Ligte somertruitjies wat jy dié seisoen wil dra
Hierdie ligte truitjies is ideaal vir koeler somersaande. Gebruik pastelkleure vir ‘n sagter effek.
Klik op die foto om die patroon te kry
Christa is sedert Oktober 1999 deel van die Vrouekeur-span en geniet steeds elke dag haar werk as taalversorger. Sy is mal oor haar kinders, kleinkinders, brei en lees en sommer die lewe in die algemeen. Sy moet net keer …