‘Het dit régtig gebeur?’ is baie mense se vraag as hulle historiese romans lees Willie…
Willie Burger
Willie Burger
Willie is professor in letterkunde aan die Universiteit van Pretoria. Hy is die skrywer van Die wêreld van die storie (2018), ʼn boek oor storievertelling. Willie het oor die afgelope 20 jaar om en by 300 boeke in verskeie dagblaaie en tydskrifte geresenseer. Hiervoor is hy in 2015 met die Caxton Excellence Award vir sy resensies in Vrouekeur erken en in 2016 is die kykNet-Rapport-toekenning as “Boekresensent van die jaar” aan hom toegeken en in die daaropvolgende jare was hy elke jaar op die kortlys vir dié prys. Gedurende 2018 was het hy die boekinsetsel op kykNet se Groot Ontbyt-program aangebied. Met sy resensies en rubrieke probeer hy om literêre navorsing ook buite die grense van die akademie te versprei.
-
-
Al het Kersfees in ons tyd tot ‘n groot mate ‘n kommersiële fees geword, bly…
-
Willie Burger bring hierdie week hulde aan verskeie skrywers wat die afgelope jaar gesterf het…
-
Willie Burger kyk na die Hertzogpryswenner Antjie Krog se werk Willie Burger Antjie Krog het…
-
Willie Burger kyk waarom boeke oor zombies so gewild is Willie Burger Boeke waarin zombies…
-
Willie Burger kyk na lekkerleesboeke vir die vakansie Willie Burger Minstens twee maal per jaar…
-
Willie Burger kyk na drie lekkerleesboeke Willie Burger Tom Wolfe het eens geskryf dat realistiese…
-
Willie Burger skryf oor ‘n spannende roman wat insig oor die Pakistanse politiek en geskiedenis…
-
Willie Burger vra die volgende: ‘n Goeie boek? Is dit kuns? Maak dit saak? Willie…
-
Met ‘n nuwe wêreld is nuwe denkbeelde nodig, sê Willie Burger Willie Burger Sewe dae…