Nodat die somer om die draai is, is so ’n moulose trui net reg. RSG-omroeper Amore Bekker speel model!
Christa Swanepoel
MOEILIKHEIDSGRAAD **
BENODIGHEDE
• 8(10; 12; 12; 14; 16) balle ELLE FAMILY KNIT DK (50 g-balle) in Saxe
• Een paar elk 3,25 mm- en 4 mm-naalde
• 3(3;3;5;5;5) knope
MATE
Om borsmaat te pas van: 81-86(91-97; 102-107; 112-117; 122-127; 132-137) cm
VOLTOOIDE GROOTTE
Bors: 91(101; 110; 121; 131; 141) cm
Lengte tot by nek: 55(57; 61; 65; 69; 70) cm
Aanwysings word vir die kleinste grootte gegee, met die groter groottes tussen hakies. Waar net een syfer gegee word, geld dit vir al die groottes.
SPANNING
22 ste en 28 rye = 10 cm oor koussteek met 4 mm-naalde
Vir die beste resultate is dit belangrik om die regte spanning te hê. As daar te min steke oor 10 cm op die toetslappie is, gebruik dunner naalde; as daar te veel steke op is, gebruik dikker naalde.
AFKORTINGS
alt – alternatiewe
aw – aweregs
beg – begin
herh – herhaal
K10V – gl vlg 5 ste na voor op kn, r5, dan r5 van kn
kn – kabelnaald
ks – koussteek
omslag1 – gl vlg st op regterkantste naald, neem draad na teenoorgestelde kant van werk tussen naalde deur, gl dieselfde st terug op linkerkantste naald
oorbl – oorblywende
pat – patroon
r – regs
R(V)K – regte(verkeerde) kant
R(V)KV – regte(verkeerde) kant voor te vorm.
st(e) – steek(steke)
tes – tesame
vermin – verminder
vermeer – vermeerder
vlg – volgende
BREI-INLIGTING
• Die trui word dwars, van sy tot sy, gebrei.
• Die patroon is nie in Engels beskikbaar nie
• Die patroon is ook vir groter groottes
AGTERPANT
Met 4 mm-naalde en duimmetode stel 103(107; 114; 123; 129; 131) ste op.
1ste ry: r3, vermeer in vlg st aweregsgewys, r1, (vermeer in vlg st) 4 keer, r1, vermeer in vlg st aweregsgewys,
*r13(14; 15; 17; 19; 19), vermeer in vlg st aweregsgewys, r1, (vermeer in vlg st) 4 keer, r1, vermeer in vlg st aweregsgewys, herh van * nog 3 keer, r8(8; 11; 12; 10; 12). 133(137; 144; 153; 159; 161) ste.
2de ry: aw8(8; 11; 12; 10; 12), r2, aw10, r2, (aw13[14; 15; 17; 19; 19], r2, aw10, r2) 4 keer, aw3.
3de ry: r3, aw2, r10, aw2, (r13[14; 15; 17; 19; 19], aw2, r10, aw2) 4 keer, r8(8; 11; 12; 10; 12).
4de ry: soos 2de ry.
Vorm regterskouer
5de ry: vermeer in 1ste st (skouerrand), r2, aw2, r10(10; 10; 10; 0; 10), (K10V) 0(0; 0; 0; 1; 0) keer, aw2, *r13(14; 15; 17; 19; 19), aw2, r10(10; 10; 10; 0; 10), (K10V) 0(0;0;0;1;0) keer, aw2, herh van * nog 3 keer, r8(8; 11; 12; 10; 12). 134(138; 145; 154; 160; 162) ste.
6de ry: aw8(8; 11; 12; 10; 12), r2, aw10, r2, (aw13[14; 15; 17; 19; 19], r2, aw10, r2) 4 keer, aw4.
7de ry: r4, aw2, r10(0; 10; 10; 10; 10), (K10V) 0(1; 0; 0; 0; 0) keer, aw2, *r13(14; 15; 17; 19; 19), aw2, r10(0; 10; 10; 10; 10), (K10V) 0(1; 0; 0; 0; 0) keer, aw2, herh van * nog 3 keer, r8(8; 11; 12; 10; 12).
8ste ry: soos 6de ry.
