Brei ’n deftige moulose trui met ’n skulpierand onder om
Patroon en foto SIRDAR (9269)
Benodigdhede
7 (7;9;10;12;13) balle SIRDAR FLIRT DK (50 g) of enige breidraad waarmee jy dieselfde spanning kry
en paar elk 3,25 mm- en 4 mmbreinaalde
Mate
Om borsmaat te pas van: 81-86(91- 97;102-107;112-117;122-127;132-137) cm
Ware grootte:
Bors: 89(99;109;122;131;141)cm
Volle lengte: 54(56;60;64;68;72)cm
Aanwysings word vir die kleinste grootte gegee, met die groter groottes tussen hakies. Waar net een syfer gegee word, geld dit vir al die groottes.
Spanning
Spaar tyd, doen ’n spanningstoets. 24 ste en 28 rye = 10 cm oor rifpat met 4 mm-naalde
Vir die beste resultate is dit belangrik om die regte spanning te hê. As daar te min steke op die toetslappie is, gebruik dunner naalde; as daar te veel steke op is, gebruik dikker naalde.
Afkortings
alt – alternatiewe
aw – aweregs
beg – begin
dnv – draad na voor
don – draad oor naald
drn – draad rondom naald
gl1 – glip een steek regsgewys
herh – herhaal
ks – koussteek
oorbl – oorblywende
pat – patroon
r – regs
R(V)K – regte(verkeerde) kant
R(V)KV – regte(verkeerde) kant voor
st(e) – steek(steke)
tes – tesame
tgso – trek glipsteek oor
vermin – verminder
vermeer – vermeerder
vlg – volgende
Agterpant
Met 3,25 mm-naalde en duimmetode stel 107(119;131;147;157;169)ste op.
1ste ry: r. Hierdie ry sal nou na verwys word as rs (reksteek). Werk nog 1 ry in rs. Met 4 mm-naalde gaan soos volg voort:
Vir slegs 1ste, 3de en 6de groottes 1ste ry: r5(1;4), gl1, r1, tgso, r6, dnv, *r1, dnv, r6, gl1, r2tes, tgso, r6, dnv, herh van * tot laaste 14(10;13)ste, r1, dnv, r6, gl1, r1, tgso, r5(1;4).
2de ry: aw12(8;11), r1, aw1, *r1, aw13, r1, aw1, herh van * tot laaste 13(9;12)ste, r1, aw12(8;11).
3de ry: r5(1;4), gl1, r1, tgso, r5, dnv, drn, aw1, *r1, aw1, don, r5, gl1, r2tes, tgso, r5, dnv, drn, aw1, herh van * tot laaste 14(10;13)ste, r1, aw1, don, r5, gl1, r1, tgso, r5(1;4).
4de ry: aw11(7;10), r2, aw1, *r2, aw11, r2, aw1, herh van * tot laaste 13(9;12)ste, r2, aw11(7;10).
5de ry: aw1(0;0), r4(1;4), gl1, r1, tgso, r4, dnv, drn, aw2, *r1, aw2, don, r4, gl1, r2tes, tgso, r4, dnv, drn, aw2, herh van * tot laaste 14(10;13)ste, r1, aw2, don, r4, gl1, r1, tgso, r4(1;4), aw1(0;0).
6de ry: r1(0;0), aw9(6;9), r3, aw1, *r3, aw9, r3, aw1, herh van * tot laaste 13(9;12)ste, r3, aw9(6;9), r1(0;0).
7de ry: aw2(0;1), r3(1;3), gl1, r1, tgso, r3, dnv, drn, aw3, *r1, aw3, don, r3, gl1, r2tes, tgso, r3, dnv, drn, aw3, herh van * tot laaste 14(10;13)ste, r1, aw3, don, r3, gl1, r1, tgso, r3(1;3), aw2(0;1).
8ste ry: r2(0;1), aw7(5;7), r4, aw1, *r4, aw7, r4, aw1, herh van * tot laaste 13(9;12)ste, r4, aw7(5;7), r2(0;1).
9de ry: aw3(0;2), r2(1;2), gl1, r1, tgso, r2, dnv, drn, aw4, *r1, aw4, don, r2, gl1, r2tes, tgso, r2, dnv, drn, aw4, herh van tot laaste 14(10;13)ste, r1, aw4, don, r2, gl1, r1, tgso, r2(1;2), aw3(0;2).
10de ry: r3(0;2), aw5(4;5), r5, aw1, *r5, aw5, r5, aw1, herh van * tot laaste 13(9;12) ste, r5, aw5(4;5), r3(0;2).
11de ry: aw4(0;3), r1, gl1, r1, tgso, r1, dnv, drn, aw5, *r1, aw5, don, r1, gl1, r2tes, tgso, r1, dnv, drn, aw5, herh van * tot laaste 14(10;13)ste, r1, aw5, don, r1, gl1, r1, tgso, r1, aw4(0;3).
12de ry: r4(0;3), aw3, r6, aw1, *r6, aw3, r6, aw1, herh van * tot laaste 13(9;12)ste, r6, aw3, r4(0;3).
