Tradisionele musiek en liedere is grootliks mondeling van die een geslag na die ander oorgedra
Johan Myburg
Luister hieronder na die Boston Camerata onder leiding van Joel Cohen se uitvoering van ’n rekonstruering van die oorspronklike Carmina burana.
[iframe width=”350″ height=”263″ src=”https://www.youtube.com/embed/k5-oMvk-03s?rel=0″ frameborder=”0″ allowfullscreen=””]
Carl Orff (1895-1982), die Duitse komponis, het in 1935/6 sy kantate Carmina burana: Cantiones profanæ cantoribus et choris cantandæ comitantibus instrumentis atque imaginibus magicis (Liedere van Beuern: Sekulêre liedere vir sangers en kore met begeleiding en magiese beelde), bestaande uit 24 gedigte uit die Middeleeuse versameling, gekomponeer.
Saam met die opname
• London Symphony Orchestra & Chorus; Sheila Armstrong, Gerald English, Thomas Allen; André Previn (dir). EMI Classics 66 951