Soos verskyn in 4 Junie 2010 se uitgawe.
Jy kan in ’n ommesientjie met dié mooi oortrui spog
CHRISTA SWANEPOEL
Afkortings
alt – alternatiewe; aw – aweregs; beg – begin; cm – sentimeter; D2A – r in voorkant van 2de st op linkerhandse naald, r dan in voorkant van 1ste st op linkerhandse naald, gl albei ste saam van naald af; D2V – r in agterkant van 2de st op linkerhandse naald, r dan in voorkant van 1ste st op linkerhandse naald, gl albei ste saam van naald af; herh – herhaal; ks – koussteek; mm – millimeter; omslag1 – glip vlg st op regterhandse naald en vat draad na teen oorgestelde kant van werk tussen naalde, glip dieselfde st terug op linkerkanste naald; oorbl – oorblywende; pat – patroon; r – regs; R1onder – regs in onderste st; R(V)K – regte(verkeerde) kant; st(e) – steek(steke); tes – tesame vermin – verminder; vermeer – vermeerder; vlg – volgende
Benodigdhede
CLICK CHUNKY of ELLE CHUNKY (50 g-balle) _ 13(14;16;18;20;21)balle in kleur van jou keuse _ Een paar elke 5,5 mm- en 6,5 mm-naalde _ 1 knoop Tensy aanbevole breidraad gebruik word, kan Saprotex nie vir die voltooide produk verantwoordelikheid aanvaar nie.
Mate
Om borsmaat te pas van: 81-86(91-97;102-107;112-117;122-127;132-137)cm Ware grootte: Bors: 97(108;119;129;140;148)cm Volle lengte: 63(65;69;73;77;78)cm Aanwysings word vir die kleinste grootte gegee, met die groter groottes tussen hakies. Waar net een syfer gegee word, geld dit vir al die groottes.
Spanning
Spaar tyd, doen ’n spanningstoets. 15 ste en 28 rye = 10 cm oor patroon met 6,5 mm-naalde Vir die beste resultate is dit belangrik om die regte spanning te hê. As daar te min steke op die toetslappie is, gebruik dunner naalde; as daar te veel steke op is, gebruik dikker naalde.
Agterpant
Met 6.5 mm-naalde en duimmetode stel 73(81; 89;97;105;111)ste op. 1ste ry: *r1, aw1, herh van * tot laaste st, r1. 2de ry: *aw1, R1onder, herh van * tot laaste st, aw1. 3de ry: r. 4de ry: aw. Van 1ste tot 4de ry stel pat vas. Gaan voort in pat soos vasgestel (deurgaans) tot agterpant 41(41;43;45;47;46)cm lank is, eindig met VK-ry. Plaas merkers aan weersk van laaste ry om mousgate aan te dui. Gaan voort tot agterpant 63(65;69;73;77;78)cm lank is, eindig met VK-ry. Skouervorming Heg 12(14;16;18;20;21)ste in pat aan begin van vlg 2 rye af. 49(53;57;61;65;69)ste. Heg 13(15;17;19;21;22)ste in pat aan begin van vlg 2 rye af. 23(23;23;23;23;25)ste. Heg oorbl 23(23;23;23;23;25)ste af.
Linkervoorpant
Met 6,5 mm-naalde en duimmetode stel 25(29;33; 37;41;43)ste op. 1ste ry: *r1, aw1, herh van * tot laaste st, r1. 2de ry: *aw1, R1onder, herh van * tot laaste st, aw1. 3de ry: r. 4de ry: aw. Van 1ste tot 4de ry stel pat vas. Gaan voort in pat soos vasgestel (deurgaans) tot linkervoorpant 41(41;43;45;47;46)cm lank is, eindig met VK-ry. Plaas merkers aan begin van laaste ry om die begin van kraag aan te dui en merker aan einde van ry om mougat aan te dui. Gaan voort tot voorpant 63(65;69;73;77;78)cm lank is, eindig met VK-ry. Skouervorming Vlg ry: heg 12(14;16;18;20;21)ste in pat af, pat tot einde. 13(15;17;19;21;22)ste. Vlg ry: aw. Heg oorbl 13(15;17;19;21;22)ste af.
