10 Vrouekeur-lesers kan elk ’n R300-geskenkbewys van Plush wen!
Die winter is dié seisoen wat jy jou aan grys kan oorgee. Vat jou van kop tot toon in luukse grys uit – dink fluweel en sweedseleer – en vier alles wat grys is. Jy kan boonop als skitterskoon hou met Plush Supreme Suede & Nubuck Cleaner.
Klassieke grys sweedseleer is in ‘n klas van sy eie en jy kan dit danksy Plush Suede & Nubuck Renew in ‘n puik toestand hou en dit boonop met Plush Suede Buffer verfris. Grys is ‘n kleur wat donker en lig tot perfeksie meng en is ‘n enigmatiese kleur vir diegene wat elegansie en eenvoud waardeer.
Dit maak nie saak watter skakering van grys jy kies nie, hierdie Plush-produkte sal die beste uit jou grys sweedeleerprodukte bring.
Die bogenoemde Plush-produkte is by groothandelaars beskikbaar teen die volgende pryse:
- Suede & Nubuck Renew vanaf R49,99
- Suede & Nubuck Cleaner vanaf R49,99
- Shoe Cream vanaf R21,99
- Suede Buffer vanaf R34,99
Vir meer inligting, besoek: www.plush.co.za
Facebook: @PlushSA Twitter: @Plush_ZA Instagram: @plush_southafrica
#PlushClean #RefreshandProtect
10 Vrouekeur-lesers kan elk ’n R300-geskenkbewys van Plush wen! Om in te skryf, vul die onderstaande vorm in
Oops! We could not locate your form.