Brei hierdie spesiale trui vir ’n spesiale meisie
Christa Swanepoel
BENODIGHEDE
6(6; 8; 8; 8; 10) balle ELLE ARAN KNIT (50 g-balle)
4 mm- en 5 mm-naalde
kabelnaald
MATE
Om ouderdom te pas van: 1-2(3-4; 5-6; 7-8; 9-10; 11-12) jaar
Ware grootte:
Bors: 61(66; 72; 77; 83; 88) cm
Volle lengte: 30(33; 38; 42; 46; 48) cm
Moulengte: 24(29; 33; 37; 41; 45) cm
Aanwysings word vir die kleinste grootte gegee, met die groter groottes tussen hakies. Waar net een syfer gegee word, geld dit vir al die groottes.
SPANNING
Spaar tyd, doen ’n spanningstoets.
18 ste en 24 rye = 10 cm oor koussteek met 5 mm-naalde
Vir die beste resultate is dit belangrik om die regte spanning te hê. As daar te min steke op die toetslappie is, gebruik dunner naalde; as daar te veel steke op is, gebruik dikker naalde.
AFKORTINGS
alt – alternatiewe
aw – aweregs
beg – begin
herh – herhaal
K6V – gl vlg 2 ste na voor op kn, r3, dan r3 van kn
ks – koussteek
oorbl – oorblywende
pat – patroon
r – regs
R(V)K – regte(verkeerde) kant
R(V)KV – regte(verkeerde) kant voor
st(e) – steek(steke)
tes – tesame
vermin – verminder
vermeer – vermeerder
vlg – volgende
AGTERPANT
Met 5 mm-naalde en duimmetode stel 78(82; 88; 92; 98; 102) ste op.
1ste ry: r6(6; 7; 7; 8; 8), aw2, r6, aw2, (r4[5; 6; 7; 8; 9], aw2, r6, aw2) 4 keer, r6(6; 7; 7; 8; 8).
2de ry: aw6(6; 7; 7; 8; 8), r2, aw6, r2, (aw4[5; 6; 7; 8; 9], r2, aw6, r2) 4 keer, aw6(6; 7; 7; 8; 8).
3de en 4de ry: soos 1ste en 2de ry.
5de ry: r6(6; 7; 7; 8; 8), aw2, K6V, aw2, r4[5; 6; 7; 8; 9], aw2, K6V, aw2) 4 keer, r6(6; 7; 7; 8; 8).
6de ry: soos 2de ry.
7de en 8ste ry: soos 1ste en 2de ry.
Van 1ste tot 8ste ry stel pat vas.
Gaan voort in pat soos vasgestel tot agterpant 13(15; 19; 22; 25; 26) cm lank is, eindig met VK-ry.
Mousgatvorming
Heg 2 ste aan begin van vlg 2 rye af. 74(78; 84; 88; 94; 98) ste.
Vermin 1 st aan weersk van vlg 3 rye, dan in 1(1; 2; 2; 3; 3)e vlg alt rye. 66(70; 74; 78; 82; 86) ste.
Gaan voort sonder om te vorm tot mousgate 14(15; 16; 17; 18; 19) cm lank is, eindig met VK-ry.
Skouervorming
Heg 6(6; 6; 7; 7; 7) ste aan begin van vlg 4 rye af, dan 5(6; 7; 6; 7; 8) ste aan begin van vlg 2 rye. Heg oorbl 32(34; 36; 38; 40 42) ste af.
LINKERVOORPANT
Met 5 mm-naalde en duimmetode stel 30(31; 33; 34; 36; 37) ste op.
1ste ry: r6(6; 7; 7; 8; 8), aw2, r6, aw2, r4(5; 6; 7; 8; 9), aw2, r6, aw2.
2de ry: 5(5; 5; 5; 5; 6) ste op, werk oor hierdie 5(5; 5; 5; 5; 6) ste soos volg: r1(0; 0; 0; 0; 0), aw4(5; 5; 5; 5; 6), werk oor oorbl ste soos volg: r2, aw6, r2, aw4(5; 6; 7; 8; 9), r2, aw6, r2, aw6(6; 7; 7; 8; 8).
3de ry: r6(6; 7; 7; 8; 8), aw2, r6, aw2, r4(5; 6; 7; 8; 9), aw2, r6, aw2, r4(5; 5; 5; 5; 6), aw1(0; 0; 0; 0; 0).