Regtervoorpant
Met 6,5 mm-naalde en duimmetode stel 25(29;33; 37;41;43)ste op. 1ste ry: *r1, aw1, herh van * tot laaste st, r1. 2de ry: *aw1, R1onder, herh van * tot laaste st, aw1. 3de ry: r. 4de ry: aw. Van 1ste tot 4de ry stel pat vas. Gaan voort in pat soos vasgestel (deurgaans) tot regtervoorpant 41(41;43;45;47;46)cm lank is, eindig met VK-ry. Plaas merkers aan begin van laaste ry om mousgat aan te dui en ’n merker aan einde van ry om begin van kraag aan te dui. Gaan voort tot regtervoorpant 63(65;69;73;77;78)cm lank is, eindig met RK-ry. Skouervorming Vlg ry: heg 12(14;16;18;20;21)ste in pat af, pat tot einde. 13(15;17;19;21;22)ste. Vlg ry: pat. Heg oorbl 13(15;17;19;21;22)ste in pat af.
Mousgatrande (dieselfde)
Werk skouernate toe. Met RKV en 5,5 mm-naalde, begin by merker tel op en r87(97;103;111;119; 127)ste eweredig rondom mousgatrsnd tussen merkers. 1ste ry: aw1, *r1, aw1, herh van * tot einde. 2de ry: *r1, aw1, herh van * tot laaste st, r1. Hierdie 2 rye sal nou na verwys word as 1×1-ryf. Gaan voort in 1×1-rif vir 6(6;7;7;8;8)cm, eindig met VK-ry. Heg in rif af.
Rand en kraag Regterkant
Met RKV en 5,5 mm-naalde begin by onderpunt van regtervoorpant, tel op en r90(90;96;102;104; 108)ste eweredig oor voorrand op tot by merker, 59(65;69;75;81;86)ste eweredig oor voorrand tot by skouer en 10(10;10;10;10;11)ste tot in middel van nek agter, 159(165;175;187;195;205)ste. Begin met 2de ry van 1×1-rif gaan soos volg voort: 1ste ry: rif10(10;10;10;10;11), omslag1, draai. 2de en elke alt ry: rif tot einde. 3de ry: rif13(13;15;16;16;17), omslag1, draai. 5de ry: rif16(16;20;22;22;23), omslag1, draai. 6de ry: rif tot einde. Werk nog 20 rye soos tevore, werk 3(3;5;6; 6;6)ste meer in elke omslag1, draai. Vlg ry: rif tot einde oor al die ste. 159(165;175;187;195;205)ste. Werk nog 12 rye in rif. Vlg ry: rif81(81;87;93;95;99), heg 2 ste af, rif tot einde. Vlg ry: rif tot laaste 81(81;87;93;95;99)ste, stel 2 ste op, rif tot einde. Werk nog 12 rye in rif. Heg in rif af.
Linkerkant
Met RKV en 5,5 mm-naalde begin in middel van nek agter, tel op en r10(10;10;10;10;11)ste aan agterkant van nek, 59(65;69;75;81;86)ste eweredig teen voorkant af tot by merker en 90(90;96;102;104;108)ste eweredig van merker af tot onder. 159(165;175;187;195;205)ste. Begin met 2de ry van 1×1-rif, gaan soos volg voort: Vlg ry: rif tot einde. 1ste ry: rif10(10;10;10;10;11)ste, omslag1, draai. 2de en elke alt ry: rif tot einde. 3de ry: rif 13(13;15;16;16;17), omslag1, draai. 5de ry: rif16(16;20;22;22;23), omslag1, draai. 6de ry: rif tot einde. Werk nog 20 rye soos tevore, werk 3(3;5;6; 6;6)ste meer in elke omslag1, draai. Vlg ry: rif tot einde oor al die ste. 159(165;175;187;195;205)ste. Werk nog 25 rye in rif. Heg in rif af.
