Willie Burger kyk na Irma Venter en Paulo Coelho se nuutste toevoegings tot die boekmark…
Willie Burger
Willie Burger
Willie is professor in letterkunde aan die Universiteit van Pretoria. Hy is die skrywer van Die wêreld van die storie (2018), ʼn boek oor storievertelling. Willie het oor die afgelope 20 jaar om en by 300 boeke in verskeie dagblaaie en tydskrifte geresenseer. Hiervoor is hy in 2015 met die Caxton Excellence Award vir sy resensies in Vrouekeur erken en in 2016 is die kykNet-Rapport-toekenning as “Boekresensent van die jaar” aan hom toegeken en in die daaropvolgende jare was hy elke jaar op die kortlys vir dié prys. Gedurende 2018 was het hy die boekinsetsel op kykNet se Groot Ontbyt-program aangebied. Met sy resensies en rubrieke probeer hy om literêre navorsing ook buite die grense van die akademie te versprei.
-
-
Willie Burger kyk na ’n ou kinderboek wat heruitgegee is en ’n versameling van André…
-
Willie Burger kyk na ’n biografie oor Ingrid Jonker deur Petrovna Metelerkamp Willie BurgerWillie is…
-
Willie Burger kyk na Harald Pakendorf se boek oor herinneringe van sy loopbaan Willie BurgerWillie…
-
Willie Burger kyk hierdie week na Nathan Trantraal se Wit issie ’n colour nie Willie…
-
Willie Burger kyk na twee invloedryke skrywers, Tom Wolfe en Philip Roth, wat albei onlangs…
-
Willie Burger kyk na Lodewyk G du Plessis se debuutroman, Die Dao van Daan van…
-
Willie Burger kyk na Herman Giliomee se omvangryke boek, The Afrikaners. Biography of a People…
-
Willie Burger kyk na ’n boek oor renosters, asook ’n speurriller Willie BurgerWillie is professor…
-
Willie Burger kyk na Jenny Erpenbeck se roman, Go, Went, Gone Willie BurgerWillie is professor…