Hazelnut 198, Silver 056 (4 balle altesaam)
[Blok 9: Brei 3 blokkies]
Blokkie 9: Parakeet 076 (2 balle)
Totale balle wol:
Mist 203: 4 balle
Moon stone 042: 3 balle
Silver 056: 3 balle
Hazelnut 198: 3 balle
Parakeet 076: 4 balle
Vanilla 105: 3 balle
DWS jy moet 20 balle wol in total hê
—————————————————————————
Jy het ‘n basiese kennis van brei nodig om die kombers te voltooi. As dit vir jou makliker is om in Engels te brei, besoek Elle se webwerf of klik hier om ‘n PDF-van die Engelse patroon af te laai
BLOKKIE #7
BELANGRIKE INLIGTING:
Tensy jy die genoemde wol gebruik, kan SAPROTEX nie vir die voltooide projek verantwoordelik gehou word nie.
Die drukproses beïnvloed die kleurweergawe, maar die kleur van die wol word so ná as moontlik aan die oorspronklike gehou.
Die aanwysings is vir net een grootte.
BENODIGDHEDE
ELLE PURE GOLD DK (100 g)
2 balle in kleur van jou keuse: Ons het Vanilla 105 gebruik
Een paar 4 mm-breinaalde
AFMETINGS
± 25 cm x 25 cm per blokkie
SPANNING
Dis nie belangrik nie. Solank al die blokkies volgens dieselfde spanning gebrei word, behoort hulle dieselfde grootte te wees.
AFKORTINGS
adl = agter deur lus
aw = aweregs
dnv = draad na voor
herh = herhaal
kb = klein bobbel (sien spesiale afkortings)
pat = patroon
r = regs
RKV = regte kant voor
st(e) = steek/steke
tes = tesame
SPESIALE AFKORTINGS
k2a = regs agter in 2de steek, dan regs voor in 1ste steek
k2v = regs voor in 2de steek, dan regs voor in 1ste steek
kb = klein bobbel: (r1, aw1, r1, aw1) in vlg steek, neem breidraad na agter, trek 2de, 3de en 4de steke een op ‘n slag oor 1ste steek
AANWYSINGS
Maak 4 dieselfde:
Met 4 mm-naalde stel 49 ste op.
1ste ry: RKV, r1, (aw1, r1) tot einde.
2de ry: soos 1ste ry.
3de ry: r1, aw1, r1, (dnv, r2tesadl) tot laaste 2 ste, aw1, r1.
4de ry: r1, aw1, r1, aw tot laaste 3 ste, r1, aw1, r1.
5de ry: r1, aw1, r1, dnv, r2tesadl, r tot laaste 4 ste, dnv, r2tesadl, aw1, r1.
6de ry: soos 4de ry.
7de ry: r1, aw1, r1, dnv, r2tesadl, (r1, kb) tot laaste 6 ste, r2, dnv, r2tesadl, aw1, r1.
8ste ry: soos 4de ry.
9de ry: r1, aw1, r1, dnv, r2tesadl, r1, kb, r tot laaste 7 ste, kb, r2, dnv, r2tesadl, aw1, r1.
10de tot 13de ry: herh 8ste en 9de ry twee maal.
14de ry: soos 4de ry.
15de ry: r1, aw1, r1, dnv, r2tesadl, r1, kb, r9, (aw1, r1, aw1, r4) twee maal, aw1, r1, aw1, r9, kb, r2, dnv, r2tesadl, aw1, r1.
16de ry: r1, aw1, r1, aw13, (r1, aw1, r1, aw4) twee maal, r1, aw1, r1, aw13, r1, aw1, r1.
17de ry: soos 15de ry.
18de ry: soos16de ry.
19de ry: r1, aw1, r1, dnv, r2tesadl, r1, kb, r10, k2a, r4, aw1, r1, aw1, r4, k2v, r10, kb, k2, dnv, r2tesadl, aw1, r1.
20ste ry: r1, aw1, r1, aw20, r1, aw1, r1, aw tot laaste 3 ste, r1, aw1, r1.
21ste ry: r1, aw1, r1, dnv, r2tesadl, r1, kb, r11, k2a, r3, aw1, r1, aw1, r3, k2v, r11, kb, r2, dnv, r2tesadl, aw1, r1.
22ste ry: soos 20ste ry.
