Willie Burger kyk na Koos Stadler se boek Recce Willie Burger As skoolkind in die…
Willie Burger
Willie Burger
Willie is professor in letterkunde aan die Universiteit van Pretoria. Hy is die skrywer van Die wêreld van die storie (2018), ʼn boek oor storievertelling. Willie het oor die afgelope 20 jaar om en by 300 boeke in verskeie dagblaaie en tydskrifte geresenseer. Hiervoor is hy in 2015 met die Caxton Excellence Award vir sy resensies in Vrouekeur erken en in 2016 is die kykNet-Rapport-toekenning as “Boekresensent van die jaar” aan hom toegeken en in die daaropvolgende jare was hy elke jaar op die kortlys vir dié prys. Gedurende 2018 was het hy die boekinsetsel op kykNet se Groot Ontbyt-program aangebied. Met sy resensies en rubrieke probeer hy om literêre navorsing ook buite die grense van die akademie te versprei.
-
-
Blydskap lê in die verwagting daarvan, sê Willie Burger Willie Burger Die hoofkarakter, Aaliya, in…
-
Willie Burger kyk na Debbie Loots se debuutroman Willie Burger Split is ‘n debuutroman wat…
-
Willie Burger kyk na Corlia Fourie se jongste roman, Tussen heinings Willie Burger Een van…
-
Baie mense dink geskiedenis is ’n vervelige spulletjie en assosieer die woord ‘geskiedenis’ vaagweg met…
-
Willie Burger kyk na Breyten Breytenbach se versamelde toesprake Willie Burger Breyten Breytenbach is in…
-
Willie Burger kyk na die werke van twee gewilde skrywers, Deon Meyer en Irma Venter…
-
Willie Burger kyk na twee boeke wat jy maar gerus kan aanskaf Willie Burger Byna…
-
Willie Burger kyk na twee boeke wat jy maar gerus kan aanskaf Willie Burger Byna…
-
Eugène N Marais (1871–1936) is ongetwyfeld een van die boeiendste figure in die Afrikaanse letterkunde…