9de ry: vermeer in 1ste st, r3, aw2, r10(10; 10; 0; 10; 10), (K10V) 0(0; 0; 1; 0; 0) keer, aw2, *r13(14; 15; 17; 19; 19), aw2, r10(10; 10; 0; 10; 10), (K10V) 0(0; 0; 1; 0; 0) keer, aw2, herh van * nog 3 keer, r8(8; 11; 12; 10; 12). 135(139; 146; 155; 161; 163) ste.
10de ry: aw8(8; 11; 12; 10; 12), r2, aw10, r2, (aw13[14; 15; 17; 19; 19], r2, aw10, r2) 4 keer, aw5.
11de ry: r5, aw2, r10(10; 10; 10; 10; 0), (K10V) 0(0; 0; 0; 0; 1) keer, aw2, *r13(14; 15; 17; 19; 19), aw2, r10(10; 10; 10; 10; 0), (K10V) 0(0; 0; 0; 0; 1) keer, aw2, herh van * nog 3 keer, r8(8; 11; 12; 10; 12).
12de ry: soos 10de ry.
13de ry: vermeer in 1ste st, r4, aw2, r0(10; 0; 10; 10; 10), (K10V) 1(0; 1; 0; 0; 0) keer, aw2, *r13(14; 15; 17; 19; 19), aw2, r0(10; 0; 10; 10; 10), (K10V) 1(0; 1; 0; 0; 0) keer, aw2, herh van * nog 3 keer, r8(8; 11; 12; 10; 12).
136(140; 147; 156; 162; 164) ste.
14de ry: aw8(8; 11; 12; 10; 12), r2, aw10, r2, (aw13[14; 15; 17; 19; 19], r2, aw10, r2) 4 keer, aw6.
Van 3de tot 14de ry stel skouervorming en pat vas.**
Gaan voort in pat soos vasgestel soos volg:
Werk 31(19; 31; 19; 31; 19) rye, vermeer 1 st aan skouerrand in 3de en elke vlg 4de ry en werk vermeerste in ks. 144(145; 155; 161; 170; 169)ste.
Vir slegs 2de, 3de, 4de, 5de en 6de groottes
Werk (18; 12; 30; 24; 42) rye, vermeer 1 st aan skouerrand in elke vlg 6de ry en werk vermeerste in ks. (148; 157; 166; 174; 176) ste.
Vir al 6 groottes
Plaas merker aan beg van laaste ry om regterkant van nek agter aan te dui.
Werk 39(40; 41; 44; 47; 48) rye sonder om te vorm.
Plaas merker aan einde van laaste ry om linkerkant van nek agter aan te dui.
Vorm linkerskouer
Vir slegs 2de, 3de, 4de, 5de en 6de groottes
Werk (19; 13; 31; 25; 43) rye, vermin 1 st aan skouerrand in vlg en elke vlg 6de ry. (144; 154; 160; 169; 168) ste.
Vir al 6 groottes
Werk 43(30; 42; 30; 42; 30) rye, vermin 1 st aan skouerrand in 1(4; 4; 4; 4; 4)e en elke vlg 4de ry. 133(137; 144; 153; 159; 161) ste.
Vir slegs 1ste, 3de en 5de groottes
Vlg ry: aw8(11; 10), r1, r2tes, (aw2tes) 4 keer, r2tes, r1, *aw13(15; 19), r1, r2tes, (aw2tes) 4 keer, r2tes, r1, herh van * nog 3 keer, aw3. 103(114; 129) ste.
Vir slegs 2de, 4de en 6de groottes Vlg ry: r3, aw1, aw2tes, (r2tes) 4 keer, aw2tes, aw1, *r(14; 17; 19), aw1, aw2tes,
(r2tes) 4 keer, aw2tes, aw1, herh van * nog 3 keer, r(8; 12; 12). (107; 123; 131) ste.
Vir al 6 groottes
Heg oorbl 103(107; 114; 123; 129; 131) ste in pat af.
LINKERVOORPANT
Werk soos gegee vir agterpant tot **.
Gaan voort in pat soos volg:
Werk 29(19; 31; 19; 31; 19) rye, vermeer 1 st aan skouerrand in 3de en elke vlg 4de ry, werk vermeerste in ks. 143(145; 155; 161;170; 169) ste.
Vir slegs 2de, 3de, 4de, 5de en 6de groottes
Werk (17; 11; 29; 23; 41) rye, vermeer 1 st aan skouerrand in elke vlg 6de ry, werk vermeerste in ks. (147; 156; 165; 173; 175) ste.
Vir slegs 1ste grootte
Vlg ry: pat tot laaste 27 ste, r1, r2tes, (aw2tes) 4 keer, r2tes, r1, aw13. 137 ste.
