Dankie vir al ons lesers se ondersteuning en lojaliteit in 2015. Mag die feestyd, vakansie en 2016 vir julle almal vreugde, vrede, voorspoed en groot geluk inhou.
ONTHOU!
Soos elke jaar smelt die feestyduitgawes van 25 Desember 2015 en 1 Januarie 2016 saam
in hierdie dikker uitgawe wat vir twee weke op die rakke is. Die volgende uitgawe is die
8 Januarie 2016-uitgawe en dit sal vanaf 4 Januarie 2016 op die rakke wees.
Eldaleen is die redakteur van Vrouekeur.