Die stroke met verskillende steekpatrone maak hierdie kanttoppie interessant
Karen Adendorff
Moeilikheidsgraad ***
Benodigdhede
• Vinnis Colours Serina bamboes vierdraad (50 g-bolle): 9 bolle Grey
• 3.25 mm-hekelpen
• Naald met groot oog
Mate
Grootte 12-14
Afkortings
beg – begin
dies – dieselfde
dr – draai
dsl – dubbelslagsteek
gp – groep
gs – glipsteek
h/af – heg af
herh – herhaal
hlb – halflangbeen
kb – kortbeen
ks – kettingsteek
lb – langbeen
ls(e) – lus(se)
RK – regte kant
sp(s) – spasie (s)
st(e) – steek(steke)
tes – tesame
tr – trossie
VK – verkeerde kant
vlg – volgende
Aanwysings
Voorpant
Met 3,25 mm-pen en Grey, hekel 131 ks.
1ste ry (RK): 1 kb in 2de ks vanaf pen en in elke ks tot einde, dr.
2de ry: 4 ks, slaan 1ste kb oor, *1 lb in vlg kb, 1 ks, slaan 1 kb oor, herh van * tot einde, eindig met 1 lb in laaste kb, dr.
3de ry: 1 ks, 1 kb in 1ste sp, *1 kb in vlg 1 lb, 1 kb in vlg sp, herh van * tot einde, eindig met 1 kb in 3de ks van dr-ks, dr.
4de ry: soos ry 2.
5de ry: soos ry 3.
6de ry: soos ry 2.
7de ry: soos ry 3.
8ste: 5 ks, slaan 1ste kb oor, *1 dsl in vlg kb, 1 ks, slaan 1 kb oor, herh van * tot einde, eindig met 1 dsl in laaste st, dr.
9de ry: 4 ks, *1 lb in vlg dsl, 1 ks, herh van * tot einde, eindig met 1 lb in 3de van beg-5 ks, dr.
10de ry: soos ry 3.
11de ry: soos ry 2.
12de ry: soos ry 3.
13de ry: soos ry 2.
14de ry: soos ry 3.
15de ry: soos ry 2.
16de ry: soos ry 8.
17de ry: soos ry 9
18de ry: soos ry 3.
19de ry: 3 ks, slaan 1 kb oor, 1 lb in vlg kb, 3 ks, slaan 1 kb oor, *1 kb in vlg kb, 5 ks, slaan 3 kb oor, 1 kb in vlg kb, 3 ks, slaan 1 kb oor, 3 lb-tr oor vlg 3 kb, 3 ks, slaan 1 kb oor, herh van * tot einde, eindig met 2 lb-tr oor laaste 2 kb, dr.
20ste ry: 1 ks, 1 kb in 1ste 2 lb-tr, *5 ks, 5 lb in 5 ks-ls, 5 ks, 1 kb in 3 lb-tr, herh van * tot einde, eindig met 1 kb in laaste lb, dr.
21ste ry: 6 ks, 1 kb in 5 ks-ls, *3 ks, slaan 1 lb oor, 3 lb-tr oor vlg 3 lb, 3 ks, 1 kb in 5 ks-ls, 5 ks, 1 kb in vlg 5 ks-ls, herh van * tot einde, eindig met 2 ks, 1 dsl in laaste kb, dr.
22ste ry: 3 ks, 2 lb in dsl, 5 ks, 1 kb in 3 lb-tr, *5 ks, 5 lb in 5 ks-ls, 5 ks, 1 kb in 3 lb-tr, herh van * tot einde, eindig met 3 lb in dr-ks, dr.
23ste ry: 3 ks, slaan 1 lb oor, 1 lb in vlg lb, 3 ks, 1 kb in 5 ks-ls, 5 ks, *1 kb in vlg 5 ks-ls, 3 ks, slaan 1 lb oor, 3 lb-tr oor vlg 3 lb, 3 ks, 1 kb in vlg 5 ks-ls, 5 ks, herh van * tot einde, eindig met 2 lb-tr oor laaste lb en dr-ks, dr.
24-27ste rye: soos ry 20-23.
28ste ry: 1 ks, 1 kb in 1ste 2 lb-tr, 2 kb in 3 ks-ls, *1 kb in vlg kb, 3 kb in 5 ks-ls, 1 kb in vlg kb, 2 kb in 3 ks-ls, 1 kb in 3 lb-tr, 2 kb in 3 ks-ls, herh van * tot einde, eindig met 1 kb in laaste lb, dr.