Vir al 6 groottes
Halsvorming
1ste ry: heg 16(13; 13; 11; 11; 10) ste in pat af, (r2, aw2) 1(0; 0; 0; 0; 0) keer, pat tot einde. 121(134; 143; 154; 162; 165) ste.
2de ry: pat tot laaste 5(14; 16; 18; 20; 21) ste, r2(1; 1; 1; 1; 1), (r2tes) 0(1; 1; 1; 1; 1) keer, (aw2tes) 0(4; 4; 4; 4; 4) keer, (r2tes, r1) 0(1; 1; 1; 1; 1) keer, aw3(0; 2; 4; 6; 7). 121(128; 137; 148; 156; 159) ste.
3de ry: heg 15(12; 13; 11; 11; 10) ste in pat af, r0(0; 0; 0; 0; 2), aw0(0; 0; 0; 2; 2), pat tot einde, 106(116; 124; 137; 145; 149) ste.
4de ry: pat tot laaste 17(24; 0; 1; 3; 5) ste, r1(1; 0; 1; 2; 2), (r2tes) 1(1; 0; 0; 0; 0) keer, (aw2tes) 4(4; 0; 0; 0; 0) keer, (r2tes, r1) 1(1; 0; 0; 0; 0) keer, aw3(10; 0; 0; 1; 3). 100(110; 124; 137; 145; 149) ste.
5de ry: heg 15(12; 13; 11; 11; 9) ste in pat af, r0(3; 0; 0; 0; 0), (K10V) 0(0; 1; 0; 0; 0) keer, aw0(2; 2; 0; 0; 0), pat tot einde. 85(98; 111; 126; 134; 140) ste.
6de ry: pat tot laaste 23(6; 13; 21; 0; 0) ste, r1(2; 1; 1; 0; 0), (r2tes) 1(0; 1; 1; 0; 0) keer, (aw2tes) 4(0; 4; 4; 0; 0) keer, (r2tes) 1(0; 1; 1; 0; 0) keer, r1(0; 0; 1; 0; 0), aw9(4; 0; 7; 0; 0). 79(98; 105; 120; 134; 140) ste.
7de ry: heg 15(12; 12; 10; 10; 9) ste in pat af, r0(0; 0; 2; 0; 0), aw0(0; 0; 2; 0; 0), pat tot einde. 64(86; 93; 110; 124; 131) ste.
Vir slegs 2de, 3de, 4de, 5de en 6de groottes
8ste ry: pat tot laaste (22; 24; 5; 15; 20) ste, r(1; 1; 2; 1; 1), (r2tes) (1; 1; 0; 1; 1) keer, (aw2tes) (4; 4; 0; 4; 4) keer, (r2tes, r1) (1; 1; 0; 1; 1) keer, aw(8; 10; 3; 1; 6). (80; 87; 110; 118; 125) ste.
9de ry: heg (12; 12; 10; 10; 9) ste in pat af, r(1; 3; 0; 0; 2), aw(2; 2; 0; 0; 2), pat tot einde. (68; 75; 100; 108; 116) ste.
Vir slegs 4de, 5de en 6de groottes
10de ry: pat tot laaste (0; 0; 5)ste, r(0; 0; 2), aw(0; 0; 3).
11de ry: heg (10; 10; 9) ste in pat af, pat tot einde. (90; 98; 107) ste.
Vir slegs 6de grootte
12de ry: pat tot einde.
13de ry: heg 9 ste in pat af, pat tot einde. (98) ste.
Vir al 6 groottes
Vlg ry: aw8(8; 11; 12; 10; 12), *r1, r2tes, (aw2tes) 4 keer, r2tes, r1, aw13(14; 15; 17; 19; 19), herh van * nog 1 keer, r2(2; 2; 1; 1; 1), (r2tes) 0(0; 0; 1; 1; 1) keer, (aw2tes) 0(0; 0; 4; 4; 4) keer, (r2tes, r1) 0(0; 0; 1; 1; 1) keer, aw0(2; 4; 2; 8; 6). 52(56; 63; 72; 80; 80) ste.
Heg oorbl 52(56; 63; 72; 80; 80)ste af.
REGTERVOORPANT
Met 4 mm-naalde en duimmetode stel 103(107; 114; 123; 129; 131) ste op.
