Willie Burger kyk na twee vroue se boeiende biografieë Willie Burger Toe die studente aan…
Willie Burger
Willie Burger
Willie is professor in letterkunde aan die Universiteit van Pretoria. Hy is die skrywer van Die wêreld van die storie (2018), ʼn boek oor storievertelling. Willie het oor die afgelope 20 jaar om en by 300 boeke in verskeie dagblaaie en tydskrifte geresenseer. Hiervoor is hy in 2015 met die Caxton Excellence Award vir sy resensies in Vrouekeur erken en in 2016 is die kykNet-Rapport-toekenning as “Boekresensent van die jaar” aan hom toegeken en in die daaropvolgende jare was hy elke jaar op die kortlys vir dié prys. Gedurende 2018 was het hy die boekinsetsel op kykNet se Groot Ontbyt-program aangebied. Met sy resensies en rubrieke probeer hy om literêre navorsing ook buite die grense van die akademie te versprei.
-
-
Pieter-Dirk Uys is seker een van die bekendste dramaturge in Suid-Afrika. En diegene wat nie…
-
Willie Burger kyk na nuwe en nuut opgewarmde leespret Willie Burger Man uit die vreemde,…
-
Willie Burger kyk na die veelbesproke roman van Willem Anker: Buys. ‘n Grensroman Willie Burger…
-
Willie Burger vertel meer van die swaarkry van mense in Carol Campbell se ‘n Huis…
-
Willie Burger kyk na die gewildheid van romantiese fiksie Willie Burger Die feit dat winkels…
-
‘Het dit régtig gebeur?’ is baie mense se vraag as hulle historiese romans lees Willie…
-
Willie Burger kyk na die werke van PJ Schoeman Willie Burger Protea Boekhuis het pas…
-
Willie Burger kyk na Kerneels Breytenbach se nuwe roman, Ester Willie Burger Nasionalisme, seksuele begeerte,…
-
Soms het die sperdatums en doelwitte nie erns iets uit te waai met die dinge…