Willie Burger vertel meer oor wat letterkunde is Willie BurgerWillie is professor in letterkunde aan…
Willie Burger
Willie Burger
Willie is professor in letterkunde aan die Universiteit van Pretoria. Hy is die skrywer van Die wêreld van die storie (2018), ʼn boek oor storievertelling. Willie het oor die afgelope 20 jaar om en by 300 boeke in verskeie dagblaaie en tydskrifte geresenseer. Hiervoor is hy in 2015 met die Caxton Excellence Award vir sy resensies in Vrouekeur erken en in 2016 is die kykNet-Rapport-toekenning as “Boekresensent van die jaar” aan hom toegeken en in die daaropvolgende jare was hy elke jaar op die kortlys vir dié prys. Gedurende 2018 was het hy die boekinsetsel op kykNet se Groot Ontbyt-program aangebied. Met sy resensies en rubrieke probeer hy om literêre navorsing ook buite die grense van die akademie te versprei.
-
-
Willie Burger kyk na historiese romans wat vertaal en heruitgegee is Wilbur Smith en FA…
-
Willie Burger kyk na Bibi Slippers se debuutbundel, Fotostaatmasjien Willie BurgerWillie is professor in letterkunde…
-
Willie Burger kyk na Johann Botha se roman Koukonap Willie BurgerWillie is professor in letterkunde…
-
Willie Burger kyk na ’n paar familieromans wat die laaste paar maande die lig gesien…
-
Verlede week het Willie Burger na enkele van die digbundels uit 2016 gekyk. Hier is…
-
Wat maak jy vir die mense wat jy liefhet? Bak vir hulle iets heerlik uit…
-
Willie Burger kyk na die groot oes van digbundels in 2016 Daar was ’n tyd…
-
Willie Burger kyk na Madam & Eve-boeke wat so Suid-Afrikaans soos pap en wors is,…
-
Willie Burger kyk na boeke wat net betyds is vir die Kersvakansie Willie BurgerWillie is…