1ste ry: r8(8; 11; 12; 10; 12), vermeer in vlg st aweregsgewys, r1, (vermeer in vlg st) 4 keer, r1, vermeer in vlg st aweregsgewys, *r13(14; 15; 17; 19; 19), vermeer in vlg st aweregsgewys, r1, (vermeer in vlg st) 4 keer, r1, vermeer in vlg st aweregsgewys, herh van * nog 3 keer, r3. 133(137; 144; 153; 159; 161) ste.
2de ry: aw3, r2, aw10, r2, (aw13[14; 15; 17; 19; 19], r2, aw10, r2) 4 keer, aw8(8; 11; 12; 10; 12).
3de ry: r8(8; 11; 12; 10; 12), aw2, r10, aw2, (r13[14; 15; 17; 19; 19], aw2, r10, aw2) 4 keer, r3.
4de ry: soos 2de ry.
Vorm regterskouer
5de ry: r8(8; 11; 12; 10; 12), aw2, r10(10; 10; 10; 0; 10), (K10V) 0(0; 0; 0; 1; 0)keer, aw2, *r13(14; 15; 17; 19; 19), aw2, r10(10; 10; 10; 0; 10), (K10V) 0(0; 0; 0; 1; 0) keer, aw2, herh van * nog 3 keer, r1, vermeer in vlg st, r1 (skouerrand). 134(138; 145; 154; 160; 162) ste.
6de ry: aw4, r2, aw10, r2, (aw13[14; 15; 17; 19; 19], r2, aw10, r2) 4 keer, aw8(8; 11; 12; 10; 12).
7de ry: r8(8; 11; 12; 10; 12), aw2, r10(0; 10; 10; 10; 10), (K10V) 0(1; 0; 0; 0; 0) keer, aw2, *r13(14; 15; 17; 19; 19), aw2, r10(0; 10; 10; 10; 10), (K10V) 0(1; 0; 0; 0; 0) keer, aw2, herh van * nog 3 keer, r4.
8ste ry: soos 6de ry.
9de ry: r8(8; 11; 12; 10; 12), aw2, r10(10; 10; 0; 10; 10), (K10V) 0(0; 0; 1; 0; 0) keer, aw2, *r13(14; 15; 17; 19; 19), aw2, r10(10; 10; 0; 10; 10), (K10V) 0(0; 0; 1; 0; 0) keer, aw2, herh van * nog 3 keer, r2, vermeer in vlg st, r1. 135(139; 146; 155; 161; 163) ste.
10de ry: aw5, r2, aw10, r2, (aw13[14; 15; 17; 19; 19], r2, aw10, r2) 4 keer, aw8(8; 11; 12; 10; 12).
11de ry: r8(8; 11; 12; 10; 12), aw2, r10(10; 10; 10; 10; 0), (K10V) 0(0; 0; 0; 0; 1) keer, aw2, *r13(14; 15; 17; 19; 19), aw2, r10(10; 10; 10; 10; 0), (K10V) 0(0; 0; 0; 0; 1) keer, aw2, herh van * nog 3 keer, r5.
12de ry: soos 10de ry.
13de ry: r8(8; 11; 12; 10; 12), aw2, r0(10; 0; 10; 10; 10), (K10V) 1(0; 1; 0; 0; 0) keer, aw2, *r13(14; 15; 17; 19; 19), aw2, r0(10; 0; 10; 10; 10), (K10V) 1(0; 1; 0; 0; 0) keer, aw2, herh van * nog 3 keer, r3, vermeer in vlg st, r1. 136(140; 147; 156; 162; 164) ste.
14de ry: aw6, r2, aw10, r2, (aw13[14; 15; 17; 19; 19], r2, aw10, r2) 4 keer, aw8(8; 11; 12; 10; 12).
Van 3de tot 14de ry stel pat en skouervorming vas.
Gaan voort in pat soos volg:
Werk 28(19; 31; 19; 31; 19) rye, vermeer 1 st aan skouerrand soos tevore in 3de en elke vlg 4de ry, werk vermeerste in ks. 143(145; 155; 161; 170; 169) ste.
Vir slegs 2de, 3de, 4de, 5de en 6de groottes
Werk (16; 10; 28; 22; 40) rye, vermeer 1 st aan skouerrand soos tevore in elke vlg 6de ry, werk vermeerste in ks. (147; 156; 165; 173; 175) ste.
Vir slegs 1ste grootte
Vlg ry: pat tot laaste 27 ste, aw1, aw2tes, (r2tes) 4 keer, aw2tes, aw1, r13. 137 ste.
