Tegnologie laat ons toe om plekke te besoek sonder om uit die erf te gaan. Hier is ’n lysie van cool plekke wat julle kan besoek – met die klik van ’n muis
GAAN KYK WILD
- Die Kruger Nasionale Park doen twee wildritte per dag en julle kan dit via YouTube kyk. Die oggendrit is 05:30–08:30 en die middagrit is 15:30–18:30. Loer op: https://www.youtube.com/channel/UCV6HJBZD_hZcIX9JVJ3dCXQ/videos?app=desktop
- Hierdie skakel bevat ook ‘n paar plekke met wild waar webkameras is: https://worldcams.tv/rsa/south-africa-wild
GAAN DIERETUIN TOE
- Die Pretoriase dieretuin: https://m.youtube.com/watch?v=uOhaddCTovl
- Die San Diego-dieretuin in Amerika het ‘n klomp skakels waar jy kan kyk wat die diere aanvang: https://zoo.sandiegozoo.org/live-cams
- Die Edinburgh-dieretuin in Skotland se webkameras is super cool! https://www.edinburghzoo.org.uk/webcams
GAAN MUSEUM TOE
- Die Vatikaan se museums: http://www.museivaticani.va/content/museivaticani/en/collezioni/musei/tour-virtuali-elenco.html
- Die Louvre in Parys: https://www.louvre.fr/en/visites-en-ligne
- Die Nasionale Kunsgalery in Washington:
https://artsandculture.google.com/partner/national-gallery-of-art-washington-dc?hl=en - Die Metropolitan-kunsmuseum: https://artsandculture.google.com/partner/the-metropolitan-museum-of-art
- Die Van Gogh-museum, Amsterdam: https://artsandculture.google.com/partner/van-gogh-museum?hl=en
- Die Uffizi-galery, Florence: https://artsandculture.google.com/partner/uffizi-gallery?hl=en
GAAN AKWARIUM TOE
- Die Twee Oseane-akwarium: https://www.aquarium.co.za/blog/entry/virtual-reality-tour-of-the-two-oceans-aquarium
- Ushaka Marine World: https://www.youtube.com/watch?v=cekn7qq9g-c
- Die Boston New England-akwarium bied verskeie virtuele uitstappies: https://www.neaq.org/visit/at-home-events-and-activities/
STEL HULLE AAN KLASSIEKE MUSIEK BEKEND
- Die Berlyn-filharmoniese-orkes het hul digitale optredes vir 30 dae gratis bekend gestel: https://www.digitalconcerthall.com/en/home
ONTDEK DIE AARDE
BESOEK ‘N PLAAS
- By hierdie skakel is daar drie verskillende plase wat jy kan besoek en dit is selfs vir verskillende ouderdomsgroepe ingedeel: http://origin.americandairy.com/news-and-events/dairy-diary/virtual-farm-tours-while-your-stuck-at-home.stml
GAAN RUIMTE TOE
- Die maan: https://moon.nasa.gov/resources/168/tour-of-the-moon-4k/
- Mars: https://accessmars.withgoogle.com
- Die son: https://amazingsciencefacts.com/virtual-tour-to-the-sun/
- Internasionale ruimtestasie: https://www.nasa.gov/mission_pages/station/main/suni_iss_tour.html
BESOEK BEROEMDE LANDMERKE OORSEE
- Buckingham-paleis: https://www.royal.uk/virtual-tours-buckingham-palace
- Die Withuis: https://artsandculture.google.com/partner/the-white-house
- Die Empire State-gebou: https://www.esbnyc.com/earthcam-empire-state-building
- Die Grand Canyon: https://www.nps.gov/grca/learn/photosmultimedia/webcams.htm
- Die Groot Muur van China: https://www.thechinaguide.com/destination/great-wall-of-china
- Piramides: https://www.tripsavvy.com/virtual-field-trip-pyramids-1259200
- Die Taj Mahal: https://www.taj-mahal.net/newtaj/
GAAN SEE TOE
- KwaZulu-Natal: https://www.skylinewebcams.com/en/webcam/south-africa/kwazulu-natal/kwadukuza
- Kaapstad: https://www.skylinewebcams.com/en/webcam/south-africa/western-cape.html
Zerelda is ons adjunkredakteur en werk al vir 13 jaar met woorde by Vrouekeur. Sy het joernalistiek studeer, skryf graag kortverhale en gedigte en droom van ’n digbundel én ’n roman – voor sy 80 word.