Willie Burger skryf in hierdie reeks oor literêre kritiek Willie BurgerWillie is professor in letterkunde…
Willie Burger
Willie Burger
Willie is professor in letterkunde aan die Universiteit van Pretoria. Hy is die skrywer van Die wêreld van die storie (2018), ʼn boek oor storievertelling. Willie het oor die afgelope 20 jaar om en by 300 boeke in verskeie dagblaaie en tydskrifte geresenseer. Hiervoor is hy in 2015 met die Caxton Excellence Award vir sy resensies in Vrouekeur erken en in 2016 is die kykNet-Rapport-toekenning as “Boekresensent van die jaar” aan hom toegeken en in die daaropvolgende jare was hy elke jaar op die kortlys vir dié prys. Gedurende 2018 was het hy die boekinsetsel op kykNet se Groot Ontbyt-program aangebied. Met sy resensies en rubrieke probeer hy om literêre navorsing ook buite die grense van die akademie te versprei.
-
-
Willie Burger kyk watter boeke gedurende die prysseisoen geseëvier het Willie BurgerWillie is professor in…
-
Willie Burger kyk na Yuval Boah Harari se boek Homo Deus – A Brief History…
-
Wille Burger kyk na die nuutste boeke van James-Brent Styan, Chris Karsten en Franz Marx…
-
Hierdie week kyk Willie Burger na outobiografieë deur twee bekendes. Rian van Heerden en Hemelbesem…
-
Willie Burger kyk verder na literêre kritiek Willie BurgerWillie is professor in letterkunde aan die…
-
Willie Burger kyk na Leonhard Praeg se debuutromon, Imitation Willie BurgerWillie is professor in letterkunde…
-
Willie Burger kyk hoe fantasie in ’n tyd van ontnugtering betower Willie BurgerWillie is professor…
-
Willie Burger kyk na digbundels van Marlene van Niekerk Willie BurgerWillie is professor in letterkunde…
-
Willie Burger kyk na een van ’n reeks huldigingsboeke oor Hertzogpryswenners – hierdie week is…