Vir al 6 groottes
Halsvorming
1ste ry: heg 16(13; 13; 11; 11; 10) ste in pat af, (aw2, r2) 1(0; 0; 0; 0; 0) keer, pat tot einde. 121(134; 143; 154; 162; 165) ste.
2de ry: pat tot laaste 5(14; 16; 18; 20; 21) ste, aw2(1; 1; 1; 1; 1), (aw2tes) 0(1; 1; 1; 1; 1) keer, (r2tes) 0(4; 4; 4; 4; 4) keer, (aw2tes, aw1) 0(1; 1; 1; 1; 1) keer, r3(0; 2; 4; 6; 7). 121(128; 137; 148; 156; 159) ste.
3de ry: heg 15(12; 13; 11; 11; 10) ste in pat af, aw0(0; 0; 0; 0; 2), r0(0; 0; 0; 2; 2), pat tot einde. 106(116; 124; 137; 145; 149) ste.
4de ry: pat tot laaste 17(24; 0; 1; 3; 5) ste, aw1(1; 0; 1; 2; 2), (aw2tes) 1(1; 0; 0; 0; 0) keer, (r2tes) 4(4; 0; 0; 0; 0) keer, (aw2tes, aw1) 1(1; 0; 0; 0; 0) keer, r3(10; 0; 0; 1; 3). 100(110; 124; 137; 145; 149) ste.
5de ry: heg 15(12; 13; 11; 11; 9) ste in pat af, aw0(3; 10; 0; 0; 0), r0(2; 2; 0; 0; 0), pat tot einde. 85(98; 111; 126; 134; 140) ste.
6de ry: pat tot laaste 23(6; 13; 21; 0; 0) ste, aw1(2; 1; 1; 0; 0), (aw2tes) 1(0; 1; 1; 0; 0) keer, (r2tes) 4(0; 4; 4; 0; 0) keer, (aw2tes) 1(0; 1; 1; 0; 0) keer, aw1(0; 0; 1; 0; 0), r9(4; 0; 7; 0; 0). 79(98; 105; 120; 134; 140) ste.
7de ry: heg 15(12; 12; 10; 10; 9) ste in pat af, aw0(0; 0; 2; 0; 0), r0(0; 0; 2; 0; 0), pat tot einde. 64(86; 93; 110; 124; 131) ste.
Vir slegs 2de, 3de, 4de, 5de en 6de groottes
8ste ry: pat tot laaste (22; 24; 5; 15; 20) ste, aw(1; 1; 2; 1; 1), (aw2tes) (1; 1; 0; 1; 1) keer, (r2tes) (4; 4; 0; 4; 4) keer, (aw2tes, aw1) (1; 1; 0; 1; 1) keer, r(8; 10; 3; 1; 6). (80; 87; 110; 118; 125) ste.
9de ry: heg (12; 12; 10; 10; 9) ste in pat af, aw(1; 3; 0; 0; 2), r(2; 2; 0; 0; 2), pat tot einde, (68; 75; 100; 108; 116) ste.
Vir slegs 4de, 5de en 6de groottes
10de ry: pat tot laaste (0; 0; 5) ste, aw(0; 0; 2), r(0; 0; 3).
11de ry: heg (10; 10; 9) ste in pat af, pat tot einde. (90; 98; 107) ste.
Vir slegs 6de grootte
12de ry: pat tot einde.
13de ry: heg 9 ste in pat af, pat tot einde. (98) ste.
Vir al 6 groottes
Vlg ry: r8(8; 11; 12; 10; 12), *aw1, aw2tes, (r2tes) 4 keer, aw2tes, aw1, r13(14; 15; 17; 19; 19), herh van * nog 1 keer, aw2(2; 2; 1; 1; 1), (aw2tes) 0(0; 0; 1; 1; 1) keer, (r2tes) 0(0; 0; 4; 4; 4) keer, (aw2tes, aw1) 0(0; 0; 1; 1; 1) keer, r0(2; 4; 2; 8; 6). 52(56; 63; 72; 80; 80)ste. Heg oorbl 52(56; 63; 72; 80; 80) ste af.
ONDERSTE RAND AGTER
Met RKV en 3,25 mm-naalde tel op en r118(130; 142; 158; 170; 182) ste eweredig langs onderste rand.
1ste ry: aw2, *r2, aw2, herh van * tot einde.
2de ry: *r2, aw2, herh van * tot laaste 2 ste, r2.
