Brei sommer nou al vir jou hierdie trui, want die koue is een van die dae weer met ons
Deur CHRISTA SWANEPOEL
Benodigdhede
16(18;20;22;24;26) balle (50 g) SIRDAR CLICK ARAN of enige ander breidraad waarmee jy dieselfde spanning kry
Een paar elk 4 mm- en 5 mmbreinaalde kabelnaald
Moeilikheidsgraad: ***
Mate
Om borsmaat te pas van: 81-86(91- 97;102-107;112-117;122-127;132-137) cm
Voltooide grootte: Bors: 101(112;122;132;142;152) cm
Volle lengte: 76(78;82;86;90;94) cm
Moulengte: 48(48;49;50;50;50) cm
Aanwysings word vir die kleinste grootte gegee, met die groter groottes tussen hakies. Waar net een syfer gegee word, geld dit vir al die groottes.
Spanning
Spaar tyd, doen ’n spanningstoets. 19 ste en 24 rye = 10 cm oor koussteek met 5 mm-naalde
Vir die beste resultate is dit belangrik om die regte spanning te hê. As daar te min steke op die toetslappie is, gebruik dunner naalde; as daar te veel steke op is, gebruik dikker naalde.
Afkortings
alt – alternatiewe aw – aweregs beg – begin D3V – gl vlg 2 ste na voor op kn, aw1, dan r2 van kn D3A – gl vlg st na agter op kn, r2, dan aw1 van kn dnv – draad na voor dom – draad oor naald drn – draad rondom naald gl2 – glip twee steke regsgewys herh – herhaal K3A – gl vlg st na agter op kn, r2, dan r1 van kn K3V – gl vlg 2 ste na voor op kn, r1, dan r2 van kn kn – kabelnaald ks – koussteek MB – maak bobbel: (r1, aw1, r1, aw1) in vlg st, (draai en r4, draai en aw4) 2 keer, draai en r4, draai, gl2, r2tes, t2gso oorbl – oorblywende pat – patroon r – regs R(V)K – regte(verkeerde) kant R(V)KV – regte(verkeerde) kant voor st(e) – steek(steke) tes – tesame t2gso – trek 2 glipsteke oor vermin – verminder vermeer – vermeerder vlg – volgende
Agterpant
met 4 mm-naalde en duimmetode stel 114(122;134;142;150;162)ste op.
1ste ry: *r2, aw2, herh van * tot laaste 2 ste, r2.
2de ry: aw2, *r2, aw2, herh van * tot einde. Hierdie 2 rye sal na verwys word as 2×2-rif. Werk nog 5 rye in 2×2-rif.
8ste ry: rif14(20;15;22;36;17), rif2tes, (rif 12[18;15;22;36;19], rif2tes) 6(4;6;4;2;6)keer, rif14(20;15;22;36;17). 107(117;127;137;147;155)ste. Met 5 mm-naalde gaan soos volg voort:
1ste ry: r12(14;19;22;27;30), *aw8, r2, MB, r2, aw8, *(r10[13;13;15;15;16], aw8, r2, MB, r2, aw8) 2 keer, r12(14;19;22;27;30).
2de ry: aw12(14;19;22;27;30), *r8, aw5, r8, *(aw10[13;13;15;15;16], r8, aw5, r8) 2 keer, aw12(14;19;22;27;30).
3de ry: r12(14;19;22;27;30), *aw8, MB, r3, MB, aw8, *(r10[13;13;15;15;16], aw8, MB, r3, MB, aw8) 2 keer, r12(14;19;22;27;30).
4de ry: soos 2de ry.
5de ry: as 1ste ry.
6de ry: soos 2de ry.
7de ry: r12(14;19;22;27;30), *aw7, K3A, aw1, K3V, aw7, *(r10[13;13;15;15;16], aw7, K3A, aw1, K3V, aw7) 2 keer, r12(14;19;22;27;30).
8ste ry: aw12(14;19;22;27;30), *r7, aw3, r1, aw3, r7, *(aw10[13;13;15;15;16], r7, aw3, r1, aw3, r7) 2 keer, aw12(14;19;22;27;30).
9de ry: r12(14;19;22;27;30), *aw6, K3A, aw1, r1, aw1, K3V, aw6, *(r10[13;13;15;15;16], aw6, K3A, aw1, r1, aw1, K3V, aw6) 2 keer, r12(14;19;22;27;30).
