In die eenvoud van die ontwerp lê hierdie reghoeksjaal se veelsydigheid
Deur KAREN ADENDORFF
Moeilikheidsgraad: **
Benodigdhede
Elle Alula DK (200 g-balle): 2 balle Pinicola 4 mm-hekelpen Naald met groot oog
Grootte
Rugbreedte: 43 cm, Lengte: 81 cm
Afkortings en steekverduidelikings
beg = begin, dies = dieselfde, dr = draai, dsl = dubbelslagsteek, gp = groep, gs = glipsteek, h/af = heg af, herh = herhaal, hlb = halflangbeen, kb = kortbeen, ks = kettingsteek, lb = langbeen, rdte = rondte, sp = spasie, st = steek, tr = trossie, vlg = volgende.
Trossie:
1 Slaan die draad oor die pen en steek dit in die volgende steek.
2 Moenie die steek voltooi nie sodat daar twee lusse op die pen is.
3 Hekel die volgende steek/steke (soos deur patroon aangedui) op dieselfde wyse.
4 Slaan die draad oor die pen en trek dit deur al die lusse op die pen.
Dubbelslagsteek:
1 Slaan die draad twee keer om pen.
2 Steek pen in spesifieke steek, slaan draad oor pen en trek ’n lus deur.
3 Slaan draad oor pen en trek deur twee lusse op pen – nog twee keer.
Patroon
Nota: Begin met blok in die middel van die rug en hekel na die mou-openinge toe. Die twee voorste panele word dan agterna gehekel. Volg diagram vir duidelikheid. Begin met die buitenste draad van Pinicola en 4 mm-pen, hekel 6 ks, gs in 1ste ks om ring te vorm.
1ste rdte: 1 ks, 12 kb in ring, gs in begkb.
2de rdte: 4 ks (= 1 ste lb + 1 ks), (1 lb, 1 ks) in elke kb tot einde, gs in 3de van beg-4 ks.
3de rdte: gs tot in 1 ks-sp, 3 ks (= 1ste lb), 2 lb in dies sp, 1 ks, *3 lb in vlg 1 ks-sp, 1 ks; herh van * tot einde, gs bo in beg-3 ks.
4de rdte: gs oor vlg 2 lb tot in 1 ks-sp, 3 ks, 2 lb-tr in dies sp, 2 ks, slaan 1 lb oor, 1 lb in vlg lb, 2 ks, *3 lb-tr in vlg 1 ks-sp, 2 ks, slaan 1 lb oor, 1 lb in vlg lb, 2 ks; herh van * tot einde, gs bo in beg-3 ks.
5de rdte: gs tot in 2 ks-sp, 1 ks, 3 kb in dies sp en in elke 2 ks-sp tot einde, gs in beg-kb.
6de rdte: 3 ks (= 1 ste lb), (1 lb, 2 ks, 2 lb) in dies st, (2 ks, slaan 2 kb oor, 1 kb in vlg kb) 5 keer, 2 ks, slaan 2 kb oor, [(2 lb, 2 ks, 2 lb) in vlg kb, (2 ks, slaan 2 kb oor, 1 kb in vlg kb) 5 keer, 2 ks, slaan 2 kb oor] 3 keer, gs bo in beg-3 ks.
7de rdte: gs tot in 2 ks-sp, 3 ks (= 1 ste lb), (1 lb, 2 ks, 2 lb) in dies sp, 1 lb in vlg 2 lb, (1 lb, 1 hlb) in vlg 2 ks-sp, 1 hlb in vlg kb, (2 kb in vlg 2 ks-sp, 1 kb in vlg kb) 3 keer, 2 kb in vlg 2 ks-sp, 1 hlb in vlg kb, (1 hlb, 1 lb) in vlg 2 ks-sp, 1 lb in vlg 2 lb, *[(2 lb, 2 ks, 2 lb) in vlg 2 ks-sp, 1 lb in vlg 2 lb, (1 lb, 1 hlb) in vlg 2 ks-sp, 1 hlb in vlg kb, (2 kb in vlg 2 ks-sp, 1 kb in vlg kb) 3 keer, 2 kb in vlg 2 ks-sp, 1 hlb in vlg kb, (1 hlb, 1 lb) in vlg 2 ks-sp, 1 lb in vlg 2 lb] 3 keer, gs bo in beg-3 ks.
8ste rdte: gs tot in 2 ks-sp, 3 ks (= 1 ste lb), (1 dsl, 2 ks, 1 dsl, 1 lb) in dies sp, 1 lb in elke st en (1 lb, 1 dsl, 2 ks, 1 dsl, 1 lb) in elke 2 ks-hoeksp tot einde, gs bo in beg-3 ks = 29 ste per sy.