4de ry: stel 4(4; 4; 4; 5; 5) ste op. Werk oor hierdie 4(4; 4; 4; 5; 5) ste soos volg: aw3(2; 1; 0; 0; 0), r1(2; 2; 2; 2; 2), aw0(0; 1; 2; 3; 3), gaan voort oor oorbl ste soos volg: r1(0; 0; 0; 0; 0), aw4(5; 5; 5; 5; 6), r2, aw6, r2, aw4(5; 6; 7; 8; 9), r2, aw6, r2, aw6(6; 7; 7; 8; 8).
5de ry: r6(6; 7; 7; 8; 8), (aw2, K6V, aw2, r4[5; 6; 7; 8; 9]) 2 keer, aw2, r3(2; 1; 0; 0; 0).
6de ry: vermeer 1 ste st, aw2(1; 0; 0; 0; 0), r2(2; 2; 1; 1; 1), (aw4[5; 6; 7; 8; 9], r2, aw6, r2) 2 keer, aw6(6; 7; 7; 8; 8).
7de ry: r6(6; 7; 7; 8; 8), (aw2, r6, aw2, r4[5; 6; 7; 8; 9]) 2 keer, aw2, r3(2; 1; 0; 0; 0), vermeer in laaste st.
8ste ry: vermeer in 1ste st, aw4(3; 2; 1; 1; 1), r2, (aw4[5; 6; 7; 8; 9], r2, aw6, r2) 2 keer, aw6(6; 7; 7; 8; 8).
9de ry: r6(6; 7; 7; 8; 8), (aw2, r6, aw2, r4[5; 6; 7; 8; 9]) 2 keer, aw2, r5(4; 3; 2; 2; 2), vermeer in laaste st.
10de ry: (vermeer in 1ste st) 0(1; 1; 1; 1; 1) keer, r1(0; 0; 0; 0; 0), aw6(5; 4; 3; 3; 3), r2, (aw4[5; 6; 7; 8; 9], r2, aw6, r2) 2 keer, aw6(6; 7; 7; 8; 8).
11de ry: r6(6; 7; 7; 8; 8), (aw2, r6, aw2, r4(5; 6; 7; 8; 9) 2 keer, aw2, r6(6; 5; 4; 4; 4), vermeer in laaste st.
12de ry: (vermeer in 1ste st) 0(0; 0; 1; 1; 1) keer, r2(2; 1; 0; 0; 0), aw6(6; 6; 5; 5; 5), r2, (aw4[5; 6; 7; 8; 9], r2, aw6, r2) 2 keer, aw6(6; 7; 7; 8; 8).
13de ry: r6(6; 7; 7; 8; 8), (aw2, K6V, aw2, r4[5; 6; 7; 8; 9]) 2 keer, aw2, K6V, aw1(1; 0; 0; 0; 0), vermeer in laaste st.
14de ry: (vermeer in 1ste st) 0(0; 0; 0; 0; 1) keer, aw1(1; 0; 0; 0; 0), r2(2; 2; 2; 2; 1), aw6, r2, (aw4[5; 6; 7; 8; 9], r2, aw6, r2) 2 keer, aw6(6; 7; 7; 8; 8).
15de ry: r6(6; 7; 7; 8; 8), (aw2, r6, aw2, r4[5; 6; 7; 8; 9]) 2 keer, aw2, r6, aw2(2; 1; 1; 1; 2) vermeer in laaste st.
16de ry: aw2(2; 1; 1; 1; 2), r2, aw6, r2, (aw4[5; 6; 7; 8; 9), r2, aw6, r2) 2 keer, aw6(6; 7; 7; 8; 8). 46(48; 50; 52; 55; 58) ste.
Van 1ste tot 16de ry stel pat en voorste vorming vas.
Gaan voort in pat soos vasgestel, vermeer 1 st aan voorste rand in vlg en 0(1; 1; 2; 3; 3) vlg alt rye, dan in 2(2; 4; 4; 4; 4) vlg 4de rye, werk vermeerst in ks. 49(52; 56; 59; 63; 66) ste.
Gaan voort in pat sonder om te vorm tot linkervoorpant dieselfde lengte is as agterpant tot by mousgatvorming, eindig met VK-ry.
Mousgatvorming
Heg 2 ste aan begin van vlg ry af. 47(50; 54; 57; 61; 64) ste.
Werk 1 ry.
Vermin 1 st aan mousgatrand in vlg 3 rye, dan in 1(1; 2; 2; 3; 3) vlg alt rye. 43(46; 49; 52; 55; 58) ste. Werk 2 rye, eindig met RK-ry.
