In Vrouekeur van 23 September skryf Johan Myburg oor vanjaar se Sasol Nuwe Handtekeninge-kunskompetisie. Dié inligting is aanvullend tot die Vrouekeur-rubriek.
Johan Myburgh
Zyma Amien, wenner van die 2016 Sasol Nuwe Handtekeninge-kompetisie.
Besoek www.sasolsignatures.co.za vir meer inligting oor Sasol Nuwe Handtekeninge.
Nelmarie du Preez, wenner van die 2015 Sasol Nuwe Handtekeninge-kompetisie, bied tans ? uitstalling van nuwe werk aan in die Pretoria Kunsmuseum. Dié uitstalling, Loops of Relation … a Continuation, is tot 9 Oktober te sien.
Die 100 werke wat gekeur is vir vanjaar se Sasol Nuwe Handtekeninge is ook tot 9 Oktober in die Pretoria Kunsmuseum te sien.