Al gewonder wat alles in 2018 tydens ’n minuut op die internet gebeur? Lori Lewis en Chadd Callahan van Cumulus Media het navorsing gedoen:
- 937 000 logins op Facebook
- 18 miljoen teksboodskappe gestuur
- 4,3 miljoen video’s op YouTube gekyk
- 375 000 toeps word van die Apple App Store en Google Play afgelaai
- 174 000 mense besig om te “scroll” op Instagram
- 481 000 Twiets gestuur op Twitter
- 1,1 miljoen swipes op Tinder
- 187 miljoen e-posse gestuur
- 38 miljoen boodskappe op WhatsApp gestuur
- 25 000 GIFs via Facebook Messenger gestuur
- 2,4 miljoen snaps op SnapChat geskep
- 266 000 ure van Netflix gekyk
- 3,7 miljoen navrae op die Google soekenjin
- 936 073 kykers op twitch
Sien die infografika hier: www.visualcapitalist.com/internet-minute-2018/