Soos verskyn in 7 Mei 2010 se uitgawe.
Brei vir julle almal musse.Die patroon is vir kinders van vier jaar tot vir volwasse vroue en mans.
Benodigdhede
SIRDAR DENIM TWEED DK of ELLE DK (50 g-balle) in kleur van jou keuse _ Kabelmus (A): 1(1;2;2)balle _ Plein mus (B): 1(1;1;1;2;2)balle _ Gerifde mus met rand (C): 1(1;1;2;2;2)balle _ Een paar elk 3,25 mm- en 4 mm-breinaalde _ Kabelnaald Tensy aanbevole breidraad ge bruik word, kan Saprotex nie vir die voltooide produk verantwoordelikheid aanvaar nie.
Afkortings
alt – alternatiewe; aw – aweregs; beg – begin; cm – sentimeter; herh – herhaal; K6A – gl vlg 3 ste na agter op kn, r3 dan r3 van kn; K6V – gl vlg 3 ste na voor op kn, r3 dan r3 van kn; K4A – gl vlg 2 ste na agter op kn, r2 dan r2 van kn; K4V – gl vlg 2 ste na voor op kn, r2 dan r2 van kn; D2A – r in voorkant van 2de st op linkerhandse naald, r dan in voorkant van 1ste st op linkerhandse naald, gl albei ste saam van naald af; D2V – r in agterkant van 2de st op linkerhandse naald, r dan in voorkant van 1ste st op linkerhandse naald, gl albei ste saam van naald af; kn – kabelnaald; ks – koussteek; mm – millimeter oorbl – oorblywende; pat – patroon; r – regs; R1O – regs in onderste st; R(V)K – regte(verkeerde) kant; st(e) – steek(steke); tes – tesame; vermin – verminder; vermeer – vermeerder; vlg – volgende
Mate
Om gemiddelde grootte volwassene/ kind se kop te pas van: 4-6j(7-8j;10-12j;volwasse vrou;volwasse man) Aanwysings word vir die kleinste grootte gegee, met die groter groottes tussen hakies. Waar net een syfer gegee word, geld dit vir al die groottes.
Spanning
Spaar tyd, doen ’n spanningstoets. 22 ste en 28 rye = 10 cm oor koussteek met 4 mm-naalde Vir die beste resultate is dit belangrik om die regte spanning te hê. As daar te min steke op die toetslappie is, gebruik dunner naalde; as daar te veel steke op is, gebruik dikker naalde.
A: KABELMUS
Met 3,25 mm-naalde en duimmetode stel 90(94;102;110)ste op. 1ste ry: *r2, aw2, herh van * tot laaste 2 ste, r2. 2de ry: aw2, *r2, aw2, herh van * tot einde. 1ste en 2de rye stel 2×2-rif vas. Werk nog 5 rye in rif. 8ste ry: aw3(3;7;7), tel lus op tussen laaste en vlg st en aw ag ter in lus (dit sal nou na verwys word as m1aw), (aw1, m1aw, aw2, m1aw) 28(29;29;32)keer, aw1, m1aw, aw2(3;7;6). 148(154;162;176)ste. Met 4 mm-naalde, gaan soos volg voort: 1ste ry: r4(4;5;6), *aw1, r12, aw1, r7(8;9;11), herh van * tot laaste 18(18;19;20)ste, aw1, r12, aw1, r4(4;5;6). 2de ry: aw4(4;5;6), *r1, aw12, r1, aw7(8;9;11), herh van * tot laaste 18(18;19;20)ste, r1, aw12, r1, aw4(4;5;6) 3de ry: r2(2;2;3), tel lus op tussen laaste en vlg st en r agterin lus (dit sal nou na verwys word as m1), r2(2;3;3), *aw1, K6A, K6V, aw1, (m1, r3[4;4;5])twee keer, r1(0;1;1), herh van * tot laaste 18(18;19; 20)ste, aw1, K6A, K6V, aw1, r2(2;3;3), m1, r2(2;2;3). 162(168;176;190)ste. 4de ry: r5(5;6;7), *r1, aw12, r10(11;12;14), herh van * tot laaste 19(19;20;21)ste, r1, aw12, r6(6;7;8). 5de ry: aw5(5;6;7), *aw1, r12, aw10(11;12;14), herh van * tot laaste 19(19;20;21)ste, aw1, r12, aw6(6;7;8). 