13de ry: aw5(1;4), gl1, r1, tgso, dnv, drn, aw6, *r1, aw6, don, gl1, r2tes, tgso, dnv, drn, aw6, herh van * tot laaste 14(10;13)ste, r1, aw6, don, gl1, r1, tgso, aw5(1;4).
14de ry: r5(1;4), *aw1, r7, herh van * tot laaste 6(2;5)ste, aw1, r5(1;4). Van 1ste tot 14de ry stel pat vas.
Vir slegs 2de, 4de en 5de groottes
1ste ry: r(3;1;6), *r1, dnv, r6, gl1, r2tes, tgso, r6, dnv, herh van * tot laaste (4;2;7) ste, r(4;2;7).
2de ry: aw(2;0;5), r1, aw1, *r1, aw13, r1, aw1, herh van * tot laaste (3;1;6)ste, r1, aw(2;0;5).
3de ry: r(2;0;5), aw1, *r1, aw1, don, r5, gl1, r2tes, tgso, r5, dnv, drn, aw1, herh van * tot laaste (4;2;7)ste, r1, aw1, r(2;0;5).
4de ry: aw(1;0;4), r(2;1;2), aw1, *r1, aw11, r2, aw1, herh van * tot laaste (3;1;6)ste, r(2;1;2), aw(1;0;4).
5de ry: r(1;0;4), aw(2;1;2), *r1, aw2, don, r4, gl1, r2tes, tgso, r4, dnv, drn, aw2, herh van * tot laaste (4;2;7)ste, r1, aw(2;1;2), r(1;0;4).
6de ry: aw(0;0;3), r(3;1;3), aw1, *r3, aw9, r3, aw1, herh van * tot laaste (3;1;6)ste, r(3;1;3), aw(0;0;3).
7de ry: r(0;0;3), aw(3;1;3), *r1, aw3, don, r3, gl1, r2tes, tgso, r3, dnv, drn, aw3, herh van * tot laaste (4;2;7)ste, r1, aw(3;1;3), r(0;0;3).
8ste ry: aw(0;0;2), r(3;1;4), aw1, *r4, aw7, r4, aw1, herh avn * tot laaste (3;1;6)ste, r(3;1;4), aw(0;0;2).
9de ry: r(0;0;2), aw(3;1;4), *r1, aw4, don, r2, gl1, r2tes, tgso, r2, dnv, drn, aw4, herh van * tot laaste (4;2;7)ste, r1, aw(3;1;4), r(0;0;2).
10de ry: aw(0;0;1), r(3;1;5), aw1, *r5, aw5, r5, aw1, herh van * tot laaste (3;1;6)ste, r(3;1;5), aw(0;0;1).
11de ry: r(0;0;1), aw(3;1;5), *r1, aw5, don, r1, gl1, r2tes, tgso, r1, dnv, drn, aw5, herh van * tot laaste (4;2;7)ste, r1, aw(3;1;5), r(0;0;1).
12de ry: r(3;1;6), aw1, *r6, aw3, r6, aw1, herh van * tot laaste (3;1;6)ste, r(3;1;6).
13de ry: aw(3;1;6), *r1, aw6, don, gl1, r2tes, tgso, dnv, drn, aw6, herh van * tot laaste (4;2;7)ste, r1, aw(3;1;6).
14de ry: r(3;1;6), *aw1, r7, herh van * tot laaste (4;2;7)ste, aw1, r(3;1;6). Van 1ste tot 14de ry stel randpat vas.
Vir al 6 groottes
1ste ry: aw5(3;1;1;6;4), *r1, aw7, herh van * tot laaste 6(4;2;2;7;5)ste, r1, aw5(3;1;1;6;4).
2de ry: r5(3;1;1;6;4), aw1, *r7, aw1, herh van * tot laaste 5(3;1;1;6;4)ste, r5(3;1;1;6;4). 1ste en 2de rye stel rifpat vas. Gaan voort in pat soos vasgestel (deurgaans) tot agterpant 35(35;37;39;41;43)cm lank is, eindig met VK-ry.
Mousgatvorming Heg 4(4;5;5;6;6)ste in pat aan die begin van vlg 2 rye af. 99(111;121;137;145;157)ste. Werk 2(4;6;10;10;12)rye, vermin 1 st aan weersk van elke ry. 95(103;109;117;125;133)ste. ** Werk 5(9;9;9;11;15)rye, vermin 1 st aan weersk van vlg en elke vlg alt ry. 89(93;99;107;113;117)ste. Gaan voort sonder om te vorm tot mousgate 19(21;23;25;27;29)cm lank is, eindig met VK-ry.
Skouervorming Heg 11(12;15;16;19;21)ste in pat aan begin van vlg 2 rye af. 67(69;69;75;75;75)ste. Laat oorbl 67(69;69;75;75;75)ste op steekhouer.
Voorpant
Werk soos gegee vir agterpant tot **. Werk 2(6;8;8;11;15)rye, vermin 1 st aan weersk van vlg en elke vlg 0(2;2;2;2;2)de ry. 93(97;101;109;113;117)ste.
