Breek weg van die tradisionele Kersversierings en helder jou Afrika-Kersboom met hierdie helderkleurige sterre op DEUR: Karen Adendorff Moeilikheidsgraad: Maklik BENODIGHEDE • Katoenhekeldraad no. 8: geel, wit, maroen, pienk, blou en bruin • 1.75 mm-hekelpen • Stopsel • Stomppunt-naald AFKORTINGS beg – begin dies – dieselfde dr – draai gs – glipsteek h/af(aan) – heg […]
Karen Adendorff

Karen Adendorff
Karen, ook bekend as die koninging van hekel, het al 18 handwerkboeke vanaf 2008 uitgegee. Sy het al oraloor SA gereis om entoesiaste die kuns van hekel te leer. Haar werk het haar al vele radio- en televisiewerk asook tydskrifartikels besorg. Haar hooffokus as ʼn ontwerper is haar gereelde bydraes aan verskeie tydskrifte, sosiale media platforms en haar blog, A Hankidoriday – my beautiful chaos.
-
-
Daar lê dikwels ’n klomp wasters in die motorhuis rond. Al ooit gedink jy kan so ’n mooi halssnoer daarvan maak? DEUR: Karen Adendorff Benodigdhede p ienk, maroen en roomkleurige no 5-katoenhekelgare 2 mm-hekelpen 29 × 8 mm-wasters klein pienk knopie algemene naaldwerkbenodigdhede Afkortings kb – kortbeen ks – kettingsteek Aanwysings 1 Hekel 25 kb […]
-
Daar lê dikwels ’n klomp wasters in die motorhuis rond. Al ooit gedink jy kan…
-
Hoekom ’n badkamermat koop as jy vir jou so ’n mooi een kan hekel? Christa…
-
Vier van ons gunstelinghekelpatrone Van ‘n handgemaakte badkamerstel tot ‘n pragtige kraag wat enige uitrusting…
-
So ’n kantkragie kan ’n eenvoudige top of rok opkikker Christa Swanepoel BENODIGHEDE • 1…
-
Op versoek van ons lesers, oulike gehekelde skoentjies vir ’n klein mensie Christa Swanepoel GROOTTE…
-
Die sangeres Helenè Bester speel vir ons model en lyk treffend in hierdie pragtige baret!…
-
Jy kan hierdie truitjie in kort of langmoue vir ’n baba tot ’n meisie van…
-
Hekel ’n sagte baret in pastelkleure Karen Adendorff Moeilikheidsgraad: *** BENODIGDHEDE • Elle Pure Gold-dubbelbreidraad(100…