Halsvorming
Heg 5(6; 7; 8; 9; 10) ste aan begin van vlg ry af, 5 ste aan beg van vlg alt ry, dan 4 ste aan beg van 2 vlg alt rye. 25(27; 29; 31; 33; 35) ste.
Vermin 1 st aan nekrand in vlg 5(5; 7; 7; 7; 7) rye, dan in 3(4; 3; 4; 5; 6) vlg alt rye. 17(18; 19; 20; 21; 22) ste.
Gaan voort sonder om te vorm tot linkervoorpant so lank is soos agterpant tot by begin van skouer, eindig met VK-ry.
Skouervorming
Heg 6(6; 6; 7; 7; 7) ste aan beg van vlg en vlg alt ry af.
Werk 1 ry. Heg oorbl 5(6; 7; 6; 7; 8) ste af.
REGTERVOORPANT
Met 5 mm-naalde en duimmetode stel 30(31; 33; 34; 36; 37) ste op.
1ste ry: aw2, r6, aw2, r4(5; 6; 7; 8; 9), aw2, r6, aw2, r6(6; 7; 7; 8; 8).
2de ry: aw6(6; 7; 7; 8; 8), r2, aw6, r2, aw4(5; 6; 7; 8; 9), r2, aw6, r2.
3de ry: stel 5(5; 5; 5; 5; 6) ste op, werk oor hierdie 5(5; 5; 5; 5; 6) ste soos volg: aw1(0; 0; 0; 0; 0), r4(5; 5; 5; 5; 6), werk vlg ste soos volg: aw2, r6, aw2, r4(5; 6; 7; 8; 9), aw2, r6, aw2, r6(6; 7; 7; 8; 8).
4de ry: aw6(6; 7; 7; 8; 8), r2, aw6, r2, aw4(5; 6; 7; 8; 9), r2, aw6, r2, aw4(5; 5; 5; 5; 6), r1(0; 0; 0; 0; 0).
5de ry: stel 4(4; 4; 4; 5; 5) ste op, werk oor hierdie 4(4; 4; 4; 5; 5) ste soos volg: r3(2; 1; 0; 0; 0), aw1(2; 2; 2; 2; 2), r0(0; 1; 2; 3; 3), werk oor oorbl ste soos volg: aw1(0; 0; 0; 0; 0), r4(5; 5; 5; 5; 6), aw2, K6V, aw2, r4(5; 6; 7; 8; 9), aw2, K6V, aw2, r6(6; 7; 7; 8; 8).
6de ry: aw6(6; 7; 7; 8; 8), (r2, aw6, r2, aw4[5; 6; 7; 8; 9]) 2 keer, r2(2; 2; 1; 1; 1), aw2(1; 0; 0; 0; 0), vermeer in laaste st.
7de ry: vermeer in 1ste st, r3(2; 1; 0; 0; 0), aw2, (r4[5; 6; 7; 8; 9], aw2, r6, aw2) 2 keer, r6(6; 7; 7; 8; 8).
8ste ry: aw6(6; 7; 7; 8; 8), (r2, aw6, r2, aw4[5; 6; 7; 8; 9]) 2 keer, r2, aw4(3; 2; 1; 1; 1), vermeer in laaste st.
9de ry: vermeer in 1st st, r5(4; 3; 2; 2; 2), aw2, (r4[5; 6; 7; 8; 9], aw2, r6, aw2) 2 keer, r6(6; 7; 7; 8; 8).
10de ry: aw6(6; 7; 7; 8; 8), (r2, aw6, r2, aw4[5; 6; 7; 8; 9]) 2 keer, r2, aw6(5; 4; 3; 3; 3), r1(0; 0; 0; 0; 0), (vermeer in laaste st) 0(1; 1; 1; 1; 1) keer.
11de ry: vermeer in 1ste st, r6(6; 5; 4; 4; 4), aw2, (r4[5; 6; 7; 8; 9], aw2, r6, aw2) 2 keer, r6(6; 7; 7; 8; 8).
12de ry: aw6(6; 7; 7; 8; 8), (r2, aw6, r2, aw4[5; 6; 7; 8; 9]) 2 keer, r2, aw6(6; 6; 5; 5; 5), r2(2; 1; 0; 0; 0), (vermeer in laaste st) 0(0; 0; 1; 1; 1) keer.