9de rdte: gs tot in 2 ks-sp, 3 ks (= 1 ste lb), (1 lb, 2 ks, 2 lb) in dies sp, 1 lb in vlg 10 ste, 3 ks, slaan 4 lb oor, 1 kb in vlg lb, 3 ks, slaan 4 lb oor, 1 lb in vlg 10 ste, [(2 lb, 2 ks, 2 lb) in vlg 2 ks-sp, 1 lb in vlg 10 ste, 3 ks, slaan 4 lb oor, 1 kb in vlg lb, 3 ks, slaan 4 lb oor, 1 lb in vlg 10 ste] 3 keer, gs bo in beg-3 ks.
10de rdte: gs tot in 2 ks-sp, 3 ks (= 1 ste lb), (1 lb, 2 ks, 2 lb) in dies sp, 1 lb in vlg 10 lb, 4 ks, 1 kb in vlg 3 ks-sp, 4 ks, 1 kb in vlg 3 ks-sp, 4 ks, slaan 2 lb oor, 1 lb in vlg 10 lb, [(2 lb, 2 ks, 2 lb) in vlg 2 ks-sp, 1 lb in vlg 10 lb, 4 ks, 1 kb in vlg 3 ks-sp, 4 ks, 1 kb in vlg 3 ks-sp, 4 ks, slaan 2 lb oor, 1 lb in vlg 10 lb] 3 keer, gs bo in beg-3 ks.
11de rdte: gs tot in 2 ks-sp, 3 ks (= 1 ste lb), (1 lb, 2 ks, 2 lb) in dies sp, 1 lb in vlg 12 lb, (4 lb in vlg 4 ks-sp) 3 keer, 1 lb in vlg 12 lb, [(2 lb, 2 ks, 2 lb) in vlg 2 ks-sp, 1 lb in vlg 12 lb, (4 lb in vlg 4 ks-sp) 3 keer, 1 lb in vlg 12 lb] 3 keer, gs bo in beg-3 ks = 40 lb per sy.
12de rdte: gs tot in 2 ks-sp, 3 ks (= 1 ste lb), (1 lb, 2 ks, 2 lb) in dies sp, 1 lb in elke lb en (2 lb, 2 ks, 2 lb) in elke 2 ks-hoeksp tot einde, gs bo in beg-3 ks = 44 lb per sy.
13de rdte: gs tot in 2 ks-sp, 3 ks (= 1 ste lb), (1 lb, 2 ks, 2 lb) in dies sp, *(1 lb in vlg lb, 1 ks, slaan 1 lb oor) oor lengte van sy tot by hoek-sp, (2 lb, 2 ks, 2 lb) in 2 kshoeksp; herh van * oor elke sy, gs bo in beg-3 ks = 26 lb per sy.
14de rdte: gs tot in 2 ks-sp, 3 ks (= 1 ste lb), (1 lb, 2 ks, 2 lb) in dies sp, *1 lb in vlg 2 lb, slaan 1 lb oor, 2 lb in elke 1 ks-sp oor sy, 1 lb in laaste 2 lb van sy, (2 lb, 2 ks, 2 lb) in vlg 2 ks-hoeksp; herh van * oor elke sy, gs bo in beg-3 ks = 52 lb per sy.
15de rdte: gs tot in 2 ks-sp, 4 ks (= 1 ste dsl), (1 dsl, 2 ks, 2 dsl) in dies sp, *(1 dsl in vlg lb, 1 ks, slaan 1 lb oor) oor lengte van sy tot by hoek-sp, (2 dsl, 2 ks, 2 dsl) in 2 ks-hoeksp; herh van * oor elke sy, gs bo in beg-4 ks = 30 dsl per sy.
16de rdte: gs tot in 2 ks-sp, 3 ks (= 1 ste lb), (1 lb, 2 ks, 2 lb) in dies sp, *1 lb in vlg 2 dsl, slaan 1 dsl oor, 2 lb in elke 1 ks-sp oor sy, 1 lb in laaste 2 dsl van sy, (2 lb, 2 ks, 2 lb) in vlg 2 ks-hoeksp; herh van * oor elke sy, gs bo in beg-3 ks = 60 lb per sy.
17de rdte: soos rdte 13 = 34 lb per sy.
18de rdte: soos rdte 14 = 68 lb per sy.
19de rdte: soos rdte 15 = 38 dsl per sy.
20ste rdte: soos rdte 16 = 76 lb per sy.
