Ons kyk na jong, plaaslike kunstenaars
Johan Myburg
Kyk na dié video wat Standard Bank gemaak het vir die aankondiging van die 2015 Standard Bank Jong Kunstenaars-toekennings.
[iframe width=”350″ height=”197″ frameborder=”0″ src=”https://www.youtube.com/embed/T5Pe5KHP7sU?rel=0″ allowfullscreen=””]
In dié onderhoud met Hans Ulrich Obrist, mededirekteur van Londen se Serpentine-galery, praat Kemang Wa Lehulere oor sy werk en benadering tot kuns.
By 11:45 (tot 14:42) kan jy kyk na Lefu la ntate (My pa se nalatenskap), 2005, ’n videowerk van Wa Lehulere waarin hy kommentaar lewer op inisiasierites.
Dié video is gemaak tydens die 2012 Art Basel in Miami, VSA.
[iframe width=”350″ height=”197″ frameborder=”0″ src=”https://www.youtube.com/embed/45uAkSitCTk?rel=0″ allowfullscreen=””]