Willie Burger kyk na die Koreaanse skrywer Han Kang se roman The Vegetarian Willie Burger…
Willie Burger
Willie Burger
Willie is professor in letterkunde aan die Universiteit van Pretoria. Hy is die skrywer van Die wêreld van die storie (2018), ʼn boek oor storievertelling. Willie het oor die afgelope 20 jaar om en by 300 boeke in verskeie dagblaaie en tydskrifte geresenseer. Hiervoor is hy in 2015 met die Caxton Excellence Award vir sy resensies in Vrouekeur erken en in 2016 is die kykNet-Rapport-toekenning as “Boekresensent van die jaar” aan hom toegeken en in die daaropvolgende jare was hy elke jaar op die kortlys vir dié prys. Gedurende 2018 was het hy die boekinsetsel op kykNet se Groot Ontbyt-program aangebied. Met sy resensies en rubrieke probeer hy om literêre navorsing ook buite die grense van die akademie te versprei.
-
-
Willie Burger kyk na Albert Blake se nuwe boek, Broedertwis Willie Burger Die woord verraad…
-
Willie Burger kyk na ‘n boek wat in jou versameling behoort te wees asook twee…
-
Willie Burger kyk na heruitgawes van twee boeke Willie Burger Die Afrikaanse lesersmark is nie…
-
Willie Burger kyk na bekende speurders wat weer hul verskyning maak Willie Burger Skrywers van…
-
Willie Burger kyk na die boeke van Sophia Kapp en Johan Bakkes Willie Burger Daar…
-
Willie Burger kyk na die wenner van die Groot Romankompetisie, Anneli Groenewald, se debuutroman Willie…
-
Amraal is ‘n omvangryke historiese roman wat enersyds ‘n insiggewende blik bied op die koloniale…
-
Willie Burger kyk na Breyten Breytenbach se nuwe bundel, die na-dood Willie Burger Lank gelede…
-
Willie Burger kyk na Mohale Mashigo se debuutroman, The Yearning Willie Burger Op die buiteblad…