Halfpad tussen Oos-Londen en Port Alfred lê Hamburg aan die see, afgeleë en met min geleenthede vir jong mense. Volop is egter werkloosheid, tienerswangerskappe, MIV/vigs, vroeë skoolverlaters.
Dis in dié omgewing waar Helen Vosloo in 2006 die Keiskamma-musiekakademie begin het.
Die onderwysers wat betrokke is by die akademie is :
Anthony Drake, Laura Osterlund, Priscilla Glover, Stephen Holder, Megan Hartley, Oliviera Nikolic, Elizabeth Winkelman
Kyk na ’n kort video met ’n optrede deur die Keiskamma-musiekakademie.
[iframe width=”350″ height=”197″ frameborder=”0″ allowfullscreen=”” src=”https://www.youtube.com/embed/u0t3NO5m-zI?rel=0″]
Vir nog inligting oor die Keiskamma-musiekakademie besoek www.keiskamma.org of kontak Anthony Drake by [email protected].