6de ry: r5(5;6;7), *r1, aw12, r10(11;12;14), herh van * tot laaste 19(19;20;21)ste, r1, aw12, r6(6;7;8) Van 1ste tot 6de ry stel pat vas. Behou pat en gaan soos volg voort: 7de ry: r5(5;6;7), m1, *aw1, r12, aw1, r5(5;6;7), m1, r4(5;5;6), herh van * tot laaste 19(19;20;21)ste, aw1, r12, aw1, m1, r5(5;6;7). 170(176;184;198)ste. 8ste ry: aw6(6;7;8), *r1, aw12, r1, aw10(11;12;14), herh van * tot laaste 20(20;21;22)ste, r1, aw12, r1, aw6(6;7;8). Gaan voort sonder om te vorm tot mus 7(8;9;10)cm lank is, eindig met VK-ry. Vorm top Vlg ry: pat 4(4;5;6), pat2tes, *pat14, pat2tes, pat6(7;8;10), pat2tes, herh van * tot laaste 20(20;21;22)ste, pat14, pat2tes, pat4(4;5;6). 156(162;170;184). Werk nog 3(5;5;5)rye sonder om te vorm. Vlg ry: pat 3(3;4;5), pat2tes, *pat14, pat2tes, pat4(5;6;8), pat2tes, herh van * tot laaste 19(19;20;21)ste, pat14, pat2tes, pat3(3;4;5). 142(148;156;170)ste. Werk nog 3(5;5;5)rye sonder om te vorm. Vlg ry: pat 2(2;3;4), pat2tes, *pat14, pat2tes, pat2(3;4;6), pat2tes, herh van * tot laaste 18(18;19;20)ste, pat 14, pat2tes, pat2(2;3;4). 128(134;142;156)ste. Werk nog 3(3;5;5)rye sonder om te vorm. Vlg ry: pat 1(1;2;3), pat2tes, *pat14, pat2tes, pat0(1;2;4), pat2tes, herh van * tot laaste 17(17;18;19)ste, pat 14, pat2tes, pat1(1;2;3). 114 (120;128;142)ste. Werk nog 3(3;3;5)rye sonder om te vorm. Vlg ry: pat 0(0;1;2), pat2tes, *pat14, (pat2tes)0(0;1;1)keer, pat0(1;0;2), pat2tes, herh van * tot laaste 16(16;17;18)ste, pat 14, pat2tes, pat0(0;1;2). 106(112;114;128)ste. Werk nog 3(3;5;5)rye sonder om te vorm. Vlg ry: pat 1(1;0;1), (pat2tes)0(0;1;1) keer, *pat14, (pat2tes)0(1;1;2)keer, pat1(0;0;0), herh van * tot laaste 15(15;16;17)ste, pat14, (pat2tes) 0(0;1;1)keer, pat1(1;0;1). 106(106;106;114)ste. Werk nog 2(2;4;4)rye sonder om te vorm. Vir slegs 1ste, 2de en 3de groottes Vlg ry: r2tes, *(aw1, aw2tes)4 keer, r1, r2tes, herh van * tot laaste 14 ste, (aw1, aw2tes)4 keer, r2tes. 70 ste. NB Van hier af is die kabelpat K4A en K4V in plaas van K8A en K8V en elke 4de ry in plaas van elke 6de ry. Werk nog 1 ry sonder om te vorm. Vlg ry: r1, *aw8, r2tes, herh van * tot laaste 9 ste, aw8, r1. 64 ste. Werk nog 1 ry sonder om te vorm. Vlg ry: r1, *(aw2tes, aw1)twee keer, aw2tes, r1, herh van * tot einde. 43 ste. Vlg ry: *r2tes, herh van * tot laaste st, r1. 22ste. Vlg ry: (aw2tes)11 keer. 11st. Breek draad af, ryg deur oorbl ste, trek styf en werk vas. Vir slegs 4de grootte Vlg ry: pat2tes, r1, *aw2tes, aw1, aw2tes, aw2, aw2tes, aw1, aw2tes, r1, aw2tes, r1, herh van * tot laaste 15 ste, aw2tes, aw1, aw- 2tes, aw2, aw2tes, aw1, aw2tes, r1, pat2tes. (78)ste. Werk nog 1 ry sonder om te vorm. NB Van hier af is die kabelpat K4A en K4V in plaas van K8A en K8V en elke 4de ry in plaas van elke 6de ry. Vlg ry: r2tes, *pat8, pat3tes, herh van * tot laaste 10 ste, pat8, r2tes. (64)ste. Werk nog 1 ry sonder om te vorm. Vlg ry: r1, *pat1, (pat2tes, pat2)2 keer, herh van * tot einde. (50)ste. Werk nog 2 rye sonder om te vorm. Vlg ry: *r2tes, herh van * tot einde. (25)ste. Vlg ry: *aw2tes, herh van * tot laaste st, aw1. (13)ste. Breek draad af, ryg deur oorbl ste, trek styf en werk vas. Om te voltooi Werk naat agter toe. Bedek met klam lap en laat om droog te word. Sien verpakkingsmateriaal vir versorgingsinstruksies.