Om te voltooi
Werk sy- en mousgatrande toe. Werk naat in middel van nek agter toe. Lê trui volgens mate uit, bedek met klam lap en laat om droog te word. Sien verpakkingsmateriaal vir versorgingsinstruksies. Patroonmus Met 3,25 mm-naalde en duimmetode stel 93(97; 105;113)ste. 1ste ry: *r1, aw1, herh van * tot laaste st, r1. 2de ry: aw1, *r1, aw1, herh van * tot einde. Hierdie 2 rye sal nou na verwys word as 1×1-rif. Werk nog 5 rye in 1×1-rif. 8ste ry: aw6(5;9;7), tel lus op tussen laaste n vlg st en aw agterin lus (dit sal nou na verwys word as m1aw), (aw1, m1aw, aw2, m1aw)27(29;29; 33)keer, aw6(5;9;7). 148(156;164;180)ste. Met 4 mm-naalde gaan soos volg voort: 1ste ry: aw1, *D2A, aw2, herh van * tot laaste 3 ste, D2A, aw1. 2de ry: r1, aw2, *r2, aw2, herh van * tot laaste st, r1. 3de ry: aw1, *D2V, aw2, herh van * tot laaste 3 ste, D2V, aw1. 4de ry: r1, aw2, *r2, aw2, herh van * tot laaste st, r1. Van 1ste tot 4de ry stel pat vas. Gaan voort in pat soos volg: 1ste ry: aw1, m1aw, *D2A, aw1, m1aw, aw1, D2A, aw2, herh van * tot laaste 3 ste, D2A, m1aw, aw1. 168(177;186;204)ste. 2de ry: r2, aw2, *r2, aw2, r3, aw2, herh van * tot laaste 2 ste, r2. 3de ry: aw2, *D2V, aw2, D2V, aw2, herh van * tot laaste 4 ste, D2V, aw2. 4de ry: r2, aw2, *r2, aw2, r3, aw2, herh van * tot laaste 2 ste, r2. 5de ry: aw2, *D2A, aw3, D2A, aw1, m1aw, aw1, herh van * tot laaste 4 ste, D2A, aw2. 186(196;206;226)ste. 6de ry: r2, aw2, (r3, aw2, herh van * tot laaste 2 ste, r2. 7de ry: aw2, *D2V, aw3, herh van * tot laaste 4 ste. D2V, aw2. 6de en 7de rye stel pat vas. Gaan voort sonder om te vorm tot mus 8(9;10; 11)cm lank is, eindig met VK-ry. Vorm top Vlg ry: pat4, *pat2tes, pat8, herh van * tot laaste 2 ste, pat2. 168(177;186;204)ste. Vlg ry: r2, aw2, *r3, aw2, r2 aw2, herh van * tot laaste 2 ste, r2. Werk nog 4(4;6;6)rye sonder om te vorm. Vlg ry: pat2tes, pat6, *pat2tes, pat7, herh van * tot laaste 7 ste, pat2tes, pat3, pat2tes. 148(156;164;180)ste. Werk nog 5(5;7;7)rye sonder om te vorm. Vlg ry: pat3, *pat2tes, pat6, herh van * tot laaste st, pat1. 130(137;144;158)st. Werk nog 5(5;7;7)rye sonder om te vorm. Vlg ry: pat6, *pat2tes, pat5, herh van * tot laaste 5 ste, pat2tes, pat3. 112(118;124;136)ste. Werk nog 4(6;6;6)rye sonder om te vorm. Vlg ry: r1, *aw2tes, r1, herh van * tot laaste 3 ste, aw2tes, r1. 75(79;83;91)ste. Werk nog 3 rye sonder om te vorm. Vlg ry: *aw2tes, herh van * tot laaste st, aw1. 38(40;42;46)ste. Vlg ry: *r2tes, herh van * tot einde. 19(20;21;23)ste. Vlg ry: *aw2tes, herh van * tot laaste 1(0;1;1)ste, aw1(0;1;1). 10(10;11;12) ste. Breek draad af, ryg draad deur oorbl ste, trek styf en werk vas.
Om te voltooi
Werk naat agter toe. Bedek met klam lap en laat om droog te word. Sien verpakkingsmateriaal vir versorgingsinstruksies.
Christa is sedert Oktober 1999 deel van die Vrouekeur-span en geniet steeds elke dag haar werk as taalversorger. Sy is mal oor haar kinders, kleinkinders, brei en lees en sommer die lewe in die algemeen. Sy moet net keer …