Kyk net hoe mooi lyk dié moulose truitjie met die geskakeerde breidraad
Christa Swanepoel
BENODIGHEDE
• 3(3;4;5;5) balle ELLE PULLSKEIN DK (100 g-balle) in Golden Umber
• 3,25 mm- en 4 mm-naalde
• Kabelnaald
GROOTTE
Om borsmaat te pas van: 61-66(71-76; 81-86; 91-97; 102-107)cm
Ware grootte:
Bors: 72(82; 94; 104; 115) cm
Volle lengte: 42(48; 55; 57; 61) cm
Aanwysings word vir die kleinste grootte gegee, met die groter groottes tussen hakies. Waar net een syfer gegee word, geld dit vir al die groottes.
SPANNING
Spaar tyd, doen ’n spanningstoets.
22 ste en 28 rye = 10 cm oor koussteek met 4 mm-naalde
Vir die beste resultate is dit belangrik om die regte spanning te hê. As daar te min steke op die toetslappie is, gebruik dunner naalde; as daar te veel steke op is, gebruik dikker naalde.
AFKORTINGS
alt – alternatiewe
aw – aweregs
beg – begin
herh – herhaal
kn – kabelnaald
D4V – gl vlg 3 ste na voor op kn, aw1, dan r3 van kn.
D4A – gl vlg st na agter op kn, r3, dan aw1 van kn.
D5V – gl vlg 3 ste na voor op kn, aw2, dan aw2 van kn.
D5A – gl vlg 2 ste na agter op kn, r3, dan aw2 van kn.
K6V – gl vlg 2 ste na voor op kn, r3, dan r3 van kn.
K7A – gl vg 4 ste na agter op kn, r3, dan r4 van kn
MB – (r1, aw1, r1, aw1, r1) alles in 1ste st, draai, aw5, draai, r5, draai, aw2tes, aw1, aw2tes, draai, gl1, r2tes, tgso (bobbel voltooi)
ks – koussteek
oorbl – oorblywende
pat – patroon
r – regs
R(V)K – regte(verkeerde) kant
R(V)KV – regte(verkeerde) kant voor
st(e) – steek(steke)
tes – tesame
vermin – verminder
vermeer – vermeerder
vlg – volgende
AGTERPANT
Met 4 mm-naalde en duimmetode stel 101(113; 131; 143; 155) ste op.
1ste ry: r2, (aw3, r3) 2(3; 4; 5; 6) keer, *aw3, r3, aw11, r3, aw3, *r3, (aw3, r3) 4(4; 5; 5; 5) keer, herh van * tot * 1 keer, (r3, aw3) 2(3; 4; 5; 6) keer, r2.
2de ry: aw2, (r3, aw3) 2(3; 4; 5; 6) keer, *r3, aw3, r11, aw3, r3, *(aw3, r3) 4(4; 5; 5; 5) keer, aw3, herh van * tot * 1 keer, (aw3, r3) 2(3; 4; 5; 6) keer, aw2.
1ste en 2de rye, laaste 14(20; 26; 32; 38) ste en middelste 27(27; 33; 33; 33) ste stel 3×3-rif vas.
3de en 4de ry: soos 1ste en 2de ry.
5de en 6de ry: soos 1ste en 2de ry.
7de ry: r2, (aw3, r3) 2(3; 4; 5; 6) keer, *aw3, D4V, aw9, D4A, aw3, *r3, (aw3, r3) 4(4; 5; 5; 5) keer, herh van * tot * 1 keer, (r3, aw3) 2(3; 4; 5; 6) keer, r2.
8ste ry: aw2, (r3, aw3) 2(3; 4; 5; 6) keer, *r4, aw3, r9, aw3, r4, *(aw3, r3) 4(4; 5; 5; 5) keer, aw3, herh van * tot * 1 keer, (aw3, r3) 2(3; 4; 5; 6) keer, aw2.
9de ry: r2, (aw3, r3) 2(3; 4; 5; 6) keer, *aw4, D5V, aw2, MB, aw2, D5A, aw4, *r3, (aw3, r3) 4(4; 5; 5; 5) keer, herh van * tot * 1 keeer, (r3, aw3) 2(3; 4; 5; 6) keer, r2.
10de ry: aw2, (r3, aw3) 2(3; 4; 5; 6) keer, *r6, aw3, r5, aw3, r6, *(aw3, r3) 4(4; 5; 5; 5) keer, aw3, herh van * tot * 1 keer, (aw3, r3) 2(3; 4; 5; 6) keer, aw2.
