So ’n oorvoutruitjie is altyd ’n wenner vir ’n dogtertjie
Patroon en foto: SIRDAR (1821)
Die Eerste drie mates is vir vroeggebore babas
Benodigdhede
SIRDAR SNUGGLY 4-draad (50 g-balle) of enige ander breidraad wat jou dieselfde spanning gee
KORTMOUTRUI 1(1;1;1;2)balle
LANGMOUTRUI 1(1;1;2;2)balle
E en paar elk 2,75 mm- en 3,25 mmbreinaalde
1 m lint
Steekhouers
2 drukkertjies
Mate
Om ouderdom te pas van: 26 cm, 31 cm en 36 cm (vroeggebore babas); 0-6 en 6-12 mde
Ware grootte:
Bors: 28(34;39;45;50)cm
Volle lengte: 11(14;17;21;24)cm
Moulengte: Kort: 1 cm
Lank: 6(8;12; 15;17)cm
Aanwysings word vir die kleinste grootte gegee, met die groter groottes tussen hakies. Waar net een syfer gegee word, geld dit vir al die groottes.
Spanning
Spaar tyd, doen ’n spanningstoets. 28 ste en 36 rye = 10 cm oor koussteek met 3,25 mm-naalde
Vir die beste resultate is dit belangrik om die regte spanning te hê. As daar te min steke op die toetslappie is, gebruik dunner naalde; as daar te veel steke op is, gebruik dikker naalde.
Afkortings
adl – agter deur lus; alt – alternatiewe; aw – aweregs; beg – begin; dnv – draad na voor; gl1 – glip 1 regsgewys; herh – herhaal; ks – koussteek 1ste ry: regs. 2de ry: aw.; oorbl – oorblywende; pat – patroon; r – regs; R(V)K – regte(verkeerde) kant; R(V)KV – regte(verkeerde) kant voor; r2onder – regs 2 rye ondertoe; st(e) – steek(steke); tes – tesame; tgso – trek glipsteek oor; vermin – verminder; vermeer – vermeerder; vlg – volgende
Agterpant en voorpante
(In een stuk gebrei tot by mousgate) Met 2,75 mm-naalde en duimmetode stel 137(169;193;221;247)ste op.
1ste ry: aw1, *r1, aw1, herh van * tot einde.
2de ry: *r1, aw1, herh van * tot laaste st, r1. Hierdie 2 rye sal nou na verwys word as 1×1-rif. Werk nog 1 ry in 1×1-rif.
Vir slegs 1ste, 2de, 3de en 4de groottes
4de ry: rif3(1;5;7), (rif2tes)2(1;1;1 keer, (rif3, rif2tes) 25(33;36;41) keer, (rif2tes)1(0;0;0)keer, rif3(1;6;7). 109(135;156;179)ste.
Vir slegs 5de grootte
4de ry: rif6, rif2tes, (rif4, rif2tes)6 keer, (rif3, rif2tes)32 keer, (rif4, rif2tes)6 keer, rif7. (202) ste.
Vir al 5 groottes Met 3,25 mm-naalde gaan soos volg voort:
1ste ry: r.
2de ry: aw. Hierdie 2 rye sal nou na verwys word as ks (koussteek). Werk nog 2 rye in ks.
Vlg ry: r11(10;10;11;12), r2tes, dnv, *r5, r2tes, dnv, herh van * tot laaste 12(11;11;12;13)ste, r12(11;11;12;13).
Vlg ry: aw.
Voorpant
Vorm voorpant
Vlg ry: heg 7 ste af, r2(1;1;2;3), r2tes, dnv, r1, dnv, gl1, r1, tgso, *r2, r2tes, dnv, r1, dnv, gl1, r1, tgso, herh van * tot laaste 10(9;9;10;11)ste, r10(9;9;10;11). 102(128;149;172;195)ste.
Vlg ry: heg 7 ste af, aw tot einde. 95(121;142;165;188)ste. Werk in ks (deurgaans) 6(12;12;8;12) rye, vermin 1 st aan weersk van elke ry. 83(97;118;149;164)ste. Werk 4(2;8;20;22)rye, vermin 1 st aan weersk van vlg en elke vlg alt ry. 79(95;110;129;142)ste.
Verdeel vir agterpant en voorpante
Vlg ry: r2tes, r16(20;24;29;32), gl hierdie 17(21;25;30;33)ste op steekhouer vir reg- tervoorpant, heg 4 ste af, r34(42;49;58;65), glip hierdie 35(43;50;59;66)ste op steekhouer vir agterpant, heg 4 ste af, r15(19;23;28;31), r2tes.