Hierdie 2 rye sal nou na verwys word as 2×2-rif. Werk nog 11 rye in 2×2-rif. Heg in rif af.
ONDERSTE RAND REGS VOOR
Met RKV en 3,25 mm-naalde tel op en r47(55; 63; 67; 75; 83) ste eweredig langs onderste rand.
1ste ry: r1, aw2, *r2, aw2, herh van * tot einde.
2de ry: *r2, aw2, herh van * tot laaste 3 ste, r2, aw1.
1ste en 2de rye stel rif vas.
Werk nog 11 rye in rif. Heg in rif af.
ONDERSTE RAND LINKS VOOR
Met RKV en 3,25 mm-naalde tel op en r47(55; 63; 67; 75; 83) ste eweredig langs onderste rand links voor.
1ste ry: aw2, *r2, aw2, herh van * tot laaste st, r1.
2de ry: aw1, *r2, aw2, herh van * tot laaste 2 ste, r2.
1ste en 2de rye stel rif vas.
Werk nog 11 rye in rif. Heg in rif af.
REGTERVOORRAND
(Knope en knoopsgate kan weggelaat word)
Met 3,25 mm-naalde en duimmetode stel 168(172; 184; 196; 204; 212) ste op.
1ste ry: *r2, aw2, herh van * tot einde.
1ste ry stel rif vas.
Werk nog 12 rye in rif.
14de ry (knoopsgatry): Maak knoopsgate na 5de st en 67(71; 80; 90; 98; 100) ste van begin af en 1(1; 1; 3; 3; 3) eweredig tussenin soos volg: heg 2 ste in rif af vir elke knoopsgat.
**Gaan soos volg voort:
1ste ry: 23(23; 24; 25; 25; 28), omslag1, draai.
2de en elke vlg alt ry: rif.
3de ry: rif27(27; 28; 29; 29; 32), omslag1, draai.
5de ry: rif31(31; 32; 33; 33; 36), omslag1, draai.
7de ry: rif35(35; 36; 37; 37; 40), omslag1, draai.
9de ry: rif39(39; 40; 41; 41; 44), omslag1, draai.
11de ry: rif43(43; 44; 45; 45; 48), omslag1, draai.
13de ry: rif47(47; 48; 49; 49; 52), omslag1, draai.
14de ry: rif.**
Vlg ry: rif en stel 2 ste op oor afhegste.
Vlg ry: rif oor al 168(172; 184; 196; 204; 212) ste. Werk nog 12 rye in rif.
Vlg ry: r2, aw2, r1, tel lus op tussen laaste en vlg st en werk agterin lus (dit sal nou na verwys word as m1), r1, (aw2, r1, m1, r1) 3(3; 3; 3; 4; 4) keer, rif tot einde. 172(176; 188; 200; 209; 217) ste.
Heg in rif af soos ste voorkom.
LINKERVOORRAND
Met 3,25 mm-naalde stel 168(172; 184; 196; 204; 212) ste op.
1ste ry: *aw2, r2, herh van * tot einde.
1ste ry stel rif vas. Werk nog 14 rye in rif.
Werk soos gegee vir regtervoorrand van ** tot **.
Vlg ry: rif oor al 168(172; 184; 196; 204; 212) ste.
Werk nog 12 rye in rif.
Vlg ry: rif tot laaste 20(20; 20; 20; 24; 24) ste, aw2, (r1, m1, r1, aw2) 4(4; 4; 4; 5; 5) keer, r2.
Heg in rif af soos ste voorkom.
MOURANDE (dieselfde)
Plaas merkers 22(24; 26; 28; 29; 30) cm weersk van skouernate. Met 3,25 mmnaalde stel 114(126; 134; 146; 150; 158) ste op. Werk 15 rye in 2×2-rif. Heg in rif af.
OM TE VOLTOOI
Werk skouernate toe. Werk voorste rande aan en werk naat in nek agter toe. Werk mourande tussen merkers in. Werk sy- en mounate toe. Werk knope aan. Lê plat neer, bedek met klam lap en laat om droog te word. Sien verpakkingsmateriaal vir versorgingsinstruksies.
SOURCES
Ivan Naudé
Christa is sedert Oktober 1999 deel van die Vrouekeur-span en geniet steeds elke dag haar werk as taalversorger. Sy is mal oor haar kinders, kleinkinders, brei en lees en sommer die lewe in die algemeen. Sy moet net keer …