13de ry: vermeer in 1ste st, aw1(1; 0; 0; 0; 0), K6V, aw2, (r4[5; 6; 7; 8; 9), aw2, K6V, aw2) 2 keer, r6(6; 7; 7; 8; 8).
14de ry: aw6(6; 7; 7; 8; 8), (r2, aw6, r2, aw4[5; 6; 7; 8; 9]) 2 keer, r2, aw6, r2(2; 2; 2; 2; 1), aw1(1; 0; 0; 0; 0), (vermeer in laaste st) 0(0; 0; 0; 0; 1) keer.
15de ry: vermeer in 1ste st, aw2(2; 1; 1; 1; 1), r6, aw2, (r4[5; 6; 7; 8; 9], aw2, r6, aw2) 2 keer, r6(6; 7; 7; 8; 8).
16de ry: aw6(6; 7; 7; 8; 8), (r2, aw6, r2, aw4[5; 6; 7; 8; 9]) 2 keer, r2, aw6, r2, aw2(2; 1; 1; 1; 2). 46(48; 50; 52; 55; 58) ste.
Van 1ste tot 16de ry stel pat en voorste vorming vas.
Gaan voort in pat soos vasgestel, vermeer 1 st aan voorste rand in vlg en 0(1; 1; 2; 3; 3) vlg alt rye, dan in 2(2; 4; 4; 4; 4) vlg 4de rye, werk vermeerste in ks. 49(52; 56; 59; 63; 66) ste.
Gaan voort in pat sonder om te vorm tot linkervoorpant dieselfde lengte is as agterpant tot by mousgatvorming, eindig met RK-ry.
Mousgatvorming
Heg 2 ste aan begin van vlg ry af. 47(50; 54; 57; 61; 64) ste.
Vermin 1 st aan mousgatrand in vlg 3 rye, dan in 1(1; 2; 2; 3; 3) vlg alt rye. 43(46; 49; 52; 55; 58) ste. Werk 1 ry, eindig met VK-ry.
Halsvorming
Heg 5(6; 7; 8; 9; 10) ste aan begin van vlg ry af, 5 ste aan beg van vlg alt ry, dan 4 ste aan beg van 2 vlg alt rye. 25(27; 29; 31; 33; 35) ste.
Werk 1 ry.
Vermin 1 st aan nekrand in vlg 5(5; 7; 7; 7; 7) rye, dan in 3(4; 3; 4; 5; 6) vlg alt rye. 17(18; 19; 19; 20; 21; 22) ste.
Gaan voort sonder om te vorm tot linkervoorpant so lank is soos agterpant tot by begin van skouervorming, eindig met VK-ry.
Skouervorming
Heg 6(6; 6; 7; 7; 7) ste aan beg van vlg en vlg alt ry af.
Werk 1 ry. Heg oorbl 5(6; 7; 6; 7; 8) ste af.
MOUE (DIESELFDE)
Met 4 mm-naalde en duimmetode stel 38(38; 42; 42; 46; 46) ste op.
1ste ry: r2, *aw2, r2, herh van * tot einde.
2de ry: aw2, *r2, aw2, herh van * tot einde.
Hierdie 2 rye sal nou na verwys word as 2×2-rif.
Werk nog 5 rye in 2×2-rif.
Vlg ry: 7(6; 7; 6; 7; 6), tel lus op tussen laaste en vlg st en r agter in lus (dit sal nou na verwys word as m1), rif1, m1, rif2, m1, rif1, m1, (rif6[7; 8; 9; 10; 11], m1, rif1, m1, rif2, m1, rif1, m1) 2 keer, rif7(6; 7; 6; 7; 6). 50(50; 54; 54; 58; 58) ste.
Met 5 mm-naalde gaan soos volg voort:
1ste ry: r6(5; 6; 5; 6; 5), aw2, r6, aw2, (r4[5; 6; 7; 8; 9], aw2, r6, aw2) 2 keer, r6(5; 6; 5; 6; 5).
2de ry: aw6(5; 6; 5; 6; 5), r2, aw6, r2, (aw4[5; 6; 7; 8; 9], r2, aw6, r2 2 keer, aw6(5; 6; 5; 6; 5).
3de en 4de ry: soos 1ste en 2de ry.
5de ry: r6(5; 6; 5; 6; 5), aw2, K6V, aw2, (r4[5; 6; 7; 8; 9], aw2, K6V, aw2) 2 keer, r6(5; 6; 5; 6; 5).
6de ry: soos 2de ry.
