Ons boekeredakteur Willie Burger kyk dié week na intertekstualiteit Ons boekeredakteur Willie Burger kyk dié…
Willie Burger
Willie Burger
Willie is professor in letterkunde aan die Universiteit van Pretoria. Hy is die skrywer van Die wêreld van die storie (2018), ʼn boek oor storievertelling. Willie het oor die afgelope 20 jaar om en by 300 boeke in verskeie dagblaaie en tydskrifte geresenseer. Hiervoor is hy in 2015 met die Caxton Excellence Award vir sy resensies in Vrouekeur erken en in 2016 is die kykNet-Rapport-toekenning as “Boekresensent van die jaar” aan hom toegeken en in die daaropvolgende jare was hy elke jaar op die kortlys vir dié prys. Gedurende 2018 was het hy die boekinsetsel op kykNet se Groot Ontbyt-program aangebied. Met sy resensies en rubrieke probeer hy om literêre navorsing ook buite die grense van die akademie te versprei.
-
-
Willie Burger vertel ons meer van letterkunde as lewenswetenskap Willie Burger vertel ons meer van…
-
Elke skrywer het ‘n unieke styl wat hy of sy byna soos ‘n vingerafdruk agterlaat…
-
Willie Burger kyk vandeesweek na drie boeke wat jy kan lees as jy ‘n behoefte…
-
JM Coetzee het in 2003 die tweede Suid-Afrikaner geword wat met die Nobelprys bekroon is…