Willie Burger kyk na twee uiteenlopende boeke Willie Burger Ek het op universiteit in die…
Willie Burger
Willie Burger
Willie is professor in letterkunde aan die Universiteit van Pretoria. Hy is die skrywer van Die wêreld van die storie (2018), ʼn boek oor storievertelling. Willie het oor die afgelope 20 jaar om en by 300 boeke in verskeie dagblaaie en tydskrifte geresenseer. Hiervoor is hy in 2015 met die Caxton Excellence Award vir sy resensies in Vrouekeur erken en in 2016 is die kykNet-Rapport-toekenning as “Boekresensent van die jaar” aan hom toegeken en in die daaropvolgende jare was hy elke jaar op die kortlys vir dié prys. Gedurende 2018 was het hy die boekinsetsel op kykNet se Groot Ontbyt-program aangebied. Met sy resensies en rubrieke probeer hy om literêre navorsing ook buite die grense van die akademie te versprei.
-
-
Willie Burger gee ’n oorsig oor die boeke Askari en Eugene de Kock – Sluipmoordenaar…
-
Willie Burger kyk na Lien Botha se roman, Wonderboom Willie Burger Een van die uitsonderlikste…
-
Wanneer ‘n mens al die briewe lees, skep dit eintlik die indruk van ‘n meesleurende…
-
As oorlog een kenmerk van Strachan se werk is, is vertellings waarin oor die vertelproses…
-
Willie Burger kyk na twee bekende en gewilde skrywers se nuutste werke Willie Burger Helene…
-
Een van die groot wonders van fiksie is dat ‘n mens woorde op papier kan…
-
Willie Burger kyk na sensuur en Afrikaanse literatuur Willie Burger Die afgelope jaar het twee…
-
Dié roman boei die leser deurgaans, nie juis deur die psigologiese diepte van die karakters…
-
Die lesse behels raad oor hoe ‘n tiener ouers behoort te hanteer, oor die verwerking…