Willie Burger kyk na drie verskillende romans Willie BurgerWillie is professor in letterkunde aan die…
Willie Burger
Willie Burger
Willie is professor in letterkunde aan die Universiteit van Pretoria. Hy is die skrywer van Die wêreld van die storie (2018), ʼn boek oor storievertelling. Willie het oor die afgelope 20 jaar om en by 300 boeke in verskeie dagblaaie en tydskrifte geresenseer. Hiervoor is hy in 2015 met die Caxton Excellence Award vir sy resensies in Vrouekeur erken en in 2016 is die kykNet-Rapport-toekenning as “Boekresensent van die jaar” aan hom toegeken en in die daaropvolgende jare was hy elke jaar op die kortlys vir dié prys. Gedurende 2018 was het hy die boekinsetsel op kykNet se Groot Ontbyt-program aangebied. Met sy resensies en rubrieke probeer hy om literêre navorsing ook buite die grense van die akademie te versprei.
-
-
Willie Burger vertel meer oor Afrikaanse gedigte wat in Engels vertaal word Willie BurgerWillie is…
-
Willie Burger kyk met opgewondenheid na Azille Coetzee se In my vel Willie BurgerWillie is…
-
Willie Burger kyk na Zirk van den Berg se boek ’n Ander mens, wat in…
-
Willie Burger kyk na Kerneels Breytenbach se jongste roman, Hond se gedagte Willie BurgerWillie is…
-
Willie Burger kyk na Antoinette Pienaar se nuwe boek, Die lang man sonder skaduwee Willie…
-
Willie Burger kyk na Die vrou van die klippesee en Lessons from the Frogs I’ve…
-
Willie Burger kyk na ’n biografie van Jan Smuts Willie BurgerWillie is professor in letterkunde…
-
Willie Burger kyk na Debbie Loots se nuwe roman Die boek van gelukkige eindes Willie…
-
Willie Burger kyk na die huldigingsbundel PG du Plessis. Hy was ’n rukkie pagter hier…