Kom leer ’n paar basiese hekelsteke en hekel vir jou ’n paar vingerlose handskoene onder die bekwame oog van Christa Swanepoel, samesteller van onder meer Hekel saam met Vrouekeur.
Meer besonderhede
Wanneer: 27 April 2018
Waar: 3Ci-tent, Tierlantynkies-fees, Saalstraat 56, Zwavelpoort, Pretoria-Oos
Tyd: 10:00 – 12:00
Koste: R150
Wat kry jy?
- ’n Vrouekeur met die patroon in
- Drie balle breidraad
- ’n Hekelnaald
- Aanwysings hoe om die verskillende steke te maak
Bespreek jou plek
Klik hier om jou plek te bespreek
Daar is net 20 kaartjies beskikbaar, so bespreek jou plek vinnig!
Karen, ook bekend as die koninging van hekel, het al 18 handwerkboeke vanaf 2008 uitgegee. Sy het al oraloor SA gereis om entoesiaste die kuns van hekel te leer. Haar werk het haar al vele radio- en televisiewerk asook tydskrifartikels besorg. Haar hooffokus as ʼn ontwerper is haar gereelde bydraes aan verskeie tydskrifte, sosiale media platforms en haar blog, A Hankidoriday – my beautiful chaos.