11de ry: r2, (aw3, r3) 2(3; 4; 5; 6) keer, *aw6, D5V, aw1, D5A, aw6, *r3, (aw3, r3) 4(4; 5; 5; 5) keer, herh van * tot * 1 keer, (r3, aw3) 2(3; 4; 5; 6) keer, r2.
12de ry: aw2(5; 2; 3; 4), aw2tes, (aw6[6; 3; 4; 5], aw2tes) 1(1; 4; 4; 4) keer, aw2(5; 2; 3; 4), *r8, aw3, r1, aw3, r8, *aw2(2; 5; 5; 5), aw2tes, (aw8, aw2tes) 2 keer, aw3(3; 6; 6; 6), herh van * tot * 1 keer, aw2(5; 2; 3; 4), aw2tes, (aw6[6; 3; 4; 5], aw2tes) 1(1; 4; 4; 4) keer, aw2(5; 2; 3; 4). 94(106; 118; 130; 142) ste.
13de ry: r12(18; 21; 27; 33), *aw6, MB, aw1, K7A, aw1, MB, aw6, *r24(24; 30; 30; 30), herh van * tot * 1 keer, r12(18; 21; 27; 33).
14de ry: aw12(18; 21; 27; 33), *r8, aw3, r1, aw3, r8, *aw24(24; 30; 30; 30), herh van * tot * 1 keer, aw12(18; 21; 27; 33).
13de en 14de ry, laaste 12(18; 21; 27; 33)ste en middelste 24(24; 30; 30; 30) ste stel ks (kousseek) vas.
15de ry: r12(18; 21; 27; 33), *aw6, D5A, aw1, D5V, aw6, *r24(24; 30; 30; 30), herh van * tot * 1 keer, r12(18; 21; 27; 33).
16de ry: aw12(18; 21; 27; 33), *r6, aw3, r5, aw3, r6, *aw24(24; 30; 30; 30), herh van * tot * 1 keer, aw12(18; 21; 27; 33).
17de ry: r12(18; 21; 27; 33), *aw4, D5A, aw2, MB, aw2, D5V, aw4, *r24(24; 30; 30; 30), herh van * tot * 1 keer, r12(18; 21; 27; 33).
18de ry: aw12(18; 21; 27; 33), *r4, aw3, r9, aw3, r4, *aw24(24; 30; 30; 30), herh van * tot * 1 keer, aw12(18; 21; 27; 33).
19de ry: r12(18; 21; 27; 33), *aw3, D4A, aw9, D4V, aw3, *r24(24; 30; 30; 30), herh van * tot * 1 keer, r12(18; 21; 27; 33).
20ste ry: aw12(18; 21; 27; 33), *r3, aw3, r11, aw3, r3, *aw24(24; 30; 30; 30), herh van * tot * 1 keer, aw12(18; 21; 27; 33).
21ste ry: r12(18; 21; 27; 33), *aw3, r3, aw11, r3, aw3, *r24(24; 30; 30; 30), herh van * tot * 1 keer, r12(18; 21; 27; 33).
22ste en 23ste ry: soos 20ste en 21ste ry.
24ste ry: aw12(18; 21; 27; 33), *r3, aw3, r11, aw3, r3, *aw24(24; 30; 30; 30), herh van * tot * 1 keer, aw12(18; 21; 27; 33).
Van 1ste tot 24ste rye ste tussen * en * stel kabelpanele vas.
Gaan voort in pat van ks en kabelpanele soos vasgestel tot agterpant 20(24; 24; 24; 27) cm lank is, eindig met VK-ry.
Plaas merker aan weersk van laaste ry.
Gaan voort in pat tot agterpant 42(48; 55; 57; 61) cm lank is, eindig met VK-ry.
Skouervorming
Heg 8(9; 10; 12; 13) ste in pat aan begin van vlg 4(2; 2; 4; 4) rye af. 62(88; 98; 82; 90) ste.
Heg 9(10; 11; 12; 14) ste in pat aan begin van vlg 4(6; 6; 4; 4) rye af. 26(28; 32; 34; 34) ste.
Heg oorbl 26(28; 32; 34; 34) ste in pat af.
LINKERVOORPANT
Met 4 mm-naalde en duimmetode stel 47(53; 59; 65; 71) ste op.
1ste ry: r2, (aw3, r3) 2(3; 4; 5; 6) keer, werk van * tot * soos gegee vir 1ste ry van agterpant, r3, aw3, r3, aw1.
2de ry: r1, aw3, r3, aw3, werk van * tot * soos gegee vir 2de ry van agterpant, (aw3, r3) 2(3; 4; 5; 6) keer, aw2.