29ste ry: 3 ks, slaan 1 kb oor, 1 lb in vlg kb, 2 ks, slaan 2 kb oor, *1 lb in vlg 3 kb, 2 ks, slaan 2 kb oor, herh van * tot einde, eindig met 1 lb in laaste 2 kb, dr.
30ste ry: 1 ks, 1 kb in 1ste lb, *5 lb in 2 ks-ls, slaan 1 lb oor, 1 kb in vlg lb, herh van * tot einde, eindig met 1 kb in dr-ks, dr.
31ste ry: 5 ks, *1 lb in 2de, 3de en 4de lb van 5 lb-skulp, 2 ks, herh van * tot einde, eindig met 1 ks, 1 dsl in laaste kb, dr.
32ste ry: 3 ks, 2 lb in 1 ks-sp, slaan 1 lb oor, *1 kb in middel- lb, 5 lb in 2 ks-sp, herh van * tot einde, eindig met 3 lb in dr-ks, dr.
33ste ry: 3 ks, 1 lb in vlg lb, 2 ks, *1 lb in 2de, 3de en 4de lb van 5 lb-skulp, 2 ks, herh van * tot einde, eindig met slaan 1 lb oor, 1 lb in vlg lb en 1 lb in dr-ks, dr.
34-41ste rye: herh rye 30-33 nog 2 keer.
42-43ste rye: herh rye 30-31 nog 1 keer.
44ste ry (vmin-ry): 1 ks, 1 kb in 1ste lb, 1 kb in vlg lb, *2 kb in 2 ks-ls, 1 kb in vlg 3 lb, 2 kb in 2 ks-ls, slaan 1 lb oor, 1 kb in vlg 2 lb, herh van * tot einde, eindig met 1 kb in dr-ks, dr. (= 120 kb).
45ste ry: 1 ks, 1 kb in vlg 2 kb, 4 ks, slaan 3 kb oor, 1 lb in vlg kb, 4 ks, slaan 3 kb oor, *1 kb in vlg 3 kb, 4 ks, slaan 3 kb oor, 1 lb in vlg kb, 4 ks, slaan 3 kb oor, herh van * tot einde, eindig met 1 kb in laaste 2 kb, dr.
46ste ry: 6 ks, *1 kb in 4 ks-ls, 1 kb in vlg lb, 1 kb in vlg 4 ks-ls, 3 ks, 1 lb in 2de kb van 3 kb, 3 ks, herh van * tot einde, eindig met 1 lb in laaste kb, dr.
47ste ry: 7 ks, *1 kb in vlg 3 kb, 4 ks, 1 lb in vlg lb, 4 ks, herh van * tot einde, eindig met 1 lb in dr-ks, dr.
48ste ry: 1 ks, 1 kb in vlg 4 ks-ls, *3 ks, 1 lb in 2de kb van 3 kb, 3 ks, 1 kb in 4 ks-ls, 1 kb in lb, 1 kb in 4 ks-ls, herh van * tot einde, eindig met 2 kb in dr-ks, dr.
49ste ry: 1 ks, 1 kb in vlg 2 kb, *4 ks, 1 lb in vlg lb, 4 ks, 1 kb in vlg 3 kb, herh van * tot einde, eindig met 1 kb in laaaste 2 kb, dr.
50-69ste rye: herh patroon soos ry 46-49.
70ste ry: 1 ks, 1 kb in vlg 2 kb, *3 kb in 4 ks-ls, 1 kb in vlg lb, 3 kb in vlg 4 ks-ls, 1 kb in vlg 3 kb, herh van * tot einde, eindig met 1 kb in laaste 2 kb, dr.
71ste ry: 3 ks, 1 lb in elke kb tot einde, dr.
72ste ry: 1 ks, 1 gs in vlg 5 lb, *1 lb in vlg lb, 1 ks, slaan 1 lb oor, herh van * tot by die 58ste lb, dr.
73ste ry: 1 ks, 1 kb in 1ste lb, *1 kb in 1 ks-sp, 1 kb in vlg lb, herh van * tot laaste lb, dr.
74ste ry: 1 ks, 1 gs in vlg 3 kb, *1 lb in vlg kb, 1 ks, slaan 1 kb oor, herh van * tot einde, eindig met 1 lb in laaste kb, dr.
75ste ry: soos ry 73.
76ste ry: 5 ks, slaan 1 kb oor, 1 dsl in vlg kb, *1 ks, slaan 1 kb oor, 1 dsl in vlg kb, herh van * tot einde, eindig met 1 dsl in laaste kb, dr.
