Willie Burger kyk na niefiksie wat jou wel soos ‘n uitstekende roman meesleur Willie…
Willie Burger
Willie Burger
Willie is professor in letterkunde aan die Universiteit van Pretoria. Hy is die skrywer van Die wêreld van die storie (2018), ʼn boek oor storievertelling. Willie het oor die afgelope 20 jaar om en by 300 boeke in verskeie dagblaaie en tydskrifte geresenseer. Hiervoor is hy in 2015 met die Caxton Excellence Award vir sy resensies in Vrouekeur erken en in 2016 is die kykNet-Rapport-toekenning as “Boekresensent van die jaar” aan hom toegeken en in die daaropvolgende jare was hy elke jaar op die kortlys vir dié prys. Gedurende 2018 was het hy die boekinsetsel op kykNet se Groot Ontbyt-program aangebied. Met sy resensies en rubrieke probeer hy om literêre navorsing ook buite die grense van die akademie te versprei.
-
-
Willie Burger kyk na kinderboeke wat vermaak én leer Willie BurgerWillie is professor in…
-
Verlede week het ek Deon Meyer se Koors op hierdie blad as ’n “post-apokaliptiese roman”…
-
‘As jy gedink het Meyer het die kuns om jou só mee te voer dat…
-
Willie Burger kyk na Dan Sleigh se roman, 1795 Willie BurgerWillie is professor in…
-
Willie Burger kyk na drie boeke vir tieners (wat hul ouers net so sal geniet!)…
-
Willie Burger kyk na Sylvia Vollenhoven se boek The Keeper of the Kumm Willie Burger…
-
Willie Burger kyk na Martin Steyn se misdaadroman Swartval Willie Burger Die afgelope tyd het…
-
Willie Burger kyk na kinderboeke wat vermaak én leer Willie Burger Dit is gepas dat…
-
Willie Burger kyk na kinderboeke wat kinders én grootmense vermaak Willie Burger Een van die…