23ste ry: r1, aw1, r1, dnv, r2tesadl, r1, kb, r12, k2a, r2, aw1, r1, aw1, r2, k2v, r12, kb, r2, dnv, r2tesadl, aw, r1.
24ste ry: soos 20ste ry.
25ste ry: r1, aw1, r1, dnv, r2tesadl, r1, kb, r13, k2a, (r1, aw1) twee maal, r1, k2v, r13, kb, r2, dnv, r2tesadl, aw1, r1.
26ste ry: soos 20ste ry.
27ste ry: r1, aw1, r1, dnv, r2tesadl, r1, kb, r14, (aw1, r1) 3 maal, aw1, r14, kb, r2, dnv, r2tesadl, aw1, r1.
28ste ry: r1, aw1, r1, aw18, (r1, aw1) 3 maal, r1, aw tot laaste 3 ste, r1, aw1, r1.
29ste ry: soos 27ste ry.
30de ry: soos 28ste ry.
31ste ry: soos 27ste ry.
32ste ry: soos 20ste ry.
33ste ry: r1, aw1, r1, dnv, r2tesadl, r1, kb, r13, k2v, (r1, aw1) twee maal, r1, k2a, r13, kb, r2, dnv, r2tesadl, aw1, r1.
34ste ry: soos 20ste ry.
35ste ry: r1, aw1, r1, dnv, r2tesadl, r1, kb, r12, k2v, r2, aw1, r1, aw1, r2, k2a, r12, kb, r2, dnv, r2tesadl, aw1, r1.
36ste ry: soos 20ste ry.
37ste ry: r1, aw1, r1, dnv, r2tesadl, r1, kb, r11, k2v, r3, aw1, r1, aw1, r3, k2a, r11, kb, r2, dnv, r2tesadl, aw1, r1.
38ste ry: soos 20ste ry.
39ste ry: r1, aw1, r1, dnv, r2tesadl, r1, kb, r10, k2v, r4, aw1, r1, aw1, r4, k2a, r10, kb, r2, dnv, r2tesadl, aw1, r1.
40ste ry: soos 20ste ry.
41ste ry: r1, aw1, r1, dnv, r2tesadl, r1, kb, r9, k2v, r5, aw1, r1, aw1, r5, k2a, r9, kb, r2, dnv, r2tesadl, aw1, r1.
42ste ry: soos 20ste ry.
43ste ry: r1, aw1, r1, dnv, r2tesadl, r1, kb, r8, k2v, r6, aw1, r1, aw1, r6, k2a, r8, kb, r2, dnv, r2tesadl, aw1, r1.
44ste ry: soos 20ste ry.
45ste ry: r1, aw1, r1, dnv, r2tesadl, r1, kb, r7, k2v, r7, aw1, r1, aw1, r7, k2a, r7, kb, r2, dnv, r2tesadl, aw1, r1.
46ste ry: r1, aw1, r1, aw10, (r1, aw1, r1, aw7) twee maal, r1, aw1, r1, aw10, r1, aw1, r1.
47ste ry: r1, aw1, r1, dnv, r2tesadl, r1, kb, r5, (kb, aw1, r1, aw1, kb, r5) 3 maal, kb, r2, dnv, r2tesadl, aw1, r1.
48ste tot 57ste ry: herh 46ste en 47ste ry 5 maal.
58ste ry: soos 20ste ry.
59ste ry: r1, aw1, r1, dnv, r2tesadl, r1, kb, r15, kb, aw1, r1, aw1, kb, r15, kb, r2, dnv, r2tesadl, aw1, r1.
60ste ry: soos 4de ry.
61ste ry: soos 9de ry.
62ste ry: soos 4de ry.
63ste ry: soos 9de ry.
64ste ry: soos 4de ry.
65ste ry: soos 7de ry.
66ste ry: soos 4de ry.
67ste ry: soos 5de ry.
68ste ry: soos 4de ry.
69ste ry: soos 3de ry.
70ste ry: soos 1ste ry.
Heg alle ste in pat af soos vir laaste ry.
Blok gebreide blokkie tot regte grootte, bedek met ‘n klam lap en laat droog word.
Christa is sedert Oktober 1999 deel van die Vrouekeur-span en geniet steeds elke dag haar werk as taalversorger. Sy is mal oor haar kinders, kleinkinders, brei en lees en sommer die lewe in die algemeen. Sy moet net keer …