21ste rdte: gs tot in 2 ks-sp, 3 ks (= 1 ste lb), (1 lb, 2 ks, 2 lb) in dies sp, 36 ks, slaan 36 lb oor, 1 lb in elke lb tot vlg 2 kshoeksp, (2 lb, 2 ks, 2 lb) in vlg 2 ks-sp, 1 lb in elke lb van vlg sy tot vlg 2 ks-hoeksp, (2 lb, 2 ks, 2 lb) in vlg 2 ks-sp, 1 lb in vlg 40 lb, 36 ks, slaan 36 lb oor, (2 lb, 2 ks, 2 lb) in vlg 2 ks-sp, 1 lb in elke lb oor vlg sy, gs bo in beg-3 ks.
22ste rdte: gs tot in 2 ks-sp, 3 ks (= 1 ste lb), (1 lb, 2 ks, 2 lb) in dies sp, 1 lb in vlg 2 lb, 36 lb in vlg 36 ks-sp, 1 lb in elke lb tot vlg 2 ks-hoeksp, (2 lb, 2 ks, 2 lb) in vlg 2 ks-sp, 1 lb in elke lb van vlg sy tot vlg 2 ks-hoeksp, (2 lb, 2 ks, 2 lb) in vlg 2 ks-sp, 1 lb in vlg 42 lb, 36 lb in vlg 36 ks-sp, 1 lb in vlg 2 lb, (2 lb, 2 ks, 2 lb) in vlg 2 ks-sp, 1 lb in elke lb oor vlg sy, gs bo in beg-3 ks = 84 lb per sy.
23ste rdte: soos rdte 13 = 46 lb per sy.
24ste rdte: soos rdte 14 = 92 lb per sy.
25ste rdte: soos rdte 15 = 50 dsl per sy.
26ste rdte: soos soos rdte 16 = 100 lb per sy.
27ste rdte: soos rdte 13 = 54 lb per sy.
28ste rdte: soos rdte 14 = 108 lb per sy.
29ste rdte: soos rdte 15 = 58 dsl per sy.
30ste rdte: soos soos rdte 16 = 116 lb per sy.
31ste rdte: soos rdte 13 = 62 lb per sy.
32ste rdte: soos rdte 14 = 124 lb per sy.
33ste rdte: soos rdte 15 = 66 dsl per sy.
34ste rdte: soos rdte 16 = 132 lb per sy.
35ste rdte: soos rdte 13 = 70 lb per sy.
36ste rdte: soos rdte 14 = 140 lb per sy. H/af.
Voorste stroke
Heg aan volgens die diagram. (Die voorste panele kan met ’n effens groter pen gehekel word, want dit is geneig om bietjie in te trek.)
1ste ry: heg aan in 2 ks-hoeksp, 3 ks (= 1 ste lb), 1 lb in dies sp, 1 lb in vlg lb 1 ks, slaan 1 lb oor, *(1 lb in vlg lb, 1 ks, slaan 1 lb oor) oor lengte van sy tot by hoek-sp, 2 lb in 2 ks-hoeksp, dr.
2de ry: 1 ks, 1 kb in dies st, 1 kb in elke lb en in elke 1 ks-sp tot einde = 144 kb, dr.
3de ry: 1 ks, 1 kb in dies st, 5 ks, slaan 4 kb oor, *1 kb in vlg 2 kb, 5 ks, slaan 4 kb oor; herh van * tot einde, eindig met 5 ks, slaan 4 kb oor en 1 kb in laaste kb, dr.
4de ry: 6 ks, 1 kb in vlg 5 ks-sp, 3 ks, *(3 lb, 3 ks, 3 lb) in vlg 5 ks-sp, 3 ks, 1 kb in vlg 5 ks-sp, 3 ks; herh van * tot einde, eindig met (3 lb, 3 ks, 2 lb) in laaste 5 kssp, 1 lb in laaste kb, dr.
5de ry: 3 ks, 1 lb in vlg 2 lb, 3 ks, 1 kb in vlg 3 ks-sp, 3 ks, 1 lb in vlg 3 lb, *1 lb in vlg 3 lb, 3 ks, 1 kb in vlg 3 ks-sp, 3 ks, 1 lb in vlg 3 lb; herh van * tot einde, eindig met 2 lb in laaste dr-ks-sp, dr.
6de ry: 1 ks, 1 kb in dies st, *6 ks, 2 kb in vlg 3 ks-sp, 5 ks, 2 kb in vlg 3 ks-sp; herh van * tot einde, eindig met 6 ks, 1 kb in laaste lb, dr.
7de–20ste ry: herhaal ry 4-
Karen, ook bekend as die koninging van hekel, het al 18 handwerkboeke vanaf 2008 uitgegee. Sy het al oraloor SA gereis om entoesiaste die kuns van hekel te leer. Haar werk het haar al vele radio- en televisiewerk asook tydskrifartikels besorg. Haar hooffokus as ʼn ontwerper is haar gereelde bydraes aan verskeie tydskrifte, sosiale media platforms en haar blog, A Hankidoriday – my beautiful chaos.