Brei ’n oopknoopweergawe van ’n skooltrui
Model Ziani Esterhuizen
Foto Peter Whitfield
Moeilikheidsgraad **
WAT HET JY NODIG?
3 (4; 4; 4) balle ELLE PURE GOLD DK (100 g-balle) in kleur van jou keuse, 4(5; 5; 5) knope, 3,25 mm- en 4 mm-naalde. 4 mm-sirkelnaald, Steekhouers
AFKORTINGS
alt – alternatiewe aw – aweregs beg – begin dna – draad na agter dnv – draad na voor gl – glip herh – herhaal ks – koussteek oorbl – oorblywende pat – patroon r – regs R(V)K – regte(verkeerde) kant R(V)KV – regte(verkeerde) kant voor st(e) – steek(steke) tes – tesame tgso – trek glipsteek oor vmin – verminder vmeer – vermeerder vlg – volgende
GROOTTE
Pas 5–6(7–8; 9–10; 11–12) j te pas
AANWYSINGS AGTERPANT
Met 3,25 mm-naalde stel 79(85; 91; 97) ste op en werk in 2×2-rif vir 10 rye. Met 4 mm-naalde, gaaan voort in ks tot agterpant 25(25; 27; 27) cm lank is, of lengte verlang tot by mousgat, eindig met VK-ry.
Raglanvorming Heg 5(5; 6; 6) ste aan begin van vlg 2 rye af. 69(75; 79; 85) ste. Werk 8(10; 12; 10) rye, vmin 1 st aan weersk van elke ry. 53(55; 55; 65) ste. Werk 30(28; 28; 36) rye, vmin 1 st aan weersk van vlg en elke vlg alt ry. 23(27; 27; 29) ste. Heg af.
LINKERVOORPANT
Met 3,25 mm-naalde stel 37(40; 43; 46) ste op en werk in 2×2-rif vir 10 rye. Met 4 mm-naalde, gaan voort in ks tot linkervoorpant 25(25; 27; 27) cm lank is, eindig met VK-ry.
Raglanvorming Vlg ry: heg 5(5; 6; 6) ste af, r tot einde. 32(35; 37; 40) ste.
Vlg ry: aw. Werk 8(10; 12; 10) rye, vermin 1 st aan raganrand in elke ry, TERSELFDERTYD, vmin 1 st aan voorste rand in vlg en elke vlg 4de ry. 22(22; 22; 27) ste. Werk 27(18; 16; 18) rye, vmin 1 st aan raglanrand in vlg en elke vlg alt ry, TERSELFDERTYD vmin 1 st aan nekrand in 3(3; 1; 3)e en elke vlg 6(4; 4; 4)e ry. 3(9; 10; 14) ste.
Vir slegs 2de, 3de en 4de grootte Werk (7; 7 13) rye, vmin 1 st aan raglanrand in vlg en elke vlg alt ry, TERSELFDERTYD, vmin 1st aan voorste rand in vlg en elke vlg 6de ry. (3; 4; 4) ste.
Vir al 4 groottes Werk 2(2; 4; 4) rye, vmin 1 st slegs aan raglanrand in 2de en vlg 0(0; 2; 2)e ry. 2 ste.
Vlg ry: aw2tes. Heg af.
REGTERVOORPANT
Met 3,25 mm-naalde stel 37(40; 43; 46) ste op en werk in 2×2-rif vir 10 rye. Met 4 mm-naalde, gaan voort in ks tot linkervoorpant 25(25; 27; 27) cm lank is, eindig met RK-ry.
Raglanvorming Vlg ry: heg 5(5; 6; 6) ste af, aw tot einde. 32(35; 37; 40) ste. Werk 8(10; 12; 10 rye, vmin 1 st aan voorste rand in vlg en elke vlg 4de ry, TERSELFDERTYD, vmin 1 st aan raglanrand in elke ry. 22(22; 22; 27) ste. Werk 27(18; 16; 18) rye, vmin 1 st aan nekrand in 3(3; 1; 3)e en elke vlg 6(4; 4; 4)e ry, TERSELFDERTYD, vmin 1 st aan raglanrand in vlg en elke vlg alt ry. 3(9; 10; 14) ste.
Vir slegs 2de, 3de en 4de groottes Werk (7; 7; 13) rye, vmin 1 st aan voorste rand in vlg en elke vlg 6de ry, TERSELFDERTYD, vmin 1 st aan raglanrand in vlg en elke vlg alt ry. (3; 4; 4) ste.
Vir al 4 groottes Werk 2(2; 4; 4) rye, vmin 1 st slegs aan raglanrand in 2de en vlg 0(0; 2; 2)e ry. 2 ste.
Vlg ry: aw2tes. Heg af.
MOUE (DIESELFDE)
Met 3,25 mm-naalde stel 47(49; 51; 51) ste op en werk in 2×2-rif vir 10 rye. Met 4 mm-naalde gaan voort in ks en vmeer 1 st aan weersk van 5de en elke vlg 10(8; 10; 8)e ry tot 51(53; 71; 71) ste.
Vir slegs 1ste, 3de en 4de groottes Vmeer 1 st aan weersk van elke vlg (12; 10; 10)e ry tot (61; 67; 75) ste.
Vir al 4 groottes Gaan voort sonder om te vorm tot mou 33(37; 41; 42) cm lank is, of lengte verlang, eindig met VK-ry.
Raglanvorming Heg 5(5; 6; 6) ste aan begin van vlg 2 rye af. 51(57; 59; 63) ste.
Vir slegs 2de, 3de en 4de groottes Werk (4; 4; 2) rye, vmin 1 st aan weersk van elke ry. (49; 51; 59) ste.
Vir al 4 groottes Werk 38(34; 36; 44) rye, vmin 1 st aan weersk van vlg en elke vlg alt ry. 13(15; 15; 15) ste. Heg af.
LINKERVOORRAND
Met 3,25 mm-naalde stel 6 ste op en werk in rs tot rand lank genoeg is om linkervoorrand van onder tot in middel van nek agter te pas as dit effens gestrek word. Heg af. Werk voorrand in posisie. Merk posisie vir 4(5; 5; 5) knope, die 1ste een op 5de ry van onder en boonste een 4 rye onder eerste afhegste vir voorpant en die oorbl 2(3; 3; 3) eweredig tussenin.
REGTERVOORRAND
Met 3,25 mm-naalde stel 6 ste op en werk in rs. Maak knoopsgate teenooor merkers vir knope soos volg: r2, heg 2 ste af, r2.
Vlg ry: r2, stel 2 ste op, r2. Voltooi tot so lank soos linkervoorrand. Heg af. Werk rand in posisie.
OM TE VOLTOOI
Werk sy- en mounate toe. Werk knope aan. Sien verpakkingsmateriaal vir versorgingsinstruksies
WENK Verleng voorpante en agterpant voor raglanvorming vir ’n langer trui
Christa is sedert Oktober 1999 deel van die Vrouekeur-span en geniet steeds elke dag haar werk as taalversorger. Sy is mal oor haar kinders, kleinkinders, brei en lees en sommer die lewe in die algemeen. Sy moet net keer …