77ste ry: 1 ks, 1 kb in 1ste dsl, *1 kb in 1 ks-sp, 1 kb in vlg dsl, herh van * tot einde, eindig met 1 kb in 3de van 5 ks, dr.
78ste ry: 4 ks, slaan 1 kb oor, *1 lb in vlg kb, 1 ks, slaan 1 kb oor, herh van * tot einde, eindig met 1 lb in laaste kb, dr.
79ste ry: soos ry 73.
80ste ry: soos ry 78.
81ste ry: soos ry 73.
82ste ry: soos ry 76.
83ste ry: soos ry 77.
84ste ry: soos ry 78.
85ste ry: 1 ks, 1 kb in 1ste lb, 2 kb tes (1 kb in 1 ks-sp en 1 kb in vlg lb), *1 kb in vlg 1 ks-sp, 1 kb in vlg lb, herh van * tot laaste 3 ste, 2 kb tes (1 kb in lb en 1 kb in 1 ks-sp), 1 kb in laaste lb, dr. (= 42 kb).
86ste ry: soos ry 78.
87ste ry: 3 ks, *1 lb in vlg 1 ks-sp, 1 lb in vlg lb, herh van * tot einde, dr.
88ste ry: 1 ks, 1 kb in vlg lb en elke lb tot einde, dr.
89ste ry: soos ry 78.
90ste ry: soos ry 73.
91ste ry: soos ry 76.
92ste ry: soos ry 77.
93ste ry: soos ry 78.
94ste ry: soos ry 73.
95ste ry: soos ry 78.
96ste ry: soos ry 73.
97ste ry: soos ry 76.
98ste ry: soos ry 77.
99ste ry: soos ry 78.
100ste ry: soos ry 73.
101ste ry: soos ry 78.
102de ry: soos ry 87. H/af.
Herhaal ry 72-101 vir ander bostukvoorpant. Begin by die mou-opening (4 lb bly oop in die middel van die voorpant).
Rand onder
1ste ry (VK): heg draad en hekel 3 ks, slaan 1 ks oor, *1 kb in vlg ks, 2 ks, slaan 3 ks oor, (2 lb, 2 ks, 2 lb) in vlg ks, 2 ks, slaan 3 ks oor, 1 kb in vlg ks, 3 ks, slaan 1 ks oor, herh van * tot einde, eindig met 1 kb, 1 ks, 1 hlb in laaste ks, dr.
2de ry: 1 ks, 1 kb in hlb, *3 ks, (3 lb, 2 ks, 3 lb) in vlg 2 ks-sp (van 2 lb, 2 ks, 2 lb-gp), 3 ks, 1 kb in vlg 3 ks-ls, herh van * tot einde, eindig met 1 kb in dr-ks, dr.
3de ry: 1 ks, 1 kb in 1ste kb, *4 ks, (4 lb, 2 ks, 4 lb) in 2 ks-sp, 4 ks, 1 kb in vlg kb, herh van * tot einde, dr.
4de ry: 1 ks, 1 kb in 1ste kb, *3 ks-picot, 5 ks, (5 lb, 5 ks, gs in 2de ks, 1 ks, 5 lb) in 2 ks-sp, 5 ks, 1 kb in vlg kb, herh van * tot einde. H/af.
Agterpant
Soos ry 1-43.
44ste ry: 1 ks, 1 kb in 1ste lb, 1 kb in vlg lb, *2 kb in 2 ks-ls, 1 kb in vlg 3 lb, herh van * tot einde, eindig met 1 kb in dr-ks.
Soos ry 45-70.
71ste ry: 1 ks, 1 gs in vlg 5 kb, 2 ks, 1 lb in vlg 6 kb, (slaan 1 kb oor, 1 lb in vlg 7 kb) 12 keer, slaan 1 kb oor, 1 lb in vlg 6 kb, (los laaste 5 kb), (= 96 lb), dr.
72ste ry: 1 ks, gs in vlg 5 lb, 4 ks, slaan 1 lb oor, *1 lb in vlg lb, 1 ks, slaan 1 lb oor, herh van * tot voor laaste 5 lb, (= 44 lb), dr.
73ste ry: 1 ks, gs in 1 ks-sp, gs in vlg lb, 1 ks, *1 kb in 1 ks-sp, 1 kb in lb, *herh van * tot einde maar laat laaste sp en lb, dr.
