Willie Burger kyk na Etienne van Heerden se nuwe roman Willie BurgerWillie is professor in…
Willie Burger
Willie Burger
Willie is professor in letterkunde aan die Universiteit van Pretoria. Hy is die skrywer van Die wêreld van die storie (2018), ʼn boek oor storievertelling. Willie het oor die afgelope 20 jaar om en by 300 boeke in verskeie dagblaaie en tydskrifte geresenseer. Hiervoor is hy in 2015 met die Caxton Excellence Award vir sy resensies in Vrouekeur erken en in 2016 is die kykNet-Rapport-toekenning as “Boekresensent van die jaar” aan hom toegeken en in die daaropvolgende jare was hy elke jaar op die kortlys vir dié prys. Gedurende 2018 was het hy die boekinsetsel op kykNet se Groot Ontbyt-program aangebied. Met sy resensies en rubrieke probeer hy om literêre navorsing ook buite die grense van die akademie te versprei.
-
-
Willie Burger kyk na die heruitgawe van André P Brink se ’n Droë wit seisoen,…
-
Willie Burger kyk na Jonathan Jansen se jongste boek – ’n soort biografie oor sy…
-
Om as jongeling te lees, is nie net pret nie, maar dis ook van groot…
-
Willie Burger kyk na die biografie oor Henk van Woerden, wat as Koning eenoog…
-
Willie Burger kyk na die nuwe kortverhaalbundel, Die laaste wals, van wyle Hennie Aucamp Willie…
-
Willie Burger kyk na Erns Grundling se eerste boek, Elders Willie BurgerWillie is professor in…
-
Willie Burger kyk na Paul Beatty se roman, The Sellout Willie BurgerWillie is professor in…
-
Baie mense met ’n liefde vir lees beskou boeke byna soos vriende wat hulle in…
-
Om die bedoeling te verstaan, het ’n mens die konteks van die stelling ook nodig…