10de ry: aw12(14;19;22;27;30), *r6, aw2, (aw1, r1) 2 keer, aw3, r6, *(aw10[13;13;15;15;16], r6, aw2, (aw1, r1) 2 keer, aw3, r6)2 keer, aw12(14;19;22;27;30).
11de ry: r12(14;19;22;27;30), *aw5, K3A, aw1, (r1, aw1) 2 keer, K3V, aw5, *(r10[13;13;15;15;16], aw5, K3A, aw1, (r1, aw1)2 keer, K3V, aw5) 2 keer, r12(14;19;22;27;30).
12de ry: aw12(14;19;22;27;30), *r5, aw2, (aw1, r1) 3 keer, aw3, r5, *(aw10[13;13;15;15;16], r5, aw2, (aw1, r1) 3 keer, aw3, r5) 2 keer, aw12(14;19;22;27;30).
13de ry: r12(14;19;22;27;30), *aw4, K3A, (aw1, r1) 3 keer, aw1, K3V, aw4, *(r10[13;13;15;15;16], aw4, K3A, (aw1, r1) 3 keer, aw1, K3V, aw4) 2 keer, r12(14;19;22;27;30).
14de ry: aw12(14;19;22;27;30), *r4, aw2, (aw1, r1) 4 keer, aw3, r4, *(aw10[13;13;15;15;16], r4, aw2, (aw1, r1) 4 keer, aw3, r4) 2 keer, aw12(14;19;22;27;30).
15de ry: r12(14;19;22;27;30), *aw3, K3A, (aw1, r1) 4 keer, aw1, K3V, aw3, *(r10[13;13;15;15;16], aw3, K3A, (aw1, r1) 4 keer, aw1, K3V, aw3) 2 keer, r12(14;19;22;27;30).
16de ry: aw12(14;19;22;27;30), *r3, aw2, (aw1, r1) 5 keer, aw3, r3, *(aw10[13;13;15;15;16], r3, aw2, (aw1, r1) 5 keer, aw3, r3) 2 keer, aw12(14;19;22;27;30).
17de ry: r12(14;19;22;27;30), *aw2, K3A, (aw1, r1) 5 keer, aw1, K3V, aw2, *(r10[13;13;15;15;16], aw2, K3A, (aw1, r1) 5 keer, aw1, K3V, aw2) 2 keer, r12(14;19;22;27;30).
18de ry: aw12(14;19;22;27;30), *r2, aw3, (r1, aw1) 6 keer, aw2, r2, *(r10[13;13;15;15;16], r2, aw3, (r1, aw1) 6 keer, aw2, r2) 2 keer, aw12(14;19;22;27;30).
19de ry: r12(14;19;22;27;30), *aw2, r2, (aw1, r1) 6 keer, aw1, r2, aw2, *(r10[13;13;15;15;16], aw2, r2, (aw1, r1) 6 keer, aw1, r2, aw2) 2 keer, r12(14;19;22;27;30).
20ste ry: aw12(14;19;22;27;30), *r2, aw2, (r1, aw1) 6 keer, r1, aw2, r2, *(aw10[13;13;15;15;16], r2, aw2, (r1, aw1) 6 keer, r1, aw2, r2) 2 keer, aw12(14;19;22;27;30).
21ste ry: r12(14;19;22;27;30), *aw2, D3V, (aw1, r1) 5 keer, aw1, D3A, aw2, *(r10[13;13;15;15;16], aw2, D3V, (aw1, r1) 5 keer, aw1, D3A, aw2) 2 keer, r12(14;19;22;27;30).
22ste ry: aw12(14;19;22;27;30), *r3, aw2, (r1, aw1) 5 keer, r1, aw2, r3, *(aw10[13;13;15;15;16], r3, aw2, (r1, aw1) 5 keer, r1, aw2, r3) 2 keer, aw12(14;19;22;27;30).
23ste ry: r12(14;19;22;27;30), *aw3, D3V, (aw1, r1) 4 keer, aw1, D3A, aw3, *(r10[;13;13;15;15;16], aw3, D3V, (aw1, r1) 4 keer, aw1, D3A, aw3) 2 keer, r12(14;19;22;27;30).
24ste ry: aw12(14;19;22;27;30), *r4, aw2, (r1, aw1) 4 keer, r1, aw2, r4, *(aw10[13;13;15;15;16], r4, aw2, (r1, aw1) 4 keer, r1, aw2, r4) 2 keer, aw12(14;19;22;27;30).