Vir slegs 5de en 6de groottes Werk (3;1)rye sonder om te vorm.
Vir al 6 groottes Halsvorming
Vlg ry: (r2tes)1(1;1;1;0;0)keer, pat 26(27;29;32;36;38)ste, draai, laat oorbl 65(68;70;75;77;79)ste op steekhouer. Werk slegs oor hierdie 27(28;30;33;36;38) ste, gaan soos volg voort:
Vlg ry: aw. Werk 4 rye, vermin 1 st aan mousgatrand in 1(1;0;0;0;0)ste ry, TERSELFDERTYD, vermin 1 st aan nekrand in elke ry. 22(23;26;29;32;34)ste. Werk 10(10;10;14;14;14)rye, vermin 1 st slegs aan nekrand in vlg en elke vlg alt ry. 17(18;21;22;25;27)ste. Werk 12 rye, vermin 1 st aan nekrand in vlg en elke vlg 4de ry. 14(15;18;19;22;24)ste. Werk 13 rye, vermin 1 st aan nekrand in vlg en elke vlg 6de ry. 11(12;15;16;19;21)ste. Gaan voort sonder om te vorm tot mousgat 19(21;23;25;27;29)cm lank is, eindig met VK-ry. Heg oorbl 11(12;15;16;19;21)ste in pat af. Met RKV, werk oor oorbl 65(68;70;75;77;79) ste, gl eerste 37(39;39;41;41;41)ste op steekhouer, heg draad aan oorbl 28(29;31;34;36;38)ste en r tot laaste 2(2;2;2;0;0)ste, (r2tes)1(1;1;1;0;0)keer. 27(28;30;33;36;38)ste.
Vlg ry: aw. Werk 4 rye, vermin 1 st aan nekrand in elke ry, TERSELFDERTYD, vermin 1 st aan mousgatrand in 1(1;0;0;0;0)ste ry. 22(23;26;29;32;34)ste. Werk 10(10;10;14;14;14)rye, vermin 1 st slegs aan nekrand in vlg en elke vlg alt ry. 17(18;21;22;25;27)ste. Werk 12 rye, vermin 1 st aan nekrand in vlg en elke vlg 4de ry. 14(15;18;19;22;24)ste. Werk 13 rye, vermin 1 st aan nekrand in vlg en elke vlg 6de ry. 11(12;15;16;19;21)ste. Gaan voort sonder om te vorm tot mousgat 19(21;23;25;27;29)cm lank is, eindig met VK-ry. Heg oorbl 11(12;15;16;19;21)ste in pat af.
Nekband
Werk regterskouernaat toe. Met RKV en 3,25 mm-naalde tel op en r40(38;38;41;41;41)ste eweredig oor linkerkant van nek, pat oor 37(39;39;41;41;41)ste oor op steekhouer aan voorkant van nek, soos volg: aw0(1;1;2;2;2), (r2, aw2, r1, aw2)5 keer, r2, aw0(1;1;2;2;2), tel op en r39(37;37;40;40;40)ste eweredig oor regterkant van nek en werk oor 67(69;69;75;75;75)ste oor op steekhouer aan agterkant van nek soos volg: aw0(0;0;2;2;2), r0(0;0;1;1;1), aw1(2;2;2;2;2), (r2, aw2, r1, aw2)9 keer, r2, aw1(2;2;2;2;2), r0(0;0;1;1;1), aw0(0;0;2;2;2). 183(183;183;197;197;197)ste.
1ste ry: r0(0;0;2;2;2), aw0(0;0;1;1;1), r1(2;2;2;2;2), *aw2, r2, aw1, r2, herh van * tot laaste 0(6;6;3;3;3)ste, aw0(2;2;2;2;2), r0(2;2;1;1;1), aw0(1;1;0;0;0), r0(1;1;0;0;0).
2de ry: aw0(1;1;0;0;0), r0(1;1;0;0;0), aw0(2;2;1;1;1), r0(2;2;2;2;2), *aw2, r1, aw2, r2, herh van * tot laaste 1(2;2;5;5;5)ste, aw1(2;2;2;2;2), r0(0;0;1;1;1), aw0(0;0;2;2;2). 1ste en 2de rye stel rif vas. Werk nog 12 rye in rif. Heg in rif af.
Mousgatrande (dieselfde)
Werk linkerskouer- en nekbandnaat toe. Met RKV en 3,25 mm-naalde tel op en r84(92;102;110;120;128)ste eweredig rondom mousrand. Werk 4 rye in rs. Heg af.
Om te voltooi
Werk sy- en mousgatrande toe. Lê werk plat neer, bedek met klam lap en laat om droog te word. Sien verpakkingsmateriaal vir versorgingsinstruksies.
Christa is sedert Oktober 1999 deel van die Vrouekeur-span en geniet steeds elke dag haar werk as taalversorger. Sy is mal oor haar kinders, kleinkinders, brei en lees en sommer die lewe in die algemeen. Sy moet net keer …