B:PLEIN MUS
Met Met 3,25 mm-naalde en duimmetode, stel 85(95;105;115;125)ste op. 1ste ry: *r1, aw1, herh van * tot laaste st, r1. 2de ry: aw1, *r1, aw1, herh van * tot einde. Hierdie 2 rye sal nou na verwys word as 1×1-rif. Werk in 1×1-rif vir 4(4;5;6;6)cm, eindig met VK-ry. Met 4 mm-naalde gaan soos volg voort: 1ste ry: r. 2de ry: r1, *aw1, R1O, herh van * tot laaste 2 ste, aw1, r1. 1ste en 2de rye stel pat vas. Gaan voort in pat soos vasgestel (deurgaans) tot mus 13(15;15;18; 20)cm lank is, eindig met VK-ry. Vorm top Vlg ry: (r5, r3tes, r5)6(7;8;8;9)keer, (r3tes)1(1;0;1;1)keer, r4(1;1;8;5). 71(79;89;97;105)ste. Werk nog 5 rye sonder om te vorm. Vlg ry: (r4, r3tes, r4)6(7;8;8;9)keer, (r3tes)1(;0;0;1;1)keer, r2(2;1; 6;3). 57(65;73;79;85)ste. Werk nog 3(5;5;5;5)rye sonder om te vorm. Vlg ry: (r3, r3tes, r3)6(7;8;8;9) keer, (r3tes)1(0;0;1;1)keer, r0(2;1; 4;1). 43(51;57;61;65)ste. Werk nog 3(5;5;5;5)rye sonder om te vorm. Vlg ry: (r2, r3tes, r2)6(7;8;8;9)keer, (r3tes)0(0;0;1;0)keer, r1(2;1;2;2). 31(37;41;43;47)ste. Werk nog 3(3;5;5;5) sonder om te vorm. Vlg ry: (r1, r3tes, r1)6(7;8;8;9)keer, (r3tes)0(0;0;1;0)keer, r1(2;1;0;2). 19(23;25;25;29)ste. Werk nog 1(3;3;5;5)rye sonder om te vorm. Vlg ry: (r1, r2tes)6(7;8;8;9)keer, r1(2;1;1;2). 13(16;17;17;20)ste. Vlg ry: rif. Vlg ry: (r2tes)6(8;8;8;10)keer, r1(0;1;1;0). 7(8;9;9;10)ste. Breek draad af, ryg deur oorbl ste, trek styf en werk vas.
Om te voltooi Werk naat agter toe. Bedek met klam lap en laat om droog te word. Sien verpakkingsmateriaal vir versorgingsinstruksies.
C:GERIFDE MUS MET RAND
Met 3,25 mm-naalde en duimmetode stel 85(95;105;115;125)ste. 1ste ry: *r1, aw1, herh van * tot einde. 2de ry: aw1, *r1, aw1, herh van * tot einde. Hierdie 2 rye sal nou na verwys word as 1×1-rif. Werk in 1×1-rif vir 6(6;7;8;8)cm, eindig met 1ste ry. Met 4 mm-naalde gaan soos volg voort: 1ste ry: r. 2de ry: r1, *aw1, R1O, herh van * tot laaste 2 ste, aw1, r1. 1ste en 2de rye stel pat vas. Gaan voort in pat soos vasgestel (deurgaans) tot mus 14(14;14; 15;15)cm lank is, eindig met 2de ry van pat. Vorm top Werk soos gegee vir plein mus.
Om te voltooi Werk naat agter toe. Bedek met klam lap en laat om droog te word. Sien verpakkingsmateriaal vir versorgingsinstruksies.
Christa is sedert Oktober 1999 deel van die Vrouekeur-span en geniet steeds elke dag haar werk as taalversorger. Sy is mal oor haar kinders, kleinkinders, brei en lees en sommer die lewe in die algemeen. Sy moet net keer …