’n Bos blomme is baie meer spesiaal as jy dit self toedraai.
Greta Gericke
Stap-vir-stap
1 Blomme is deesdae baie duur, maar jy kan ook enkelstele koop. Koop ‘n paar enkelstele en draai dit in bruinpapier toe.
2 Neem kleeflint en skryf jou boodskap daarop neer en vermy ook só ’n duur kaartjie wat jy sou koop.
SOURCES
Jac Kritzinger