Brei vir die man in jou lewe hierdie oortrektrui. Hy hoef nie te weet hoe maklik dit is nie
CHRISTA SWANEPOEL
Benodigdhede
- SIRDAR DENIM TWEED DK of ELLE RUSTICA DK (100 g-balle)
- 6(6;6;7;7;7)balle in kleur van jou keuse
- Een paar elk 3,25 mm- en 4 mm-ELLEbreinaalde
- ELLE-steekhouers Tensy aanbevole breidraad gebruik word, kan Saprotex nie vir die voltooide produk verantwoordelikheid aanvaar nie.
Afkortings
adl – agter deur lus; alt – alternatiewe; aw – aweregs; beg – begin; herh – herhaal; ks – koussteek; oorbl – oorblywende; pat – patroon; r – regs; R(V)K – regte(verkeerde) kant; R(V)KV – regte(verkeerde) kant voor; st(e) – steek(steke); tes – tesame; vermin – verminder; vermeer – vermeerder; vlg – volgende
Mate
Om borsmaat te pas van: 97(102;107;112; 117;122)cm
Ware grootte: Bors: 107(112;117;122;126;132)cm
Lengte tot by skouer: 70(71;72;74;75; 76)cm
Aanwysings word vir die kleinste grootte gegee, met die groter groottes tussen hakies. Waar net een syfer gegee word, geld dit vir al die groottes.
Spanning
Spaar tyd, doen ’n spanningstoets. 20 ste en 28 rye = 10 cm oor koussteek met 4 mm-naalde Vir die beste resultate is dit belangrik om die regte spanning te hê. As daar te min steke op die toetslappie is, gebruik dunner naalde; as daar te veel steke op is, gebruik dikker naalde.
Agterpant
Met 3,25 mm-naalde en duimmetode stel 126(134;138;146;150;158)ste op. 1ste ry: *r2, aw2, herh van * tot laaste 2 ste, r2. 2de ry: aw2, *r2, aw2, herh van * tot einde. Hierdie 2 rye sal nou na verwys word as 2×2-rif. Werk in 2×2-rif vir 5 cm, eindig met RK-ry. Vlg ry: aw14(6;12;2;4;6), aw2tes, (aw10 [10;12;12;12;10], aw2tes)8(10;8;10;10;12) keer, aw14(6;12;2;4;6). 117(123;129;135;139;145)ste. Met 4 mm-naalde, gaan soos volg voort: 1ste ry: r. 2de ry: aw. Hierdie 2 rye sal nou na verwys word as koussteek (ks). Werk in ks tot agterpant 47(47;47;47; 47;48)cm lank is, eindig met VK-ry.
Mousgatvorming Heg 8 ste aan begin van vlg 2 rye af. 101(107;113;119;123;129)ste. Werk 4(6;6;6;6;8)rye, vermin 1 st aan weersk van elke ry. 93(95;101;107;111;113)ste. Werk 9(9;9;13;13;13)rye, vermin 1 st aan weersk van vlg en elke vlg alt ry. 83(85;91;93;97;99)ste.** Gaan voort sonder om te vorm tot mousgate 23(24;25;27;28;28)cm lank is, eindig met VK-ry.
Skouervorming Heg 11(12;12;13;13;13)ste aan begin van vlg 2 rye af. 61(61;67;67;71;73)ste. Heg 12(12;13;13;13;14)ste aan begin van vlg 2 rye af. 37(37;41;41;45;45). Heg oorbl 37(37;41;41;45;45)ste af.