25ste ry: r12(14;19;22;27;30), *aw4, D3V, (aw1, r1) 3 keer, aw1, D3A, aw4, *(aw10[13;13;15;15;16], aw4, D3V, (aw1, r1) 3 keer, aw1, D3A, aw4) 2 keer, r12(14;19;22;27;30).
26ste ry: aw12(14;19;22;27;30), *r5, aw2, (r1, aw1) 3 keer, r1, aw2, r5, *(r10[13;13;15;15;16], r5, aw2, (r1, aw1) 3 keer, r1, aw2, r5) 2 keer, aw12(14;19;22;27;30).
27ste ry: r12(14;19;22;27;30), *aw5, D3V, (aw1, r1) 2 keer, aw1, D3A, aw5, *(r10[13;13;15;15;16], aw5, D3V, (aw1, r1) 2 keer, aw1, D3A, aw5) 2 keer, r12(14;19;22;27;30).
28ste ry: aw12(14;19;22;27;30), *r6, aw2, (r1, aw1) 2 keer, r1, aw2, r6, *(aw10[13;13;15;15;16], r6, aw2, (r1, aw1) 2 keer, r1, aw2, r6) 2 keer, aw12(14;19;22;27;30).
29ste ry: r12(14;19;22;27;30), *aw6, D3V aw1, r1 aw1, D3A, aw6, *(r10[13;13;15;15;16], aw6, D3V, aw1, r1, aw1, D3A, aw6) 2 keer, r12(14;19;22;27;30).
30ste ry: aw12(14;19;22;27;30), *r7, aw2, r1, aw1, r1, aw2, r7, *(aw10[13;13;15;15;16], r7, aw2, r1, aw1, r1, aw2, r7) 2 keer, aw12(14;19;22;27;30).
31ste ry: r12(14;19;22;27;30), *aw7, D3V, aw1, D3A, aw7, *(r10[13;13;15;15;16], aw7, D3V, aw1, D3A, aw7) 2 keer, r12(14;19;22;27;30).
32ste ry: aw12(14;19;22;27;30), *r8, aw5, r8, *(aw10[13;13;15;15;16], r8, aw5, r8) 2 keer, aw12(14;19;22;27;30). Van 1ste tot 32ste ry stel ks (koussteek) en kabelpaneel vas. Gaan voort in ks en kabelpaneel tot agterpant 76(78;82;86;90;94)cm lank is, eindig met VK-ry.
Skouervorming
Heg 21(22;25;26;29;30)ste in pat aan begin van vlg 2 rye af. 65(73;77;85;89;95)ste. Heg 21(23;25;27;29;31)ste in pat aan beg van vlg 2 rye af. 23(27;27;31;31;33)ste. Heg oorbl 23(27;27;31;31;33)ste in pat af.
Linkervoorpant
Met 4 mm-naalde en duimmetode stel 51(55;59;63;67;71)ste op.
1ste ry: *r2, aw2, herh van * tot laaste 3 ste, r2, aw1.
2de ry: r1, aw2, *r2, aw2, herh van * tot einde. 1ste en 2de rye stel rif vas. Werk nog 5 rye in rif.
8ste ry: rif4(6;6;7;8;8), rif2tes, (rif5[5;7;6;8;7], rif2tes) 6(6;5;6;5;6)keer, rif3(5;6;6;7;7). 44(48;53;56;61;64)ste. Met 5 mm-naalde gaan soos volg voort:
1ste ry: r12(14;19;22;27;30), werk van * tot * soos gegee vir 1ste ry van agterpant, r11(13;13;13;13;13).
2de ry: aw11(13;13;13;13;13), werk van * tot * soos gegee vir 2de ry van agterpant, aw12(14;19;22;27;30). 1ste en 2de rye stal ks en kabelpaneel vas. Gaan voort in ks en kabelpaneel, begin met 3de ry van kabelpaneel soos gegee vir agterpant tot linkervoorpant 76(78;82;86;90;94)cm lank is, eindig met RK-ry.
Vlg ry: aw9(11;11;11;11;11), aw2tes, pat 21, aw2tes, aw10(10;15;18;23;26), (aw2tes) 0(1;1;1;1;1)keer. 42(45;50;53;58;61)ste.
Skouervorming
Vlg ry: heg 21(22;25;26;29;30)ste in pat af, pat tot einde. 21(23;25;27;29;31)ste.
Vlg ry: pat. Heg oorbl 21(23;25;27;29;31)ste in pat af.
Regtervoorpant
Met 4 mm-naalde en duimmetode stel 51(55;59;63;67;71)ste op.
