Daar is niks ‘gewoons’ aan hierdie meesterstuk nie Willie Burger Nagmusiek deur Stephanus Muller is…
Willie Burger
Willie Burger
Willie is professor in letterkunde aan die Universiteit van Pretoria. Hy is die skrywer van Die wêreld van die storie (2018), ʼn boek oor storievertelling. Willie het oor die afgelope 20 jaar om en by 300 boeke in verskeie dagblaaie en tydskrifte geresenseer. Hiervoor is hy in 2015 met die Caxton Excellence Award vir sy resensies in Vrouekeur erken en in 2016 is die kykNet-Rapport-toekenning as “Boekresensent van die jaar” aan hom toegeken en in die daaropvolgende jare was hy elke jaar op die kortlys vir dié prys. Gedurende 2018 was het hy die boekinsetsel op kykNet se Groot Ontbyt-program aangebied. Met sy resensies en rubrieke probeer hy om literêre navorsing ook buite die grense van die akademie te versprei.
-
-
Talle lesers hou nie daarvan om dramatekste te lees nie. Dit is soms moeilik om…
-
Toe die onderwysdepartement onlangs bekendgemaak het dat daar slegs een boek vir volgende jaar se…
-
Michelle Houllebecq – omstrede moeilikheidsoeker of skerpsinnige ondersoeker? Willie Burger Frankryk word deur ‘n Moslem-president…
-
Wat in al hierdie jare met Stoner gebeur, is aan die een kant hartverskeurend. Hy…
-
Willie Burger kyk na die ware verhaal van Tannie Pompie se oorlog waar sy as…
-
Willie Burger kyk na drie lekkerleesboeke In ‘n baie kort tydjie het Derick van der…
-
Willie Burger kyk na Schalk Schoombie se nuwe roman, Boomkastele Willie Burger Verlede jaar het…
-
Willie Burger kyk na twee lekkerleesboeke vir oud en jonk Willie Burger Soms, laataand, nadat…
-
Die wêreld is ons woning nie – of is dit? Willie Burger In byna alle…