Ons kyk na tieners en groepsdruk in ons 5 Desember-uitgawe. Lees hier verder
Ansja Ferreira
Statistieke oor tieners en groepsdruk
• 10% van die tieners waarmee onderhoude gevoer is, sê hulle is nog nie deur groepsdruk beïnvloed nie.
• 28% van die tieners meen dat deur in te gee vir groepsdruk, hul sosiale stand verbeter het
• byna die helfte van die tieners het erken dat hulle slegs op iemand “gepik” of iemand geteiken het nadat ’n vriend dit eerste gedoen het.
• meeste tieners het gesê hul portuurgroep het hulle positief en negatief beïnvloed
• Ongeveer 45% sê dat groepsdruk ’n probleem is, maar dat tieners dit op hul eie kan hanteer
• 40% het gesê dat groepsdruk slegs ’n persoon se aandag daarvan aflei om sy of haar doel te bereik.
(Volgens ‘n publikasie oor groepsdruk deur Parent Further)

Hoekom begin tieners rook en drink?
• “My vriende rook” en “Ek het gedink dit is cool” twee van die hoofredes waarom tieners tussen die ouderdomme van 12 en 17 begin rook (The Canadian Lung Association)
• tweederdes van graad 10’s en tweevyfdes van graad 8’s het al alkohol gebruik (Underage Research Drinking Initiative)
• Ongeveer 30% van graad 8’s het onwettige dwelmmiddels gebruik (Monitoring the Future Survey)
• Navorsing dui ook daarop dat groepsdruk ’n groot rol speel by tieners se liggaamskwessies en selfbeeldprobleme.

Stel só reëls
Josh McDowell het geskryf: “Reëls sonder verhouding lei tot rebellie. As jy wil hê jou kinders moet hul samewerking met huishoudelike reëls gee, moet jy ’n verhouding met hulle bou.”