Moenie ons 6 Maart-uitgawe, propvol sakpaswenners en luukse produkte, misloop nie
Natasha van Wyk
1 leser kan elke maand ’n skoonheidgeskenkpak wen!
Hoe? Loer in ons 6 Maart 2015-uitgawe se skoonheidsblaaie vir die skoonheidskattejag-vraag en soek die antwoord hier!
Inskrywings sluit 9 Maart 2014.
Skryf in op ons kompetisieblad
1 Rodial Dragon’s Blood Hyaluronic Moisturiser SPF15 bevat ’n ekstrak van boomsap wat ’n strelende effek op die vel het en irritasie en inflammasie beveg. Beskikbaar by sekere Edgars-winkels en www.bestofbeauty.co.za, R1 200
2 Verbeter eweredigheid met Justine Luminessence Even Tone Serum. Dit bevat tien botaniese ekstrakte, www.justine.co.za, R420
3 Sisley Sisleÿa-Elixir Intensive Program Renewing and Restructuring gee die vel ’n hupstoot om sellulêre aktiwiteit te verbeter en weer soos ’n jonger vel te funksioneer, Edgars, R4 710
4 ’n Warm skuimborrelbad doen wonders om bloedsirkulasie te verbeter. Ontspan met Satiskin Exotic Ocean Paradise Luxurious Bubble Bath, R49,95 vir 2 L
5 ’n Serum propvol antioksidante en wat pigmentasie voorkom is Placécol Vitamin C Radiance Therapy Daily Treatment, R280
6 Met rooi alge, tetrapeptiede en boombotter beveg Nip + Fab Dark Circle Fix pofferigheid en bevogtig en versag. Ideaal vir moëe oë, Clicks, R299,95
7 Skin Republic Spots + Blemish Anti-Spot & Pore Refining Face Mask Sheet is ’n reinigende gesigmasker wat olierige velle baat, R36,99
8 Nip + Fab Bee Sting Fix Cream Deluxe bevat byegif wat ’n effek op gesigspiere het. Dit verhoog ook bloedsirkulasie en maak vel ‘dikker’ en gladder, Clicks, R425. *Bly weg as jy allergies vir byegif is
9 Neutrogena Ageless Intensives Anti-Wrinkle Deep Wrinkle Serum help vir laglyne om die oë en mond en dieper plooie op die voorkop, R149,95
10 ’n Gehalte naelpolitoer in fantastiese kleure. Morgan Taylor Cinderella 2015 Collection in Watch Your Step, Sister! R124,95
11 Cettuá My Bright Face Mate Brightening Patch help vir donker kringe onder die oë, Clicks, R54,99
12 ’n Serum wat groot poriëe, omgewingsstres en pigmentasie aanvat en die vel goed bevogtig en kalmeer is Beauté Pacifique Submersive Serum Paradoxe, www.beaute-pacifique.co.za, R1 250
13 Verwyder grimering en ander onsuiwerhede met Korres Milk Proteins 3 in 1 Cleansing Emulsion. Dit bevogtig terwyl dit skoonmaak, Edgars, R220
*Alle pryse is die voorgestelde verkoopprysSOURCES
Verskaf