74ste ry: 1 ks, gs in vlg 2 kb, 4 ks, slaan 1 kb oor, *1 lb in vlg kb, 1 ks, slaan 1 kb oor, herh van * tot voor laaste 3 ste (= 40 lb), dr.
75ste ry: 1 ks, *1 kb in 1 ks-sp, 1 kb in vlg lb, herh van * tot einde, dr.
76ste ry: 5 ks, slaan 1 kb oor, 1 dsl in vlg kb, *1 ks, slaan 1 kb oor, 1 dsl in vlg kb, herh van * tot einde, dr.
77ste ry: 1 ks, 1 kb in 1ste dsl, *1 kb in 1 ks-sp, 1 kb in dsl, herh van * tot einde, eindig met 1 kb in 3de van 5 ks, dr.
78ste ry: 4 ks, slaan 1 kb oor, *1 lb in vlg kb, 1 ks, slaan 1 kb oor, herh van * tot einde, dr.
79ste ry: 1 ks, [(1 kb in vlg 1 ks-sp, 1 kb in vlg lb) 7 keer, 2 kb tes] 4 keer, (1 kb in vlg 1 ks-sp, 1 kb in vlg lb) 7 keer, (= 74 kb), dr.
80ste ry: soos ry 78.
81ste ry: 1 ks, 1 kb in 1ste lb, (2 kb tes) 4 keer, *1 kb in 1 ks-sp, 1 kb in vlg lb, herh van * tot laaste 8 ste, (2 kb tes) 4 keer, dr. (= 70 ste)
82ste ry: soos ry 76.
83ste ry: 1 ks, 1 kb in 1ste dsl, *1 kb in 1 ks-sp, 1 kb in vlg dsl, herh van * tot einde, dr.
84ste ry: soos ry 78.
85ste ry: 1 ks, 1 kb in 1ste lb, *1 kb in 1 ks-sp, 1 kb in vlg lb, herh van * tot laaste lb, dr.
86ste ry: soos ry 78.
87ste ry: 3 ks, *1 lb in vlg 1 ks-sp, 1 lb in vlg lb, herh van * tot einde, dr.
88ste ry: 1 ks, 1 kb in vlg lb en elke lb tot einde, dr.
89ste ry: soos ry 78.
90ste ry: soos ry 85.
91ste ry: soos ry 76.
92ste ry: soos ry 77.
93ste ry: soos ry 78.
94ste ry: soos ry 85.
95ste ry: soos ry 78.
96ste ry: soos ry 85.
97ste ry: 5 ks, slaan 1 kb oor, 1 dsl in vlg kb, (1 ks, slaan 1 kb oor, 1 dsl in vlg kb) 9 keer, dr.
98ste ry: soos ry 83.
99ste ry: soos ry 78.
100ste ry: soos ry 85.
101ste ry: soos ry 78.
102de ry: soos ry 87. H/af.
Herh ry 97-101 vir ander skouer. (28 ste word gelaat vir die nek).
Afwerking
Werk skouernate en synate toe.
Mourandjies
Heg draad en hekel 115 kb om mourand.
Vlg ry: 3 ks, 5 lb in dies st, slaan 4 kb oor, *6 lb in vlg kb, slaan 4 kb oor, herh van * tot einde, eindig met gs in begin-3 ks. H/af.
Doen dieselfde met ander mourand.
Halslyn en kraag
Heg draad (RK) aan die onderkant van een bostukvoorpant en hekel 165 kb om die nekopening en eindig by die onderkant van ander bostukvoorpant, dr.
Vlg ry (VK): 3 ks, steek pen deur 2de lb van die 4 oop lb en hekel 5 lb in dies st, (slaan 4 kb oor, 6 lb in vlg kb) 7 keer, slaan 4 kb oor, (6 lb, 2 ks, 6 lb) in vlg st, (slaan 4 kb oor, 6 lb in vlg kb) 16 keer, (6 lb, 2 ks, 6 lb) in vlg st, (slaan 4 kb oor, 6 lb in vlg kb) 8 keer, heg met gs in 2de kb van middelvoor. H/af.
SOURCES
Elmarie Knapton
Karen, ook bekend as die koninging van hekel, het al 18 handwerkboeke vanaf 2008 uitgegee. Sy het al oraloor SA gereis om entoesiaste die kuns van hekel te leer. Haar werk het haar al vele radio- en televisiewerk asook tydskrifartikels besorg. Haar hooffokus as ʼn ontwerper is haar gereelde bydraes aan verskeie tydskrifte, sosiale media platforms en haar blog, A Hankidoriday – my beautiful chaos.