Nie mal oor donkersjokolade as gevolg van die bitter smaak? Lindt het die antwoord – die nuwe Lindt Excellence Mild 70% is donkersjokolade wat nie té sterk is nie!
Hierdie nuwe Excellence-geur is die perfekte alternatied vir die mense wat die donkersjokolade-mark wil betree. Ontdek die Excellence Mild 70% vandag en beleef die ligter kant van donkersjokolade.
Klik hier en besoek Lindt se webwerf vir meer inligting
WEN WEN WEN!
Een leser kan hierdie Lindt-geskenkpak ter waarde van R400 wen! Om in te skryf, vul die onderstaande vorm in
[ninja_form id=27]