Dit is dié tyd van die jaar wat jy solank boeke moet bymekaarkry om die…
Willie Burger
Willie Burger
Willie is professor in letterkunde aan die Universiteit van Pretoria. Hy is die skrywer van Die wêreld van die storie (2018), ʼn boek oor storievertelling. Willie het oor die afgelope 20 jaar om en by 300 boeke in verskeie dagblaaie en tydskrifte geresenseer. Hiervoor is hy in 2015 met die Caxton Excellence Award vir sy resensies in Vrouekeur erken en in 2016 is die kykNet-Rapport-toekenning as “Boekresensent van die jaar” aan hom toegeken en in die daaropvolgende jare was hy elke jaar op die kortlys vir dié prys. Gedurende 2018 was het hy die boekinsetsel op kykNet se Groot Ontbyt-program aangebied. Met sy resensies en rubrieke probeer hy om literêre navorsing ook buite die grense van die akademie te versprei.
-
-
Willie Burger kyk hoe ’n boek geresenseer word Willie BurgerWillie is professor in letterkunde aan…
-
Willie Burger kyk na Angela Makholwa se vierde roman, The Blessed Girl Willie…
-
Willie Burger kyk na van die werke van Kazuo Ishiguro, Nobelpryswenner van 2017 Willie BurgerWillie…
-
Willie Burger kyk hoe ’n boek geresenseer word Willie BurgerWillie is professor in letterkunde aan…
-
Willie Burger kyk na Eben Venter se jongste roman, Groen soos die hemel daarbo Willie…
-
Willie Burger kyk na twee skrywers se nuutste werke Willie BurgerWillie is professor in letterkunde…
-
Willie Burger kyk na Dana Snyman se boek Op pad Willie BurgerWillie is professor in…
-
Willie Burger kyk na ’n paar oulike kinderboeke en ’n boek wat ook ’n fliek…
-
Willie Burger kyk na ’n selfhelp-sielkundeboek, The Courage to be Disliked Willie BurgerWillie is professor…