Brei nou reeds vir die manne in jou lewe ’n trui vir volgende winter
CHRISTA SWANEPOEL
BENODIGDHEDE
n 6(8;10;12;14;15)balle SIRDAR CLICK ARAN of ELLE ARAN KNIT
n een paar elk 4 mm- en 5 mm-breinaalde n steekhouers Tensy aanbevole breidraad gebruik word, kan Saprotex nie vir die voltooide produk verantwoordelikheid aanvaar nie.
Mate
Om borsmaat te pas van: 61-66(71- 76;81-86;91-97;102-107;112-117)cm Ware grootte: Bors: 70(82;90;102;112;122)cm Volle lengte: 46(54;60;72;74;76)cm Moulengte: 33(41;46;47;50;52)cm Aanwysings word vir die kleinste grootte gegee, met die groter groottes tussen hakies. Waar net een syfer gegee word, geld dit vir al die groottes.
Spanning
Spaar tyd, doen ’n spanningstoets. 18 ste en 24 rye = 10 cm oor koussteek met 5 mm-naalde Vir die beste resultate is dit belangrik om die regte spanning te hê. As daar te min steke op die toetslappie is, gebruik dunner naalde; as daar te veel steke op is, gebruik dikker naalde.
Afkortings
adl – agter deur lus; alt – alternatiewe; aw – aweregs; beg – begin; D2A – r in voorkant van 2de st op linkerkantste naald, dan aw 1ste st en glip al twee saam van naald af; D2V – aw in agterkant van 2de st op linkerkantste naald, dan r 1ste st en glip al twee saam van naald af; dna – draad na agter; gl1 – glip een steek regsgewys; herh – herhaal; K2A – r in voorkant van 2de st op linkerkantste naald, dan r 1ste st en glip al twee saam van naald af; ks – koussteek: 1ste ry: r, 2de ry: aw, herh 1ste en 2de rye; oorbl – oorblywende; pat – patroon; r – regs; R(V)K – regte(verkeerde) kant; R(V) KV – regte(verkeerde) kant voor; st(e) – steek(steke); tes – tesame; vermin – verminder; vermeer – vermeerder; vlg – volgende
Agterpant
Met 4 mm-naalde en duimmetode stel 79(95;103;113;123;131)ste op. Vir slegs 1ste en 2de groottes
1ste ry: aw2, *D2A, D2V, aw1, (r1, aw1)3 keer, * herh van * tot * een keer, D2A, D2V, aw1, (r1, aw)11(19)keer, herh van * tot * twee keer, D2A, D2V, aw2.
2de ry: r2, aw1, *r2, aw1, (r1, aw1)4 keer, * herh van * tot * een keer, r2, aw1, (r1,aw1)12(20)keer, herh van * tot * twee keer, r2, aw1, r2.
3de ry: aw2, *D2V, D2A, aw1, (r1, aw1)3 keer, * herh van * tot * een keer, D2V, D2A, aw1, (r1, aw1)11(19)keer, herh van * tot * twee keer, D2V, D2A, aw2.
4de ry: r3, aw2, r2, *aw1, (r1, aw1)twee keer, r2, aw2, r2, * herh van * tot * een keer, aw1, (r1, aw1)10(18)keer, r2, ** aw2, r2, (aw1, r1)twee keer, aw1, r2, ** herh van ** tot ** een keer, aw2, r3.
5de ry: aw3, *K2A, aw2, (r1, aw1)twee keer, r1, aw2, * herh van * tot * een keer, K2A, aw2, (r1, aw1)10(18)keer, r1, aw2, herh van * tot * twee keer, K2A, aw3.
6de ry: r3, *aw2, r2, aw1, (r1, aw1)twee keer, r2, * herh van * tot * een keer, aw2, r2, aw1, (r1, aw1)10(18)keer, ** r2, aw2, r2, aw1, (r1, aw1)twee keer, ** herh van ** tot ** een keer, r2, aw2, r3. Van 1ste tot 6de ry stel rif en kammarifpat vas.
Vir slegs 3de, 4de, 5de en 6de groottes
1ste ry: *aw1, (r1, aw1)3 keer, D2A, D2V, * herh van * tot * twee keer, aw1, (r1, aw1) (18;23;28;32)keer, ** D2A, D2V, aw1, (r1, aw1)3 keer, ** herh van ** tot ** twee keer.
2de ry: *(r1, aw1)4 keer, r2, aw1, * herh van * tot * twee keer, r1, (aw1, r1)(18;23;28;32) keer, aw1, **r2, aw1, (r1, aw1)4 keer, ** herh van ** tot ** een keer, r2, aw1, (r1, aw1)3 keer, r1.
3de ry: *aw1, (r1, aw1)3 keer, D2V, D2A, * herh van * tot * twee keer, (aw1, r1) (18;23;28;32)keer, aw1, ** D2V, D2A, aw1, (r1, aw1)3 keer, ** herh van ** tot ** twee keer, r1, aw2, r1, (r1, aw1)3 keer, r1.