1ste ry: aw1, r2, *aw2, r2, herh van * tot einde.
2de ry: *aw2, r2, herh van * tot laaste 3 ste, aw2, r1. 1ste en 2de rye stel rif vas. Werk nog 5 rye in rif.
8ste ry: rif3(5;6;6;7;7), rif2tes, (rif5[5;7;6;8;7], rif2tes) 6(6;5;6;5;6)keer, rif4(6;6;7;8;8). 44(48;53;56;61;64)ste. Met 5 mm-naalde gaan soos volg voort:
1ste ry: r11(13;13;13;13;13), werk van * tot * soos gegee vir 1ste ry van agterpant, r12(14;19;22;27;30).
2de ry: aw12(14;19;22;27;30), werk van * tot * soos gegee vir 2de ry van agterpant, aw11(13;13;13;13;13). 1ste en 2de rye stel ks en kabelpaneel vas. Gaan voor tin ks en kabelpaneel, begin met 3de ry van kabelpaneel soos gegee vir agterpant en gaan voort tot regtervoorpant 76(78;82;86;90;94)cm lank is, eindig met VK-ry.
Vlg ry: (r2tes)0(1;1;1;1;1) keer, r10(10;15;18;23;26), r2tes, pat 21, r2tes, r9(11;11;11;11;11). 42(45;50;53;58;61)ste.
Skouervorming Vlg ry: heg 21(22;25;26;29;30) ste in pat af, pat tot einde. 21(23;25;27;29;31)ste.
Vlg ry: pat. Heg oorbl 21(23;25;27;29;31)ste in pat af.
Moue (dieselfde)
Met 4 mm-naalde en duimmetode stel 46(50;50;54;54;54)ste op, werk 7 rye in 2×2-rif.
8ste ry: rif tot einde, vermeer 1 st in middel van ry. 47(51;51;55;55;55)ste. Met 5 mm-naalde gaan soos volg voort:
1ste ry: r13(15;15;17;17;17), werk van * tot * soos gegee vir 1ste ry van agterpant, r13(15;15;17;17;17).
2de ry: aw13(15;15;17;17;17), werk van * tot * soos gegee vir 2de ry van agterpant, aw13(15;15;17;17;17). 1st en 2de rye stel ks en kabelpaneel vas. Gaan voort in ks en kabelpaneel soos vasgestel en vermeer 1 st aan weersk van 5de en elke vlg 6(6;4;4;4;4)e ry tot 55(63;55;67;79;91)ste, werk vermeerste in ks. Vermeer 1 st aan weersk van elke vlg 8(8;6;6;6;6)e ry tot 73(77;83;91;95;99)ste. Gaan voort sonder om te vorm tot mou 48(48;49;50;50;50)cm lank is of lengte verlang, eindig met VK-ry.
Moutopvorming
Heg 3 ste in pat aan begin van vlg 14(10;12;4;8;4)rye af. 31(47;47;79;71;87)ste. Heg 4 ste in pat aan begin van vlg 6(10;10;18;16;20)rye af. 7 ste. Heg oorbl 7 ste in pat af.
Regtervoorrand
Werk skouernate toe. Met RKV en 4 mmnaalde tel op en r 7 ste eweredig langs rif, 193(200;208;218;226;237)ste eweredig langs voorste rand en 10(11;11;13;13;14) ste tot in middel van nek agter. 210(218;226;238;246;258)ste. Begin met 1ste ry van 2×2-rif werk 30 rye. Heg in rif af.
Linkervoorrand
Mer RKV en 4 mm-naalde, begin in middel van nek agter, tel op en r 10(11;11;13;13;14)ste aan agterkant van nek, 193(200;208;218;226;237)ste eweredig langs voorrand en 7 ste eweredig langs rif. 210(218;226;238;246;258)ste. Begin met 1ste ry van 2×2-rif, werk 30 rye. Heg in rif af.
Om te voltooi
Vou moue lengtegewys in die helfte, plaas vou op skouernaat en werk in posisie vir ongeveer 21(23;25;27;29;31) cm van bokant van skouer af. Werk sy- en mounate toe. Werk naat agter in nek toe. Lê plat neer, bedek met klam lap en laat om droog te word. Sien verpakkingsmateriaal vir versorgingsinstruksies.
Christa is sedert Oktober 1999 deel van die Vrouekeur-span en geniet steeds elke dag haar werk as taalversorger. Sy is mal oor haar kinders, kleinkinders, brei en lees en sommer die lewe in die algemeen. Sy moet net keer …