Willie Burger kyk na die e-boek Americanah Willie Burger Die afgelope tyd het ek al…
Willie Burger
Willie Burger
Willie is professor in letterkunde aan die Universiteit van Pretoria. Hy is die skrywer van Die wêreld van die storie (2018), ʼn boek oor storievertelling. Willie het oor die afgelope 20 jaar om en by 300 boeke in verskeie dagblaaie en tydskrifte geresenseer. Hiervoor is hy in 2015 met die Caxton Excellence Award vir sy resensies in Vrouekeur erken en in 2016 is die kykNet-Rapport-toekenning as “Boekresensent van die jaar” aan hom toegeken en in die daaropvolgende jare was hy elke jaar op die kortlys vir dié prys. Gedurende 2018 was het hy die boekinsetsel op kykNet se Groot Ontbyt-program aangebied. Met sy resensies en rubrieke probeer hy om literêre navorsing ook buite die grense van die akademie te versprei.
-
-
Willie Burger kyk na Francois Smith se boek Kamphoer Willie Burger Laat ek eerlik wees,…
-
Willie Burger kyk na die belangrikheid om te leer lees Willie Burger Ek het op…
-
Aan die einde van die 19de en begin van die 20ste eeu is die stad…
-
Nie almal hou van letterkunde nie Willie Burger Dikwels hoor ‘n mens van mense wat…
-
Ons voel-voel mekaar in woorde Willie Burger In Salman Rushdie se Haroun and the Sea…
-
Antwoorde op ons wakkerlêvrae Willie Burger Byna alle Suid-Afrikaners lê soms wakker oor die volgende…
-
Willie Burger sê dat dit nog selde só lekker was om geskiedenis te lees soos…
-
Franz Kafka wou hê ‘n boek moet jou ráák Franz Kafka het in ‘n brief…
-
Willie Burger kyk na ‘n nuwe inspuiting vir misdaadfiksieslawe Die digter WH Auden het by…