Willie Burger kyk na James Wood se nuutste boek, The Nearest Thing to Life, wat…
Willie Burger
Willie Burger
Willie is professor in letterkunde aan die Universiteit van Pretoria. Hy is die skrywer van Die wêreld van die storie (2018), ʼn boek oor storievertelling. Willie het oor die afgelope 20 jaar om en by 300 boeke in verskeie dagblaaie en tydskrifte geresenseer. Hiervoor is hy in 2015 met die Caxton Excellence Award vir sy resensies in Vrouekeur erken en in 2016 is die kykNet-Rapport-toekenning as “Boekresensent van die jaar” aan hom toegeken en in die daaropvolgende jare was hy elke jaar op die kortlys vir dié prys. Gedurende 2018 was het hy die boekinsetsel op kykNet se Groot Ontbyt-program aangebied. Met sy resensies en rubrieke probeer hy om literêre navorsing ook buite die grense van die akademie te versprei.
-
-
Willie Burger kyk na die nuutste werke van Schalk Schoombie en Lloyd Zandberg Willie BurgerWillie…
-
Willie Burger kyk na teenoorstaande beginsels – die plesier- en realiteitsbeginsel in letterkunde Willie…
-
Willie Burger kyk hierdie week na drie nuwe boeke in drie verskillende genres Willie BurgerWillie…
-
Willie Burger kyk na wyle Karel Schoeman se laaste werk, Slot van die dag Willie…
-
Willie Burger kyk na misdaadspanning uit die boonste rakke! Willie BurgerWillie is professor in letterkunde…
-
Willie Burger kyk na SJ Naudé se nuwe boek Die derde spoel Willie BurgerWillie is…
-
Willie Burger kyk na Johan Myburg se nuutste digbundel, Uittogboek Willie BurgerWillie is professor in…
-
Natuurlik is daar baie redes daarvoor dat resensies nie altyd is wat hierdie leser daarvan…
-
Willie Burger kyk na naïewe en politiek korrekte literatuurkritiek Willie BurgerWillie is professor in letterkunde…