1ste en 2de rye eerste 14(20;26;32;38)ste en laaste 10 ste stel 3×3-rif vas.
Gaan voort in rif en kabelpaneel begin met 3de ry soos gegee vir agterpant, werk nog 9 rye.
12de ry: aw1, aw2tes, (aw1[1; 4; 4; 4], aw2tes) 2(2; 1; 1; 1) keer, aw1, werk van * tot * soos gegee vir 12de ry van agterpant, aw2(5; 2; 3; 4), aw2tes, (aw6[6; 3; 4; 5], aw2tes) 1(1; 4; 4; 4) keer, aw2(5; 2; 3; 4). 42(48; 52; 58; 64) ste.
13de ry: r12(18; 21; 27; 33), werk van * tot * soos gegee vir 13de ry van agterpant, r7(7; 8; 8; 8).
14de ry: aw7(7; 8; 8; 8) werk van * tot * soos gegee vir 14de ry van agterpant, aw12(18; 21; 27; 33).
13de en 14de ry eerste 12(18; 21; 27; 33) ste en laaste 7(7; 8; 8; 8) ste stel ks vas.
Gaan voort in ks en kabelpaneel soos vasgestel begin met 15de ry soos gegee vir agterpant, werk nog 9 rye.
24ste ry: aw7(7; 8; 8; 8), werk van * tot * soos gegee vir 24ste ry van agterpant, aw12(18; 21; 27; 33).
Van 1ste tot 24ste ry ste tussen * en * stel kabelpaneel vas.
Gaan voort in ks en kabelpaneel soos vasgestel tot linkervoorpant 20(24; 24; 24; 27) cm klank is, eindig met VK-ry,
Plaas merker aan einde van laaste ry.
Halsvorming
1ste ry: pat tot laaste 2 ste, r2tes. 41(47; 51; 57; 63) ste.
2de ry: pat.
1ste en 2de rye stel halsvorming vas.
Werk 55(10; 14; 30; 14)rye, vermin 1 st aan nekrand in 7(5; 7; 7; 7)e en elke vlg 8(0; 0; 8; 0)e ry. 34(46; 50; 54; 62)ste.
Vir slegs 2de, 3de, 4de en 5de groottes
Werk (49; 61; 51; 71) rye, vermin 1 st aan nekrand in vlg en elke vlg (8; 10; 10; 10)e ry. (39; 43; 48; 54) ste.
Vir al 6 groottes
Gaan voort sonder om te vorm tot linkervoorpant 42(48; 55; 57; 61) cm lank is, eindig met VK-ry.
Skouervorming
1ste ry: hag 8(9; 10; 12; 13) ste in pat af, pat tot einde.
26(30; 33; 36; 41) ste.
2de en 4de ry: pat.
3de ry: heg 8(10; 11; 12; 13) ste in pat af, pat tot einde. 18(20; 22; 24; 28) ste.
5de ry: heg 9(10; 11; 12; 14) ste in pat af, pat tot einde. 9(10; 11; 12; 14) ste.
6de ry: pat.
Heg oorbl 9(10; 11; 12; 14) ste in pat af.
REGTERVOORPANT
Met 4 mm-naalde en duimmetode stel 47(53; 59; 65; 71) ste op.
1ste ry: aw1, r3, aw3, r3, herh van * tot * soos gegee vir 1ste ry van agterpant, (r3, aw3) 2(3; 4; 5; 6) keer, r2.
2de ry: aw2, (r3, aw3) 2(3; 4; 5; 6) keer, werk van * tot * soos gegee vir 2de ry van agterpant, aw3, r3, aw3, r1.
1ste en 2de ry 1ste 10 ste en laaste 14(20; 26; 32; 38) ste stel 3×3-rif vas.
Gaan voort in rif en kabelpaneel soos vasgestel begin met 3de ry soos gegee vir agterpant, werk nog 9 rye.
12de ry: aw2(5; 2; 3; 4), aw2tes, (aw6[6; 3; 4; 5], aw2tes) 1(1; 4; 4; 4) keer, aw2(5; 2; 3; 4), werk van * tot * soos gegee vir 12de ry van agterpant, aw1, aw2tes, (aw1[1; 4; 4; 4], aw2tes) 2(2; 1; 1; 1) keer, aw1. 42(48; 52; 58; 64) ste.
13de ry: r7(7; 8; 8; 8), werk van * tot * soos gegee vir 13de ry van agterpant, r12(18; 21; 27; 33).
14de ry: aw12(18; 21; 27; 33), werk van * tot * soos gegee vir 14de ry van agterpant, aw7(7; 8; 8; 8).
