Hier is ’n maklike gids vir die basiese breiafkortings
Here’s an easy guide to the basic knitting abbreviations
ggr – glip 1 st regsgewys, glip vlg st regsgewys, plaas terug op linkernaald en r2tes
ggaw – glip 1 st aweregsgewys, glip vlg st aweregsgewys, plaas terug op linkernaald en aw van agter af 2 st tes
LEES OOK: Brei ’n blokkieskombers
Afkortings / Abbreviations
AFRIKAANS | ENGELS |
adl – agter deur lus | tbl – through back of loop |
aw – aweregs brei | p – purl |
aw2tes – brei twee tesame aweregs | p2tog – purl two together |
don – draad oor naald | yon – yarn over needle |
drn – draad rondom naald | yrn – yarn round needle |
gl – glip | sl – slip |
gs – glipsteek | sl st – slip stitch |
H – hoofkleur | M – main colour |
herh – herhaal | rep – repeat |
k – kabel | c – cable |
K – kontraskleur | C – contrast colour |
kr – kruis | cr – cross (tw – twist) |
kr a – kruis agter | cr b – cross (at) backfol – following |
kr l – kruis na links | cr l – cross (twist) to the left |
kr r – kruis na regs | cr r – cross (twist) to the right |
kr v – kruis voor | cr f – cross (at) frontfol – following |
ks – koussteek | ss – stocking stitch |
kv(a) – kabel voor (agter) | cf(b) – cable (at) front (back) |
m1 – maak een steek | m1 – make one stitch |
ms – mossteek | ms – moss stitch |
oorbl – oorblywende | rem – remaining |
pat – patroon | patt – pattern |
r – regs | k – knitfol – following |
R(V)K – regte (verkeerde) kant | R(W)S – right (wrong) side |
r2tes – regs twee tesame | k2 tog – knit two together |
rdte – rondte | rnd – round |
rif – rif | rib – ribbing |
rs – reksteek | gs (g st) – garter stitch |
sp – spasie | sp – space |
st – steek | st – stitch |
tes – tesame | tog – together |
tgso – trek glipsteek oor | psso – pull slip stitch over |
vermeer – vermeerder | inc – increase |
vermin – verminder | dec – decrease |
vlg – volgende | fol – following |
Karen, ook bekend as die koninging van hekel, het al 18 handwerkboeke vanaf 2008 uitgegee. Sy het al oraloor SA gereis om entoesiaste die kuns van hekel te leer. Haar werk het haar al vele radio- en televisiewerk asook tydskrifartikels besorg. Haar hooffokus as ʼn ontwerper is haar gereelde bydraes aan verskeie tydskrifte, sosiale media platforms en haar blog, A Hankidoriday – my beautiful chaos.