Linkervoorpant
Werk slegs oor eerste 17(21;25;30;33)ste, gaan soos volg voort:
Vlg ry: aw. Werk 2(2;4;4;4)rye, vermin 1 st aan mousgatrand in elke ry. TERSELFDERTYD, vermin 1 st aan nekrand in vlg en elke vlg 0(0;2;2;2)de ry. 14(18;19;23;27)ste. Werk 5(7;5;5;5)rye, vermin 1 st slegs aan nekrand in vlg en elke vlg alt ry. 11(14;16;21;24)ste. Werk 4(8;12;20;24)rye, vermin 1 st slegs aan nekrand in 4de en elke vlg 0(4;4;4;4)de ry. 10(12;13;16;18)ste. Gaan voort sonder om te vorm tot mousgat 6(7;8;10;11)cm lank is, eindig met VK-ry. Heg af.
Agterpant
Met VKV heg draad aan 35(43;50;59;66) ste op steekhouer aan agterkant van werk en gaan soos volg voort:
Vlg ry: aw. Werk 2(2;4;4;4)rye, vermin 1 st aan weersk van elke ry. 31(39;42;51;58)ste. ry. 10(12;13;16;18)ste. Gaan voort sonder om te vorm tot mousgate 6(7;8;10;11)cm lank is, eindig met VK-ry. Heg af.
Lang moue (dieselfde)
Met 2,75 mm-naalde en duimmetode stel 27(31;37;39;45)ste op, begin met 2de ry van 1×1-rif en werk 3 rye.
4de ry: rif4(6;6;7;7), rif2tes, (rif4[4;6;6;8], rif2tes)3 keer, rif3(5;5;6;6). 23(27;33;35;41) ste. Met 3,25 mm-naalde gaan soos volg voort: Werk 2 rye in ks. Werk 2 rye in ks, vermeer 1 st aan weersk van 1ste ry. 25(29;35;37;43)ste.
Vlg ry: (vermeer in 1ste st)1(1;0;0;0) keer, r3(5;2;3;6), r2tes, dnv, (r5, r2tes, dnv)2(2;3;4;4)keer, r3(5;3;4;7),(vermeer in vlg st, r1)1(1;0;0;0)keer. 27(31;35;37;43)ste.
Vlg ry: aw.
Vlg ry: (vermeer in 1ste st)1(0;0;0;0) keer, r3(6;1;2;5), r2tes, dnv, r1, dnv, gl1, r1, tgso, (r2, r2tes, dnv, r1, dnv, gl1, r1, tgso)2(2;4;4;4)keer, r2(6;1;2;5) (vermeer in vlg st, r1)1(0;0;0;0)keer. 29(31;35;37;43)ste.
Vlg ry: aw tot einde, vermin 1 st in middel van ry. 28(30;34;36;42)ste. Werk in ks (deurgaans) gaan soos volg voort:
Vir slegs 2de, 3de, 4de en 5de groottes Vermeer 1 st aan weersk van (1;3;1;1)ste en elke vlg (4;8;6;6)de ry tot (34;38;48;50) ste.
Vir slegs 3de en 5de groottes Vermeer 1 st aan weersk van elke vlg (10;8)ste ry tot (40;54)ste.
Vir al 5 groottes Gaan voort sonder om te vorm tot mou 6(8;12;15;17)cm lank is of lengte verlang, eindig met VK-ry.
Moutopvorming Heg 2 ste aan begin van vlg 2 rye af. 24(30;36;44;50)ste. Werk 4(8;4;14;8)rye, vermin 1 st aan weersk van elke ry. 16(14;28;16;34)ste.
Vir slegs 1ste, 3de, en 5de groottes Werk 2(6;4)rye, vermin 1 st aan weersk van vlg en elke vlg 0(2;2)de ry. 14(22;30)ste. Werk 2(4;6)rye, vermin 1 st aan weersk van elke ry. 10(14;18)ste.
Vir al 5 groottes Werk nog 2 rye sonder om te vorm. Heg oorbl 10(14;14;16;18)ste af. Gaan voort sonder om te vorm tot mousgate 6(7;8;10;11)cm lank is, eindig met VK-ry. Heg 31(39;42;51;58)ste af, plaas merkers weersk van middelste 11(15;16;19;22)ste om agterkant van nek aan te dui.