Voorpant
Werk soos gegee vir agterpant tot **. Werk nog 7(5;5;3;3;1)rye sonder om te vorm. Verdeel vir nek Vlg ry: r41(42;45;46;48;49), draai, laat oorbl 42(43;46;47;49;50)ste op steekhouer. Werk slegs oor hierdie 41(42;45;46;48;49)ste en gaan soos volg voort: Vlg ry: aw. Werk 4(4;2;2;6;4)rye, vermin 1 st aan nekrand in elke ry. 37(38;43;44;42;45)ste. Werk 27(27;35;35;31;35)rye, vermin 1 st aan nekrand in vlg en elke vlg alt ry. 23(24;25;26;26;27)ste. Gaan voort sonder om te vorm tot mousgat 23(24;25;27;28;28)cm lank is, eindig met VK-ry. Skouervorming Vlg ry: heg 11(12;12;13;13;13)ste af, r tot einde. 12(12;13;13;13;14)ste. Vlg ry: aw. Heg oorbl 12(12;13;13;13;14)ste af. Met RKV werk oor oorbl 42(43;46;47;49;50)ste, gl eerste st op haakspeld, heg draad aan oorbl 41(42;45;46;48;49)ste en r tot einde. Vlg ry: aw. Werk 4(4;2;2;6;4)rye, vemrin 1 st aan nekrand in elke ry. 37(38;43;44;42;45)ste. Werk 27(27;35;35;31;35)rye, vermin 1 st aan nekrand in vlg en elke vlg alt ry. 23(24;25;26;26;27)ste. Gaan voort sonder om te vorm tot mousgat 23(24;25;27;28;28)cm lank is, eindig met RK-ry. Skouervorming Vlg ry: heg 11(12;12;13;13;13)ste, aw tot einde. 12(12;13;13;13;14)ste. Vlg ry: r. Heg oorbl 12(12;13;13;13;14)ste af.
Nekband
Werk regterskouernaat toe. Met RKV en 3,25 mm-naalde tel op en r46(50;50;54;58;58)ste eweredig langs linkerkant van nek, r st oor op haakspeld in middel van V, tel op en r46(50; 50;54;59;58)ste eweredig langs regterkant van nek en 36(36;40;40;44;44)ste oor 37(37;41;41;45;45)afhegste aan agterkant van nek. 129(137;141;149;161;161)ste. 1ste ry: (aw2, r2)20(21;22;23;25;25)keer, aw2tes, aw1, aw2tesadl, (r2, aw2)11(12; 12;13;14;14)keer. 2de ry: (r2, aw2)10(11;11;12;13;13)keer, r2, aw1, aw2tes, r1, aw2tes, aw1, r2, (aw2, r2)19(20;21;22;24;24)keer. 3de ry: (aw2, r2)19(20;21;22;24;24)keer, aw2, r2tesadl, aw1, r2tes, aw2, (r2, aw2) 10(11;11;12;13;13)keer. 4de ry: (r2, aw2)10(11;11;12;13;13)keer, r1, r2tesadl, r1, r2tes, r1, (aw2, r2)19(20; 21;22;24;24)keer. 5de ry: (aw2, r2)19(20;21;22;24;24)keer, aw2tes, aw1, aw2tesadl, (r2, aw2)10(11; 11;12;13;13)keer. 6de ry: (r2, aw2)9(10;10;11;12;12)keer, r2, aw1, aw2tesadl, r1, aw2tes, aw1, r2, (aw2, r2)18(19;20;21;23;23)keer. 7de ry: (aw2, r2)18(19;20;21;23;23)keer, aw2, r2tes, aw1, r2tesadl, aw2, (r2, aw2)9 (10;10;11;12;12)keer. 8ste ry: (r2, aw2)9(10;10;11;12;12)keer, r1, r2tesadl, r1, r2tes, r1, (aw2, r2)18(19; 20;21;23;23)keer. 9de ry: (aw2, r2)18(19;20;21;23;23)keer, aw2tes, aw1, aw2tesadl, (r2, aw2)9(10;10; 11;12;12)keer. 111(119;123;131;143;143)ste. Heg in rif af.
Mousgatrande (dieselfde)
Werk linkerskouer- en nekbandnaat toe. Met RKV en 3,25 mm-naalde tel op en r142(1 50;154;166;170;170)ste eweredig rondom mousgatrand. Begin met 2de ry van 2×2-rif, werk 9 rye. Heg in rif af.
Om te voltooi
Werk sy- en mousgatrandnate toe. Sien verpak kingsmateriaal vir versorgingsinstruksies.
Christa is sedert Oktober 1999 deel van die Vrouekeur-span en geniet steeds elke dag haar werk as taalversorger. Sy is mal oor haar kinders, kleinkinders, brei en lees en sommer die lewe in die algemeen. Sy moet net keer …