Willie Burger kyk na muurgedigte in Nederland, en sluit so sy besoek aan dié land…
Willie Burger
Willie Burger
Willie is professor in letterkunde aan die Universiteit van Pretoria. Hy is die skrywer van Die wêreld van die storie (2018), ʼn boek oor storievertelling. Willie het oor die afgelope 20 jaar om en by 300 boeke in verskeie dagblaaie en tydskrifte geresenseer. Hiervoor is hy in 2015 met die Caxton Excellence Award vir sy resensies in Vrouekeur erken en in 2016 is die kykNet-Rapport-toekenning as “Boekresensent van die jaar” aan hom toegeken en in die daaropvolgende jare was hy elke jaar op die kortlys vir dié prys. Gedurende 2018 was het hy die boekinsetsel op kykNet se Groot Ontbyt-program aangebied. Met sy resensies en rubrieke probeer hy om literêre navorsing ook buite die grense van die akademie te versprei.
-
-
Willie Burger kyk na die verskillende genres om uit te kies Om ’n liefde vir…
-
Verreweg die meeste mense wat lees, doen dit vir ontspanning. Hulle lees vir vermaak. Hulle…
-
Willie Burger kyk na die definisies van die liefde Willie BurgerWillie is professor in letterkunde…
-
Willie Burger het tydens sy tydelike verblyf in Nederland ’n juweel of twee in boekwinkels…
-
Wanneer jy ’n boek herlees, kom jy agter dat jy die eerste keer soveel gemis…
-
Woorde het die krag om mens aan dinge te laat dink, dinge te laat beleef…
-
Willie Burger kyk na moeilike romans en mites Willie BurgerWillie is professor in letterkunde aan…
-
Willie Burger kyk na Chase Rhys se debuutwerk Kinnes Willie BurgerWillie is professor in letterkunde…
-
Willie Burger kyk na die Nederlandse skrywer Marjolijn Februari se Het literaire kring of in…