Regtervoorpant
Met RKV heg draad aan oorbl 17(21;25;30;33)ste op steekhouer vir regtervoorpant en gaan soos volg voort:
Vlg ry: aw. Werk 2(2;4;4;4)rye, vermin 1 st aan nekrand in vlg en elke vlg 0(0;2;2;2)de ry, TERSELFDERTYD, vermin 1 st aan mousgatrand in elke ry. 14(18;19;24;27)ste. Werk 5(7;5;5;5)rye, vermin 1 st slegs aan nekrand in vlg en elke vlg alt ry. 11(14;16;21;24)ste. Werk 4(8;12;20;24)rye, vermin 1 st slegs aan nekrand in 4de en elke vlg 0(4;4;4;4)de
Kort moue (dieselfde)
Met 2,75 mm-naalde en duimmetode stel 23(29;35;43;49)ste op, begin met 2de ry van 1×1-rif, werk 3 rye.
Vlg ry: rif tot einde, vermin 1 st in middel van ry. 22(28;34;42;48)ste. Met 3,25 mm-naalde en ks (deurgaans) gaan soos volg voort:
Moutopvorming Heg 2 ste aan begin van vlg 2 rye af. 18(24;30;38;44)ste.
Vir slegs 2de, 3de, 4de en 5de groottes Werk (2;2;4;4)rye, vermin 1 st aan weersk van elke ry. (20;26;30;36)ste.
Vir al 5 groottes Werk 8(6;12;6;10)rye, vermin 1 st aan weersk van vlg en elke vlg alt ry. 10(14;14;24;26)ste.
Vir slegs 4de en 5de groottes Werk 4 rye, vermin 1 st aan weersk van elke ry. (16;18)ste.
Vir al 5 groottes Werk nog 2 rye sonder om te vorm. Heg oorbl 10(14;14;16;18)ste af.
Regtervoorrand
Werk skouernate toe. Met RKV en 2,75 mm-naalde begin by voorste gevormde rand, tel op en r 39(48;59;71;77) ste eweredig langs gevormde rand en 5(8;9;9;11)ste tot in middel van nek agter. 44(56;68;80;88)ste.
1ste ry: *aw1, r1, herh van * tot einde. 1ste ry stel rif vas. Werk nog 2 rye in rif.
Vlg ry: heg 3 ste regsgewys af. *r2onder (heg hierdie st af), heg 3 ste regsgewys af, herh van * tot einde. Heg af.
Linkervoorrand
Met RKV en 2,75 mm-naalde begin in middel van nek agter, tel op en r 5(8;9;9;11)ste aan agterkant van nek en 39(48;59;71;77)ste eweredig langs gevormde rand tot in begin van voorste gevormde rand. 44(56;68;80;88)ste.
1ste ry: *r1, aw1, herh van * tot einde. 1ste ry stel rif vas. Werk nog 2 rye in rif.
Vlg ry: heg 3 ste regsgewys af. *r2onder (heg hierdie st af), heg 3 ste regsgewys af, herh van * tot einde. Heg af.
Regterkantste onderste rand
Met RKV en 2,75 mm-naalde tel op en r 3 ste eweredig langs rif, 6 ste eweredig langs reguit rand en 4 ste eweredig langs regtervoorrand. 13 ste. Begin met 1ste ry van 1×1-rif, werk 3 rye.
Vlg ry: heg 3 ste regsgewys af, *r2onder (heg hierdie st af), heg 3 ste regsgewys af, r2onder (heg hierdie st af), heg 4 ste af. Eindig af.
Linkerkantste onderste rand
Met RKV en 2,75 mm-naalde tel op en r 3 ste eweredig langs linkervoorrand, 6 ste eweredig langs reguit rand en 4 ste eweredig langs rif. 13 ste. Begin met 1ste ry van 1×1-rif, werk 3 rye.
Vlg ry: heg 3 ste regsgewys af, *r2onder (heg hierdie st af), heg 3 ste regsgewys af, r2onder (heg hierdie st af), heg 4 ste af. Eindig af.
Om te voltooi
Vou moue lengtegewys in die helfte, plaas vou op skouernaat en werk in posisie. Werk mounate toe. Werk lintjie in posisie, een helfte aan voorkant net bokant onderste rand en ander halfte aan linkersy bokant rand. Werk een helfte van drukkers op linkervoorpant (onderste deel) se randjie vas en werk die ander deel van drukkers aan die verkeerde kant van regtervoorpant vas regoor drukkers aan linkervoorpant. Werk naat in nek agter toe. Lê plat neer, bedek met klam lap en laat om droog te word. Sien verpakkingsmateriaal vir versorgingsinstruksies.
Christa is sedert Oktober 1999 deel van die Vrouekeur-span en geniet steeds elke dag haar werk as taalversorger. Sy is mal oor haar kinders, kleinkinders, brei en lees en sommer die lewe in die algemeen. Sy moet net keer …