4de ry: (r1, aw1)3 keer, r2, aw2, r2, aw1, (r1, aw1)twee keer, r2, aw2, r2, (aw1, r1)3 keer, r1, aw2, r1, (r1, aw1)(18;23;28;32)keer, **r2, aw2, r2, aw1, (r1, aw1)twee keer, ** herh van ** tot ** twee keer, r1.
5de ry: (aw1, r1)3 keer, *aw2, K2A, aw2, r1, (aw1, r1)twee keer, * herh van * tot * een keer, aw2, K2A, aw2, (r1,aw1)(17;22;27;31) keer, ** r1, aw2, K2A, aw2, (r1, aw1)twee keer, ** herh van ** tot ** twee keer, r1, aw1.
6de ry: (r1, aw1)3 keer, *r2, aw2, r2, aw1, (r1, aw1)twee keer, * herh van * tot * twee keer, (r1, aw1)(15;20;25;29)keer, **r2, aw2, r2, aw1, (r1, aw1)twee keer, ** herh van ** tot ** twee keer, r1. Van 1ste tot 6de ry stel rif en kammarifpat vas.
Vir al 6 groottes Werk nog 3(3;5;5;7;7)rye in pat.
Vlg ry: pat 28(28;33;33;33;33), aw0(2;4;4;5;4), aw2tes, (aw2[1;1;2;3;4], aw2tes)5(11;9;9;9;9)keer, aw1(2;4;5;5;5), pat 28(28;33;33;33;33). 73(83;93;103;113;121) ste.
Met 5 mm-naalde, gaan soos volg voort:
1ste ry: pat 28(28;33;33;33;33), aw1, r15(25;25;35;45;53), aw1, pat 28(28;33;33;33;33).
2de ry: pat 28(28;33;33;33;33), r1, aw15(25;25;35;45;53), r1, pat 28(28;33;33;33;33). 1ste en 2de rye se middelste 15(25;25;35;45;53)ste sal nou na verwys word as ks. Hierdie 2 rye stel rif, kabelpat en middelste ks-paneel vas. Gaan voort in pat soos vasgestel (deurgaans) tot agterpant 29(35;38;45;46;47)cm lank is, eindig met VK-ry.
Raglanvorming
Heg 3(4;5;5;6;6)ste in pat aan begin van vlg 2 rye af. 67(75;83;93;101;109)ste.
1ste ry: r1, gl1, r1, tgso, pat tot laaste 3 ste, r2tes, r1. 65(73;81;91;99;107)ste.
2de ry: aw1, aw2tes, pat tot laaste 3 ste, aw2tesadl, aw1. 63(71;79;89;97;105)ste. 1ste en 2de rye stel raglanvorming vas. Werk 6(10;10;6;8;12)rye, vermin 1 st soos tevore aan weersk van elke ry. 51(51;59;77;81;81)ste.
Gaan soos volg voort:
1ste ry: r1, gl1, r1 tgso, pat tot laaste 3 ste, r2tes, r1. 49(49;57;75;79;79)ste.
2de ry: aw2, pat tot laaste 2 ste, aw2. 1ste en 2de rye stel raglanvorming vas. *** Werk 26(24;30;46;46;44)rye, vermin 1 st soos tevore aan weersk van vlg en elke vlg alt ry. 23(25;27;29;33;35)ste. Laat oorbl 23(25;27;29;33;35)ste op steekhouer.
Voorpant
Werk soos gegee vir agterpant tot ***. Werk 14(12;18;34;30;28)rye, vermin 1 st soos tevore aan weersk van vlg en elke vlg alt ry. 35(37;39;41;49;51)ste.
Halsvorming
Vlg ry: r1, gl1, r1, tgso, pat 10(11;11;11;15;15), draai, laat oorbl 22(23;25;27;31;33)ste op steekhouer. Werk slegs oor hierdie 12(13;13;13;17;17) ste, gaan soos volg voort:
Vlg ry: pat tot laaste 2 ste, aw2. Werk 4(6;3;2;3;3)rye, vermin 1 st aan raglanrand soos tevore in vlg en elke vlg alt ry, TERSELFDERTYD, vermin 1 st aan nekrand in elke ry. 6(4;8;10;12;12)ste. Werk 5(3;6;7;10;10)rye, vermin 1 st aan raglanrand in 1(1;2;1;2;2)de en elke vlg 2de ry, TERSELFDERTYD, vermin 1 st aan nekrand in 1(0;2;1;2;2)de en elke vlg 2(0;2;2;2;2)de ry. 2 ste.
Vlg ry: aw2tes. Heg af. Met RKV, werk oor oorbl 22(23;25;27;31;33) ste, gl 9(9;11;13;13;15)ste op steekhouer, heg draad aan oorbl 13(14;14;14;18;18) ste en pat tot laaste 3 ste, r2tes, r1. 12(13;13;13;17;17)ste.