7de ry: vermeer in 1ste st, r5(4; 5; 4; 5; 4), aw2, r6, aw2, (r4[5; 6; 7; 8; 9]), aw2, r6, aw2) 2 keer, r5(4; 5; 4; 5; 4), vermeer in laaste st. 52(52; 56; 56; 60; 60) ste.
8ste ry: aw7(6; 7; 6; 7; 6), r2, aw6, r2, (aw4[5; 6; 7; 8; 9], r2, aw6, r2) 2 keer, aw7(6; 7; 6; 7; 6).
Van 1ste tot 8ste ry stel pat vas, met kantste in ks.
Gaan voort in pat soos vasgestel, vermeer 1 st aan weersk van 5(5; 5; 5; 7; 5)e en elke vlg 6(6; 6; 6; 8; 6)e ry tot 64(68; 64; 62; 76; 66) ste, werk vermeerste in ks.
Vir slegs 3de, 4de, 5de en 6de groottes
Vermeer 1 st aan weersk van elke vlg (8; 8; 10; 8)e ry tot (72; 74; 78; 82) ste.
Vir al 6 groottes
Gaan voort sonder om te vorm tot mou 24(29; 33; 37; 41; 45) cm lank is of lengte verlang, eindig met VK-ry.
Moutopvorming
Heg 2 ste aan begin van vlg 2(2; 2; 2; 4; 2) rye af, 3 ste aan beg van vlg 2(0; 6; 6; 8; 10) rye, dan 4 ste aan beg van vlg 4(6; 2; 2; 0; 0) rye. 38(40; 42; 44; 46; 48) ste. Heg oorbl 38(40; 42; 44; 46; 48) ste in pat af.
RANDE
Agter onder
Met RKV en 4 mm-naalde tel op en r 58(62; 70; 74; 78; 82) ste eweredig langs onderste rand. Begin met 2de ry van 2×2-rif, werk 7 rye in rif soos gegee vir moue. Heg in rif af.
Links voor
Met RKV en 4 mm-naalde tel op en r 71(79; 91; 99; 107; 115) ste eweredig langs voorste rand van begin van nekvorming tot by syrand.
1ste ry: aw2, *r2, aw2, herh van * tot laaste st, r1.
2de ry: r3, *aw2, r2, herh van * tot einde.
Hierdie 2 rye sal nou na verwys word as 2×2-rif. Werk nog 5 rye in rif. Heg in rif af.
Regs voor
Met RKV en 4 mm-naalde tel op en r 71(79; 91; 99; 107; 115) ste eweredig van regtersyrand tot by begin van nekvorming.
1ste ry: r1, aw2, *r2, aw2, herh van * tot einde.
2de ry: r2, *aw2, r2, herh van * tot laaste st, r1.
Hierdie 2 rye stel 2×2-rif vas.
Vlg ry: rif5, heg 2 ste af, rif tot einde.
Vlg ry: rif tot einde, stel 2 ste op oor afhegste van vorige ry.
Werk nog 3 rye in 2×2-rif. Heg in rif af.
KRAAG
Met 4 mm-naalde en duimmetode stel 154(166; 174; 182; 194; 206) ste op.
Werk 2 rye in 2×2-rif soos gegee vir moue.
Gaan voort in rif soos vasgestel, vermin 1 st aan weersk van vlg en 3(3; 4; 4; 5; 5) vlg alt rye, dan in 5 vlg rye. 136(148; 154; 162; 172; 184) ste.
Heg 4(5; 4; 5; 4; 5) ste aan begin van vlg 4(10; 4; 16; 4; 14) rye af, dan 5(6; 5; 0; 5; 6) ste aan begin van vlg 10(4; 12; 0; 14; 4) rye. Heg oorbl 70(74; 78; 82; 86; 90) ste in rif af.
OM TE VOLTOOI
Werk skouernate toe. Begin en eindig by afhegrande van voorste rande, werk kraag in posisie om nekrand. Vou moue lengtegewys in die helfte, plaas voue op skouernaat en werk in posisie. Werk sy- en mounate toe. Werk knoop aan. Lê plat neer, bedek met klam lap en laat om droog te word. Sien verpakkingsmateriaal vir versorgingsinstruksies.
SOURCES
Peter Whitfield GEBREI DEUR Marie Nieuwenhuis
Christa is sedert Oktober 1999 deel van die Vrouekeur-span en geniet steeds elke dag haar werk as taalversorger. Sy is mal oor haar kinders, kleinkinders, brei en lees en sommer die lewe in die algemeen. Sy moet net keer …