13de en 14de rye 1ste 7(7; 8; 8; 8) ste en laaste 12(18; 21; 27; 33) ste stel ks vas.
Gaan voort in ks en kabelpaneel soos vasgestel begin met 15de ry soos gegee vir agterpant en werk nog 9 rye.
24ste ry: aw12(18; 21; 27; 33), werk van * tot * soos gegee vir 24ste ry van agterpant, aw7(7; 8; 8; 8).
Van 1ste tot 24ste ry ste van * tot * stel kabelpaneel vas.
Gaan voort in ks en kabelpaneel soos vasgestel tot regtervoorpant 20(24; 24; 24; 27) cm lank is, eindig met VK-ry. Plaas merker aan beg van laaste ry.
Halsvorming
1ste ry: r2tes, pat tot einde. 41(47; 51; 57; 63) ste.
2de ry: pat.
1ste en 2de rye stel halsvorming vas.
Werk 55(10; 14; 30; 14) rye, vermin 1 st aan nekrand in 7(5; 7; 7; 7)e en elke vlg 8(0; 0; 8; 0)e rye af. 34(46; 50; 54; 62) ste.
Vir slegs 2de 3de, 4de en 5de groottes
Werk (49; 61; 51; 71) rye, vermin 1 st aan nekrand in vlg en elke vlg (8; 10; 10; 10)e ry. (39; 43; 48; 54) ste.
Vir al 6 groottes
Gaan voort sonder om te vorm tot regtervoorpant 42(48; 55; 57; 61) cm lank is, eindig met RK-ry.
Skouervorming
1ste ry: heg 8(9; 10; 12; 13) ste in pat af, pat tot einde. 26(30; 33; 36; 41) ste.
2de en 4de ry: pat.
3de ry: heg 8(10; 11; 12; 13) ste in pat af, pat tot einde. 18(20; 22; 24; 28) ste.
5de ry: heg 9(10; 11; 12; 14) ste in pat af, pat tot einde. 9(10; 11; 12; 14) ste.
6de ry: pat.
Heg oorbl 9(10; 11; 12; 14) ste in pat af.
REGTERVOORRAND
Werk skouernate toe. Met RKV en 3,25 mm-naalde begin regs voor tel op en r11 ste eweredig langs rif, 37(47; 47; 47; 55) ste eweredig langs reguit rand, 59(66; 82; 87; 91) ste eweredig oor gevormde rand en 15(16; 18; 19; 19) ste tot in middel van nek agter. 122(140; 158; 164; 176) ste.
1ste ry: aw2, *r3, aw3, herh van * tot einde.
2de ry: *r3, aw3, herh van * tot laaste 2 ste, r2.
1ste en 2de rye stel 3×3-rif vas,
Werk in 3×3-rif vir 5(5; 6; 6; 6) cm, eindig met VK-ry. Heg in rif af.
LINKERVOORRAND
Met RKV en 3,25 mm-naalde tel op en r 15(16; 18; 19; 19) ste van middel van nek agter, 59(66; 82; 87; 91) ste eweredig langs gevormde rand, 37(47; 47; 47; 55) ste eweredig langs reguit rand en 11 ste eweredig langs rif. 122(140; 158; 164; 176) ste.
1ste ry: *aw3, r3, herh van * tot laaste 2 ste, aw2.
2de ry: r2, *aw3, r3, herh van * tot einde.
1ste en 2de rye stel 3×3-rif vas.
Werk in 3×3-rif vir 5(5; 6; 6; 6) cm, eindig met VK-ry. Heg in rif af.
MOUSGATRANDE (DIESELFDE)
Met RKV en 3,25 mm-naalde tel op en r103(115; 139; 151; 157) ste eweredig tussen merkers.
1ste ry: aw2, r3, *aw3, r3, herh van * tot laaste 2 ste, aw2.
2de ry: r2, *aw3, r3, herh van * tot laaste 5 ste, aw3, r2.
1ste en 2de ry stel 3×3-rif vas.
Werk in 3×3-rif vir 4(4;5;5;5) cm, eindig met VK-ry. Heg in rif af.
OM TE VOLTOOI
Werk sy- en mousgatnate toe. Werk naat in middel van nek agter toe. Lê plat neer, bedek met klam lap en laat om droog te word. Sien verpakkingsmateriaal vir versorgingsinstruksies.
SOURCES
Peter Whitfield
Christa is sedert Oktober 1999 deel van die Vrouekeur-span en geniet steeds elke dag haar werk as taalversorger. Sy is mal oor haar kinders, kleinkinders, brei en lees en sommer die lewe in die algemeen. Sy moet net keer …