Vlg ry: aw2, pat tot einde. Werk 4(6;3;2;3;3)rye, vermin 1 st aan nekrand in elke ry, TERSELFDERTYD, vermin 1 st aan raglanrand in vlg en elke vlg alt ry. 6(4;8;10;12;12)ste. Werk 5(3;6;7;10;10)rye, vermin 1 st aan nekrand in 1(0;2;1;2;2)de en elke vlg 2(0;2;2;2;2)de ry, TERSELFDERTYD, vermin 1 st aan raglanrand in 1(1;2;1;2;2)de en elke vlg 2de ry. 2ste.
Vlg ry: aw2tes. Heg af.
Moue (dieselfde)
Met 4 mm-naalde en duimmetode stel 41(45;49;57;59;61)ste op.
1ste ry: *r1, aw1, herh van * tot laaste st, r1.
2de ry: *aw1, r1, herh van * tot einde. Hierdie 2 rye stel 1×1-rif vas, werk in 1×1-rif vir 3(3;4;4;4;4)cm, eindig met RK-ry.
Vlg ry: aw3(7;3;6;3;4), aw2tes, (aw9[8;6;7;8;8], aw2tes)3(3;5;5;5;5)keer, aw3(6;4;4;4;5). 37(41;43;51;53;55)ste. Met 5 mm-naalde, gaan soos volg voort: Werk in ks (deurgaans) vermeer 1 st aan weersk van 3de en elke vlg 10(8;8;8;8;6)de ry tot 51(45;59;65;69;61)ste.
Vir slegs 2de, 3de, 4de 5de en 6de groottes Vermeer 1 st aan weersk van elke vlg (10;10;10;10;8)ste ry tot (59;65;73;77;83)st.
Vir al 6 groottes Gaan voort sonder om te vorm tot mou 33(41;46;47;50;52)cm lank is, of lengte verlang, eindig met VK-ry.
Raglanvorming Heg 3(4;5;5;6;6)ste aan begin van vlg 2 rye af. 45(52;55;63;65;71)ste.
Vir slegs 1ste, 3de, 4de, 5de en 6de groottes
1ste ry: r1, gl1, r1, tgso, r tot laaste 3 ste, r2tes, r1. 43(53;61;63;69)ste.
2de ry: aw.
3de ry: r.
4de ry: aw. Van 1ste tot 4de ry stel raglanvorming vas. Werk 0(0;16;16;8)rye, vermin 1 st soos tevore aan weersk van vlg en elke vlg 0(0;4;4;4)de ry af. 43(53;53;55;65)ste.
Vir al 6 groottes
1ste ry: r1, gl1, r1, tgso, r tot laaste 3 ste, r2tes, r1. 41(49;51;51;53;63)ste.
2de ry: aw. 1ste en 2de rye stel raglanvorming vas. Werk 30(36;38;34;36;46)rye, vermin 1 st soos tevore aan weersk van vlg en elke vlg alt ry. 11(13;13;17;17;17)ste. ** Laat oorbl 11(13;13;17;17;17)ste op stweekhouer.
Nekband
Werk raglannate toe, maar laat linkeragterraglan oop. Met RKV en 4 mm-naalde werk oor 11(13;13:17:17;17) ste op steekhouer aan bokant van linkerskouer soos volg: r2(3;3;3;3;3), r2tes, (r3, r2tes)1(1;1;2;2;2)keer, r2(3;3;2;2;2), tel op en r11(13;13;13;15;15) ste eweredig oor linkerkant van nek, 9(9;11;13;13;15)ste oor op steekhouer aan voorkant van nek, 11(13;13;13;15;15) ste eweredig oor regterkant van nek, werk oor 11(13;13;17;17;17)ste oor op steekhouer aan bokant van regtermou soos volg: r2(3;3;3;3;3), r2tes, (r3, r2tes)1(1;1;2;2;2)keer, r2(3;3;2;2;2) en r oor 23(25;27;29;33;35)ste oor op steekhouer aan agterkant van nek, vermin 1 st in middel van ry. 71(81;85;95;103;107)ste. Begin met 2de ry van 1×1-rif werk 5(5;5;7;7;7)rye.
Vlg ry: r.
Vlg ry: aw. Werk nog 4 rye in ks. Heg af.
Om te voltooi
Werk linkeragterraglan- en nekbandnaat toe. Werk sy- en mounate toe. Lê plat neer, bedek met klam lap en laat om droog te word. Sien verpakkingsmateriaal vir versorgingsinstruksies.
Christa is sedert Oktober 1999 deel van die Vrouekeur-span en geniet steeds elke dag haar werk as taalversorger. Sy is mal oor haar kinders, kleinkinders, brei en lees en sommer die lewe in die algemeen. Sy moet net keer …